Kommentaar

Preek

2014-08-01 CorneliusHenn Wou u dalk kommentaar gelewer het op die stelling?    

Blossoms of the Savannah by HR Ole Kulet

Jinaro Kimutai 2014-08-01 That is a good novel. I shall be a writer some day. I have just started.

Afrikaanse literatuur in de Lage Landen

Ingrid Glorie 2014-08-01 Geachte meneer Deloof, Hartelijk dank voor deze interessante aanvulling. Gramadoelas bestaat, bij mijn weten, niet meer. Voor het bestellen van Afrikaanse literatuur kunnen lezers in Nederland en Vlaanderen terecht bij Egoli, de importservice van het Zu

MH17: 'n Blikkie Coke in Afrika

2014-08-01 Dankie! Goeie perspektief en byeenbringing van die kleine tot die grootse. Renee du Toit

Preek

2014-08-01 Beste Pieter  Die voortdurende akademiese gewroeg en geworstel om dogma en logika te versoen,  bly ook 'n illusie. Beste groete CM

Israel reg vir aanklag by die Internasionale Kriminele Hof Den Haag

Wouter Ferns 2014-07-31 Hallo,   Dit is nie duidelik wat om te maak van hierdie kriptiese opmerking van Pieter G, se kant af nie, wanneer daar geskryf word, "Ek merk al lank dat jy (Wouter) verslaaf is aan Joodse skrywers en intellektueles maar dit is jou saak".

'n Kompetisie oor 'n sin of onsin

Johannes Comestor 2014-07-31 Jan Rap, jy het reg. Dan Roodt vorm nie my politieke mening nie. Roodt vervul wel 'n belangrike rol deurdat hy 'n (eerbare) ander standpunt as die populêre stel. Hy help ons om (potensieel) meer ewewigtig na die onverkwiklike (plaaslike) politieke t

Palestina en Israel

George Bekker 2014-07-31 Beste Pieter, wat veral opval is dat jy na “Julle Afrikaners” verwys. Selfs al stem jy nie altyd saam nie (en ons dink tog almal) moet dit meestal seker “Ons Afrikaners” wees? As jy oplet sal jy agterkom dat ek nie noodwendig die J

'n Kompetisie oor 'n sin of onsin

Wouter Ferns 2014-07-31 Hallo,    Ek sou graag wou opgevang het met die dag se nuusblaaie, maar onderbreek dit vir die volgende.    Die vraag oor liberalisme, en plaas ek dit hier, alhoewel dit onder die "uie-brief" ook geplaas kon word. 

Biebouw-resensie: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Jonathan Amid 2014-07-31 Beste Dewald   Ek waardeer regtig jou moeite met hierdie insiggewende antwoorde. Jou resensie op sigself is van groot waarde, maar die verdere insigte oortuig my finaal van jou standpunt.   Sien uit om jou volgende resensie te lees.  

Beter as godsdiens

2014-07-31 Beste Cornelius Henn                                       AMEN. Mos

Beter as godsdiens

2014-07-31 Beste Wouter Ag, liewe vadertjie, wat het ek tog gesê om só deur jou misverstaan te word? Die volgende uitlating in jou laaste epistel vat darem die koek, en lui as volg: Wat wel navore kom in die siklus is jou eie wrewel wat jy openbaar tee

Vir Wouter 29 Julie 2014

Wouter Ferns 2014-07-31 Verskoon my, hierdie gesprek het geen nut nie, ek het lank genoeg tyd aan jou mater, Comestor afgestaan, 'n hele aand se opvolg van die dag se nuusblaaie is daarmee heen. 

'n Kompetisie oor 'n sin of onsin

Wouter Ferns 2014-07-31 Hallo,    Die laaste keer wat ek na Walter Savage Landor verwys het, was ek vir meer as 'n jaar buite aksie, siek en kon toe in elk geval niks doen nie en het dit gegaan oor oorlewing en was die forum van die laaste aspekte van deelname aan di

Preek

2014-07-31 Is "paranoïci" dalk 'n meer gepaste woord vir sodanige "stomme ongelowiges"?

Biebouw-resensie: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Dewald Koen 2014-07-31 Beste Jono   Baie dankie vir jou navraag. Ek sal dit so volledig moontlik probeer beantwoord.    1. Ek self was glad nie "geskok" deur die roman se inhoud nie. (Dit is bloot my tipe persoonlikheid.) Deur middel van Lapa se rek

Weet Steve wat hy sing?

2014-07-31 Beste Anna S Ahllers, FW de Klerk het reeds sy stem hieroor dik gemaak en beveel dat jy jou trots op jou erfenis ter wille van vrede rondom sy ideaal hier vermag, liefs uit die openbaar moet weghou. Hy het dit duidelik gestel dat jy as opregte (

Beter as godsdiens

2014-07-31 Beste Pieter, Kwyl jy nou selfs dat die "Afrikaner met sy Ou Testament- kultuur wat van geslag tot geslag ingeteel is", die enigste vriende vir Israel in die hele wye wêreld kan wees? Jou twak elders dat Israel kamstig grond by di

Biebouw-resensie: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

2014-07-31 Ek stem heelhartig met jou resensie saam, Dewald. Jou kontekstualisering binne die groter raamwerk van die Afrikaanse jeugliteratuur is veral handig.   Daar is egter nog baie stories oor ouers wat die gebruik van 'n boek by 'n skool kelder. 'n Paar

Afrikaanse literatuur in de Lage Landen

2014-07-31 Graag wil ik een paar (Vlaamse) aanvullingen geven bij dit goed gedocumenteerde overzicht van Ingrid Glorie. Het kan interessant zijn te weten dat in België Afrikaanse boeken besteld kunnen worden bij de verzendboekhandel Gramadoelas van Luc Rende

Beter as godsdiens

Wouter Ferns 2014-07-31 Hello Pieter G   Dink jy werklik dit is so eenvoudig soos jy beweer dit is wanneer jy skryf dat jy is "bevrees dat die Afrikaner met sy Ou Testament- kultuur wat van geslag tot geslag ingeteel is nie 'n onpartydige stelling kan inneem oor

Preek

2014-07-31 Beste CM "Onsigbare almagtige wesens" is maar 'n skim van die verbeelding, soos alles wat sy oorsprong in die brein van die mens het, 'n illusie van die onmagstaat. Beste groete, Pieter Redelinghuys

'n Kompetisie oor 'n sin of onsin

2014-07-31 Dirk Rigter, in 'n nors opmerking hierbo, is ontstig omdat Johannes Comestor sarkasties sou verwys het  na Wouter se onsin-sin.  Hy reken dis nogal braaf (ek is seker hy bedoel 'dapper') van Johannes omdat dié nou " ... Dan Roodt se

Thomas: Geskape in die beeld van God

2014-07-31 Pieter   God is inderdaad na die beeld van die mens geskape. Wat my egter pla is dat hy na een van die slegste beelde denkbaar geskape is.    Hy is jaloers. Hy straf jou as jy hom nie eerbiedig nie. Hy sal jou laat brand in die hel as

Die wonder van die werklikheid

2014-07-31 Beste FC   Jy beweer dat ek ’n slaaf van die wetenskap is maar is jy nie maar ’n slaaf van jou blindelingse geloof nie? Om watter rede moet ek sekere dinge net aanvaar en nie vra vir bewyse nie? Wat maak jou onwrikbare geloof in die Ch

Bravo Piet Croukamp!

George B 2014-07-31 Dis sy seerower-agtergrond wat die verskil maak!

'n Kompetisie oor 'n sin of onsin

Johannes Comestor 2014-07-31 Dirk Rigter, dankie vir jou verbete poging om my sleg te se. Dit is duidelik dat jou kommentaar veral polities gemotiveerd is. Jy kan gerus probeer om sowel kwantitatiewe as kwalitatiewe oorwegings in ag te neem. Wouter formuleer dikwels slordig en&n

Palestina en Israel

2014-07-31 Beste George, Ja, jy self is in geen posisie om te praat van propaganda nie, aangesien jy self 'n slagoffer daarvan is. Julle Afrikaners en julle Joodse broers glo mos in dieselfde god, en in dieselfde mites. Hoe kan julle ooit iets anders wees as slagof

Die Oekraine-debakel - Vir Pieter

2014-07-31 Beste Jaco, Dankie vir jou interessante brief. Slegs een opmerking aangaande my sg" steun vir Rusland". Dit is nie die geval nie. Om die posisie van 'n land te verstaan, en sy reaksie teenoor 'n bedreiging, is een ding. Om so 'n land te steun,

Bravo Piet Croukamp!

2014-07-31 Ek het die brief nie oorgelees voor ek hom gepos het nie en sien nou die tweede sin in die tweede paragraaf is meer onsamehangend as gewoonlik (soos Dirk Rigter my beskuldig).  Voor ek weer Dirk op my rug het, hier's daardie sin weer: ‘n Fra

Vir Wouter 29 Julie 2014

Jaco Fourie 2014-07-31 Jan Jou laaste paragraaf hierbo is aan my gerig, dus my respons. In ‘n onlangse brief het jy geskryf: “Boere kan nie meer boer nie (sedert 1994?)”.  Ek het aan jou uitgewys dat boere wel boer en dat ons die beste miel

Opstandig, in hoop

Reusedwerg 2014-07-31 Dankie vir jou brief. Ek het nog nie persoonlik 'n aanval ervaar nie, en wil ook nie. Ek het egter al sowat vier familielede en ses vriende, almal in plaasaanvalle, verloor. Die eerste vraag wat by 'n mense opkom, hoekom word dit toegelaat en waarom die p

Palestina en Israel

Reusedwerg 2014-07-31 Beste George. Jammer dat my brief by jou die indruk skep dat ek polities met die Palistyne (Hamas) simpatiseer. Soos jy weet is daar nie 'n wenner in 'n oorlog nie, net verloorders, behalwe as jou magte die ander ouens opdonner. Ek kyk na die "Joodse

Beter as godsdiens

2014-07-31 Beste Wouter, Dankie vir jou respons. Blykbaar het jy 'n probleem om 'n onderskeid te maak tussen "anti-Semitisme", naamlik 'n onrasionele haat vir Jode,  en die verwagte en geregverdigde reaksie teenoor Israel wat mens sou verwag, en wat&

Die wonder van die werklikheid

FC BOot 2014-07-31 Beste Thomas So maklik soos dit. Lees die Bybel  en aanvaar Jesus Christus oor wie daar getuig is dat hy gelewe,gesterf en opgestaan het en dat Hy ten nouste betrokke by die skepping was en jy het geen verdere bewyse nodig nie, want slegs 'n Entitei

Musiek bewys die geesteswêreld

2014-07-30 Liewe Trienie,   Ek wonder saam met jou.   Dat Dawid die troos en lig van onse Shekinah in sy hart geken het, is gewis.   Jou beskrywing “geestesoog” is meer gepas;  pituïtêre klier (mitologies:

'n Kompetisie oor 'n sin of onsin

2014-07-30 Wouter, niemand het iets verduidelik nie,  nie eers jou fan Jaco nie.  Ek weet nou nog nie wat daardie sin sê nie (en ek is seker Jaco weet ook nie).  Help 'n bietjie man! Jan Rap

Biebouw-resensie: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Jonathan Amid 2014-07-30 Dewald, baie dankie vir hierdie berekende en interessante resensie. As iemand wat in besonder deur Izak de Vries se onlangse post hier op Litnet en Walters se resensie geprikkel was om verder ondersoek in te stel en die boek te lees, wil ek na jou respons

Padlopers

George Bekker 2014-07-30 Beste Oester, dis 'n menslike storie om te onthou. Om te dink hierdie mense het nog trots ook oor of wil minstens die skyn daarvan handhaaf. Mens kan net jou voorregte tel.

Beter as godsdiens

Wouter Ferns 2014-07-30 Hello Pieter G,    Die feit dat Anti-Semitisme een van die laaste vooroordele is wat aanvaarbaar is.    Dit is byvoorbeeld heel onaanvaarbaar om rassisties te wees en swart persone te demoniseer, maar Jode die kan jy doen, sonder v
Top