Anneke2014-07-30Maak die derde deur oop en kom binne … Pasop net dat die wind nie die deur agter jou toewaai nie, want hoe sal jy dan die pad terug na jou wêreld vind?
I
Ek hou nie van kinders nie. Hulle krap en skree en byt en pas nie altyd mooi in die
Anna S Ahllers2014-07-30Ek verstout myself om hier 'n stuiwer in die armbeurs te gooi met kommentaar op bogenoemde skrywes.
Dat Steve 'Die Stem' gesing het en so ook talle mense in die stadions by rugbywedstryde, voel ek die hele gesprekvoering en aftakeling van hom en diesulke
Jaco Fourie2014-07-30Pieter.
Jou respons aan my: “Dan volg daar stellings wat heel kontensieus voorkom, soos dat die Palestyne heel fanaties en nasionalisties is. Waarop basseer jy (Jaco) jou stelling? Is hulle dan meer fanaties as godsdienstige fanatiese
Dirk Rigter2014-07-30Johannes Comestor wys 'n gal-gesmeerde sarkastiese vinger in die rigting van die SêNet briefskrywer wat homself ietwat vasgedraai het in sy eie sinskonstruksie. Boonop verlekker Comestor homself in ‘n ander se fout.
Nogal braaf van iem
2014-07-30Beste Trienie,
Baie dankie vir jou mooi brief. Een saak wil ek darem sommer onmiddellik opklaar. Ek is geensins bitter nie ( hoe kan jy ooit so 'n afleiding maak? ), en so ver ek bewus is, was christene ook nooit vir my stout gewees nie!
2014-07-30Beste FC Boot,
Baie dankie vir jou interessante repliek oor my skrywe, en ek waardeer die nuwe interpretasie van "die Bybel soos in hedendaagse Afrikaans" . Vir my is dit 'n heel nuwe ondervinding, en die konsepte wat jy kwoteer totaa
Pieter Redelinhuys2014-07-30Beste Wouter,
En wat is so skokkend oor die "oplewing van anti-Semitisme" in Frankryk? Daar woon al vier miljoen Moslems in die land, en dit is te wagte wanneer in aanmerking geneem word hoe die Israeli’s die Palestyne ui
2014-07-30Beste Jaco,
Dankie vir jou brief. Die deel wat handel oor die vroeë geskiedenis van Palestina en die volke wat die land duisende jare gelede ingetrek het was heel interessant.
Dan volg daar stellings wat heel kontensieus voorkom, soos dat
Hannah Borthwick2014-07-29Hallo daar!
Ek is opsoek na die kortverhaal 'My Pa se Geweer' deur Ryk Hattingh. Ek tutor 'n Graad 10 seun en dit is deel van sy kurrikulum. Ek sukkel my dood om dit op te spoor. En verder, hy vat Afrikaans Eerste Addisionele Taal en kan bitter m
Wouter Ferns2014-07-29J, Comestor, het dit nou verduidelik, dit behoort nou duidelik te wees. Hopelik is jy tevrede, en bied ek aan om jou en Comestor se petrol te betaal na Zuma se volgende troue.
Jaco Fourie2014-07-29Twee hoogs intellegente opponente met soortgelyke letterkundige belangstellings, maar pole apart mbt tot dieselfde letterkundige stuk.
Net jammer beide kan nie die beste in die ander sien nie, veral mbt tot die briewe-inhoud deur elkeen weergee nie.
2014-07-29Beste Reusedwerg,
Ek lees op Yahoo.com se webblad dat lede van die Amerikaanse senaat "oor mekaar val" in hulle ywer om Israel ten alle koste te ondersteun, en vir hierdie land wapens te voorsien. Hoe gerieflik vir die hele VSA se wapenindustri
2014-07-29Pieter
Maar is die mens nie geskape "NA" die beeld van God nie - nie "IN" nie - dit maak 'n groot verskil. My bybel praat ook nie van 'ewebeeld' nie. Waar lees jy so?
God is ook nie liggaamlik nie, maar God is Gees. Daarom kan daar o
Adele de Waal2014-07-29Ek is dringend opsoek na ekstra hulp vir my dogter in Graad 9. Sy sukkel met wiskunde maar doen baie goed in al haar ander vakke. Waar kan ek meer uitvind oor visuele wiskunde? Indien moontlik is ek bereid om te ry na Hoërskool Linden vanaf Pretoria
2014-07-29Beste Jaco,
Jou vraag lei as volg: Wie ondersteun jy? Die VSA en die EU wat die Maiden opstand ( coup d´e´tat) in die Oekraine bewerkstellig het, aan die een kant, of Rusland wat die rebelle in die Ooste van die Oekraine onderskraag aan die a
2014-07-29Henn
In my geestesoog (wat jy die derde oog noem) kan ek sien hoe Dawid bo op 'n hoë ronde klip sit met sy harp en fluite digby. Ek wonder hoe hierdie Psalms tot hom gekom het? Sou hy wakker skrik in die oggend met 'n nuwe lied in sy hart of he
FC Boot2014-07-29Hoeveel preke is nie al gelewer na aanleiding van 'geskape na die beeld van God' en tot hoeveel vekeerde afleidings soos die van Pieter Redelinghuys het dit nie al gelei nie.
Wanneer 'n mens egter ander vertalings soos bv. 'Die Boodskap'- 'Die By
2014-07-28Nee Giep, Koos slaan NIE die spyker op die kop nie.
Swartes (party van hulle) wil hulle eie tale nou bevorder want a) dis die ding om te doen na uhuru, b) hulle sien die Afrikaner doen dit so hoekom kan hulle nie, c) daar is die vir wie dit werklik hul
Wouter Ferns2014-07-28Hello Pieter,
Nee, ek is sonder enige twyfel simpatiek tot Palestina, gegewe die sonde waarin Israel gebore is en beskou die huidige konflik 'n tragedie te wees en is ook in woede oor elke burgerlike wat nou al dood is, meer as 1000 toe ek
2014-07-28Karlien: Ek het heelwat ondervinding as tutor en wiskunde-onderwyser, en my ondervinding is dat as kinders sukkel met hoërskool wiskunde, dit dikwels is omdat hulle nooit laerskool wiskunde na behore bemeester het nie.
Maar dit is moei
Jaco Fourie2014-07-28Jan, jy skryf:
" Boere kan nie meer boer nie" - sê wie? Ek is direk aan sodanige bedryf betrokke. Boere het 'n "bumper" mielie-oes hierdie jaar ingewin, een van die grootste in soveel jare! Mieliemeel is wee
Jaco Fourie2014-07-28Pieter.
Jy is so naby ondergenoemde gebeure.
Wie ondersteun jy? Die VSA en EU wat die Maiden opstand (coup de tat) in die Oekraine bewerkstellig het aan die een kant, of Rusland wat die rebelle in die Ooste van Oekraine onderskraag aan di
Jaco Fourie2014-07-28Pieter.
Net 'n paar observasies.
Moderne Israel is 'n sekulêre staat, die meerderheid Israelis, is of non-godsdienstiges, of is nie-onderhoudende gelowiges nie. Behalwe vir 'n minderheid "zealots" (omtren
Sommer ver in die ou Kalahari2014-07-27Die Stem was 'n Afrikaanse gedig wat in Mei 1918 deur CJ Langenhoven geskryf is en in 1921 deur Marthinus Lourens de Villiers getoonset is.Nkosi Sikelel' iAfrika was oorspronklik gekomponeer as 'n gesang in 1897 deur Enoch Sonton
2014-07-26Beste Wouter,
Het jy dalk gemerk hoe Lord Sacks in sy rubriek "Nostalgia for the Numinous" afdwaal van die kern van sy kritiek en 'n stukkie pro-Joodse, of liewer, pro-Israeliese propaganda opdis oor die "nuwe aard" van ant
2014-07-26Enige geloof op aarde skep minstens splinternuwe hoop, is 'n vaste hoeksteen vir liefde en bring ALTYD daarmee saam genade ... dit het in werklikheid niks met sogenaamde werklikheid te make nie ... Namaste! Cornelius Henn
George B2014-07-25Dankie Varkspek, jy probeer en moet aanhou. Vir "ons leiers" gaan 'n mens skynbaar lank wag.
Ons taal en kultuur is ineengestrengel. Dit is een van die dinge wat mense moet besef en wat ons moet beklemtoon. Mense stuur hulle kinders na Engel
Wouter Ferns2014-07-25Hallo J,
Stephen Fry is 'n Brit, en kan beskryf word as 'n "polymath", ek kan nie aan die vertaling dink nie en is van Britse oorsprong en van sy rolle is soos volg. skrywer, aanbieder, aktivis, man van vele rolle.
2014-07-25Jaco
Dis moontlik (dat hy van my mince meat gemaak het), maar waar?
Sy 'uitstekende repliek' verduidelik nie hoekom hy my in 1955 plaas nie so ek moet aanneem dit is, soos ek tussen die lyne sê, bloot 'n cliché onder die sogenaamde libe
2014-07-25Stefaans glo vas hy gaan 'n sukses van sy loodgietersbesigheid maak. Ek het ook 'n sterk geloof dat, in die nie te verre toekoms nie, die mens 'n kolonie op Mars gaan vestig. Sarel-hulle het geglo hulle gaan die slag by Bloedrivier wen.
Angus2014-07-25Beste Johannes Comestor,
Vir my bied 'n ui maar net smaaklike toevoeging tot 'n dis sonder om die kalorie-inhoud drasties te vermeerder. Vanweë die groot selle, is 'n ui ook nuttig om die gebruik van 'n mikroskoop vir iemand te leer.