Kommentaar

Vir Thomas: Spangenberg en die demistefikasie van die Bybel

Raed-na-Gael 2014-08-14 Vir wat steur die nie-gelowiges hulle dan so knaend aan die doen en late van die wat wel  Christelik glo?  Eienaardig hoe die nie-gelowigers aan die eenvoudig verstaanbare Christen-geloof bly neuk en karring.  Kyk hoe sien die &n

Moses en die "Beloofde Land"

FC Boot 2014-08-14 Beste Varkspek Jy sê "Pasop manne, hier sluip gevaarlike karakters rond op SêNet!" Ek stem volkome saam met jou, veral die wat spekskiet en alles vedraai onder 'n skuilnaam. As jy nou mooi alles in konteks gelees het sal jy

Die stommerik-kommentator

FC Boot 2014-08-14 Beste Kobus de Klerk Moenie vir my preek nie, beantwoord net die vrae. 'n Ware dienaar verkondig tog altyd die waarheid ook omtrent die skepping.Nou haal jy ook skrifgedeeltes aan wat niks met die saak te doen het nie, want die betrokke gedeelte gaa

Vir Thomas oor die oerknal

2014-08-14 Panda, Nou goed, kom ons maak so.  Ek stel voor ons noem dit IEfn (onderskrif n) en dit staan vir Interdimensionele Ensafontein. Die 'Ensa' staan vir Energie/Massa en die onderskrif 'n' beteken tussen die nde en (n-1)de dimensies.  Hoekom 'Int

Vir Thomas, Pieter Redelinghuys en Francois Malherbe oor kennis en kindwees

Skot 2014-08-13 Presies soos jy aandui: "Jy kan egter nie as onwaar aanvaar dinge wat nog nie bewys is nie". Dan kan jy definitief ook nie dinge as WAAR aanvaar wat nog nie bewys is nie.   Ook: "Gebrek aan bewys is geen bewys van gebrek nie". W

Vir Thomas, Pieter Redelinghuys en Francois Malherbe oor kennis en kindwees

2014-08-13 Beste Jan, 'n baie wyse man het op 'n keer in Ingels geseg: "the lack of evidence is no proof" ... vir sinici maak sulke wysheid geen sin nie ... al wat die misantrope wil is ander se harte verneder ... dankie vir jou sinvolle woorde hierbo ...

Na die pype dans

Thomas 2014-08-13 Vertrou jou brein.    Thomas

Vir Thomas, Pieter Redelinghuys en Francois Malherbe oor kennis en kindwees

Thomas 2014-08-13 Jan Rap   Wetenskaplike kennis berus nie net op dit wat ons kan sien en meet nie. Wetenskaplike teorieë verklaar sekere verskynsels en dit word op waargenome data gebaseer, waarna dit ons die vermoë gee om voorspellings te maak. Soos wat

Powerige pogings

Thomas 2014-08-13 CM   Regte gode sal nie arme skepsels nodig hê om hulle bestaan te beskerm nie.   Thomas

Vir Thomas oor die oerknal

Thomas 2014-08-13 Jan Rap   Dankie vir jou skrywe. Ek merk 'n tong in jou kies op of is dit straks 'n olyf wat jy kou so saam met jou Martini daar onder die prieel?   Panda is heeltemal reg met sy verduideliking van my gebruik van die woord oneindig. Persoonl

Israeli-vraagstuk

Jaco Fourie 2014-08-13 Die middeooste, asook omtrent alle ander wêreldprobleme word van drie kante benader.  Of Akademies; Of ideologies; Of pragmaties. 'n Akademiese benadering handel hoofsaaklik oor wat was.  Dit sluit onder andere in feitlike geskieden

Moses en die "Beloofde Land"

Varkspek 2014-08-13 So, het al die nasies wat deur die Israeliete uitgedelg is daardie afgod aanbid en seksorgies gehou? En jy beskou dit as regverdiging vir volksmoord? Dis net 'n gerieflike verskoning, eintlik wou hulle die land gehad het en so is dit trouens aan hulle

Israeli-vraagstuk

2014-08-13 Reusedwerg, as Jaco wyer kyk sluit dit natuurlik alles wat agter sy middelvinger is uit.

Terugvoering uit die kolonie

Johannes Comestor 2014-08-13 'n Koerant het 'n voorbladsy en Jo Prins is die redakteur van 'n resensiebladsy. Dit is nodig om tussen 'n bladsy (page) met net een kant en 'n blad (leaf) met twee kante te onderskei. Dit bly my verbaas waarom 'n redakteur van resensies in Afrikaans so d

Israeli-vraagstuk

Wouter Ferns 2014-08-12 Hello,    "Might does not make right". (Apartheid as 'n voorbeeld).     “Who’s fighting and what for?” (Mick Jagger - Rolling Stones)   In dele van die voorafgaande gesprek word die Palestyne se g

Brief aan die familie

George B 2014-08-12 Hallo Varkspek, jy skryf oor Zuma se standerd 2-sertifikaat (wonder net in watter een van Nkandla se talle rondawels hang dit. (My raaiskoot is daar waar die jongste mev Zuma slaap.) Terwyl daar altyd mense in posisies is wat graag 'n indruk op werklik be

Vir Thomas oor die oerknal

George B 2014-08-12 My mond het oopgehang. Jan wat altyd oral in die moeilikheid is het skielik slim geword. Ek kon dit nie verstaan nie. Gelukkig kom hy toe ook met die oplossing: bid jou aan dis alles waarhede wat hy geleer het deur diep in sy hondjie se oë te kyk. Da

Vir Thomas oor die oerknal

2014-08-12 Hallo Jan Rap, My indruk is dat jy doelbewus te veel klem lê op die term ‘oneindig digte deeltjie’ in Thomas se verwysing na die oerknal. Soos ek hom verstaan bedoel hy daarmee dat dit waaruit die heelal op daardie tydstip bestaan h

Brief aan die familie

2014-08-12 Varkspek Jy het my laat glimlag vir die dag. Dankie! 

Israeli-vraagstuk

Reusedwerg 2014-08-12 Dankie Jaco. Iemand wat wyer kyk. Ek is beslis nie in dieselfde liga as die humorlose ernstige manne wat aan penale diarree lei nie. Wat my nog meer amuseer is die slim aanhalings en verwysings na boeke en geskrifte. Ek weet nie wie die manne probeer be&i

Vir Thomas, Pieter Redelinghuys en Francois Malherbe oor kennis en kindwees

Tiens Pretorius 2014-08-12 So 'n bek moet jêm kry. Jan waar lê jou IK? Dalk by 210 sou ek sê! Groete, Tiens

Die stommerik-kommentator

2014-08-12 Boot,   Jy sal maar moet aandui, soos ek uitwys, waar ek sou sê dat die aarde net 6000 jaar oud is en waar ek sê dat die skeppingsdae algar tydperke van 24 uur is. Straks blyk jy dan die volstruis te wees, met die kop in die sand, want

Moses en die "Beloofde Land"

FC Boot 2014-08-12 Beste Varkspek As jy nou alles gelees het sou jy agtergekom het dat dit juis die vroue was wat die Israliete verlei het om afgod nl Baäl-Peor te aanbid, toe hul die raad van Bileam af gekry het en gevolg het.'n Siekte-epidemie het die volk daarna

Die stommerik-kommentator

FC Boot 2014-08-12 Beste Kobus de Klerk Dit is tyd dat jy nou van die volstruispolitiek omtrent die skepping en sg sondelose mense begin afsienen lesers presies vertel waar jy staan tov van die skepping, die ontstaan van lewe hier op aarde en die evolusie op mikro- en ma

Moses en die "Beloofde Land"

2014-08-12 Ja-nee Varkspek, dit lyk vir my ook nie a krieket nie.  Terloops, waar het die Israeliete vandaan gekom, voor hulle nou die woestyn ingevaar het?  Oor die hele storie daar bo in die Midde-Ooste - ek wonder wat is Goldreich en Wolpe, of hulle kin

Israeli-vraagstuk

Wouter Ferns 2014-08-11 R.J.W. Evans (Regius Professor of History Emeritus at Oxford), moet nie verwar word met Sir Richard J Evans, (Regius Professor of History at Cambridge), skrywer van die trilogie nie.   Verskoning vir die fout gemaak.    S

Israeli-vraagstuk

Wouter Ferns 2014-08-11 Hello Chris,    Jy is my een voor met die Richard J. Evans se trilogie van die Tweede Wêreldoorlog, al is dit in my argiewe, maar dan word die argiewe net groter en groter en daarmee ook die agterstand.    Ek weet nie wa

Oor sosiale betrokkenheid

Anton Coetzee 2014-08-11 Eerstens dankie aan prof Willemse vir sy bydrae. Ek het dit met interesse maar ook met verwondering gelees. Laasgenoemde omdat ook hier weer duidelik 'n neiging herkenbaar is om hedendaagse Afrikaanse skrywers te kategoriseer wél-in-die-goeie-boeki

Israeli-vraagstuk

Jaco Fourie 2014-08-11 Chris Vergeet om te noem. Toe die magtigste nasies met Idi Amin "ge-pussyfoot" het, het die Israelies op Entebbe lughawe met die middelvinger gewys waartoe hulle in staat was.

Israeli-vraagstuk

Jaco Fourie 2014-08-11 Chris Jy sê dat Israel eers met Hamas gaan praat:  "Wanneer die swart vlae van ISIS wapper oor Palestina?" Dink jy werklik die Israelies gaan tot dan wag?  Hulle rekord sedert 1948 deurgans is dat hulle nie op hulle laat wa

Israeli-vraagstuk

Jaco Fourie 2014-08-11 Dirk Palestynse vuurpyle word teikenloos na Israel afgevuur.  Hulle teiken geen militêre instansies nie. Die gewone burger op straat is waarop afgevuur word.  Het Israel nie vroeër maatreëls ingestel om hierdie aanslag op hull

Moses en die "Beloofde Land"

2014-08-11 Beste Varkspek, Dankie vir jou interessante vertelling van die storie, na aanleiding van die Bybel,  van die Israeliete, uitverkore volk van hulle stamgod, Jahweh, en hulle besetting van Kanaän, na al die episodes van genocide wat hulle moes pl

Vlugskrifnotas
(vir ? toekomstige argument)

Waldemar Gouws 2014-08-11 Charl-Pierre Naudé se bevinding dat die verbeelding van sommige skrywers “al hoe meer dimensioneel te werk gaan” en dat die “nadenkende reaksie wat sommige goeie po?sie vra” al hoe intenser word, is vir my ’n baie raak diagnose van eie

Die wit rokkie

2014-08-11 Hierdie is eina-seer sielswoorde uitsonderlik gepen

Die bedryf van ’n aanlyn digkunsakademie

Franco Colin 2014-08-11 Waar kan ek meer inligting kry oor hoe om in te skryf?

Israeli-vraagstuk

2014-08-10 Hello Jaco Ek is heeltemal in ooreenstemming met jou dat die vergrype van fundamentele groepe, en onderdrukking van sekulêre menseregte, heeltemal onaanvaarbaar is. Hamas in hierdie opsig is glad nie onskuldig nie. Ek het egter 'n reuse probleem me

Israeli-vraagstuk

2014-08-10 Hello Wouter Ek het die Richard J. Evans se trilogie van die Tweede Wêreldoorlog gelees waarin daar 'n verwysing was na die Arendt-werk, 'Eichmann in Jerusalem'. Dit was redelik maklik om hierdie werk te volg in sover dit gegaan het oor die geskied

Oor sosiale betrokkenheid

Marianne de Jong 2014-08-09 Ek deel heimlik Hein Willemse se versugting na 'n Afrikaanse literatuur wat werk maak met die soek na  aaneenskakeling met 'n nuwe Suid-Afrikaanse gemeenskap , maar ek vermoed dis 'n mistasting. 'n Paar vrae:  is die term betrokkenheid nie anach

Die kaart van ervaring van Japie Bikeur
2000

Geraldo 2014-08-09 Dankie , dis lieflik om te kan lees oor my mense. 

Priester

George B 2014-08-08 Ook nie 'n wonder al die ateïste waarsku so teen die kerk nie!
Top