Thomas2014-07-21Beste FC
Ek is volkome in ooreenstemming met die hele strekking van jou artikel. Die basiese uitgangspunt en vertrekpunt in ons soeke na antwoorde in die wetenskap is onsekerheid. Ons berus ons by die beste verklarings wat ons kan vind om tergend
Thomas2014-07-21Beste George
Ek stem saam met jou dat die natuur soms asemrowend mooi is en ja dit slaan soms my asem weg. Ek het nog nie kleinkinders nie maar ek het reeds Richard Dawkins se "The magic of reality" vir hulle gekoop. Gelukkig is al my k
2014-07-21Beste FC,
Miskien sal jy die terme beter verstaan as jy onderskei tussen `n deduktiewe argument en `n induktiewe argument.
`n Deduktiewe argument het tipies die volgende formaat:
Premis 1: Alle honde is soogdiere.
Premis 2: Wagte
Sollie Levinson2014-07-21Ek het pas Litnet ontdek en wil graag aktief betrokke raak. Kortliks: moontlik omdat ek nuut is of selfs tegnologies 'n agtergeblewene, raak ek verward/verlore tussen al die inligting en moontlikhede.
Ek wil 'n kortverhaal instuur vir beoordeling/besprek
George B2014-07-21Beste Panda, gee jou gelyk op albei punte. Ivm Galileo is dit goed om te onthou dat die argument tussen Galileo en die kerk nie net wetenskaplik/godsdienstig was nie. Persoonlike verhoudings tussen die pous en ander vername geestelikes en Galileo het 'n g
FC Boot2014-07-20Beste Thomas
Na aanleiding van jou kommentaar, hoe voel jy oor die volgende,wat gevind kan word onder : Forget what you’ve read, science can’t prove a thing" http://theconversation.com/forget-what-youve-read-science-cant-prove-a-th
FC Boot2014-07-20Beste Jaco
Jy skryf "F.C. Boot. One wrong does not justify another."
Ja dit sou nogal waar gewees het as die deelnemers wedersyds min of meer in gelyke getalle deelgeneem het en die gevolge ewe katastrofies was. Die 45 000 wat op 'n
George Bekker2014-07-19Beste Thomas, dis aangenaam om met jou te 'gesels'. My antwoorde is beperk, maar my insigte het tog die afgelope jaar verdiep. Volgens jou is daar by George “… bloot ’n reuse geloofsprong van jou kant af met geen rasionele basis nie.&rd
2014-07-19Beste George,
Jy het duidelik moeite gedoen met jou artikel op LitNet (Evolusie en die kerk) wat deeglik en logies uiteengesit is. Ek onderskryf die kommentare van Chris en Thomas daarop geheel en al en vind dit onnodig om daarby aan te vul behalwe om
2014-07-19Paul Murray toon weereens hoe 'n kommentator deeglik moet besin en dat objektiwiteit die som is van ewewigtigtheid, regverdigheid, asook die vermoë om menslike vooroordeel ter syde te stel.
Voeg daarby uitstekende analise & sintes
Mac2014-07-18Haai Sue, dis nou nogal toevallig dat jy oor die spesifieke Skurweberg praat (daar is 'n paar in SA). My pa boer daar aan die voet van Skurweberg, die 4de geslag. Die bergpas is eers in die vroeë 70's gebou en voor dit moes hulle altyd loop van
2014-07-17Beste George
Ek hou van jou oopkop benadering tot die gesprek en ek moet sê dat ek met heelwat van wat jy te sê het saamstem. Daar is ’n paar kernpunte waar ek van jou verskil. Dalk misinterpreteer ek jou mening hier en da
2014-07-17Beste George
Ek hou van jou oopkop benadering tot die gesprek en ek moet sê dat ek met heelwat van wat jy te sê het saamstem. Daar is ’n paar kernpunte waar ek van jou verskil. Dalk misinterpreteer ek jou mening hier en da
George B2014-07-17Beste Tiens, soos versoek vertel ek die storie van 'Skote Petoors'. Dit was aan die begin van die Engelse Oorlog. L.W. dit was nie die Boereoorlog nie, want hulle was nie die oorsaak van die oorlog nie. Ladysmith aan die Natalse front is deur die Boere be
2014-07-17Hello George
Wat die gelowige, wat die teorie van ewolusie aanvaar, vir ons wil vertel is dat die skeppingsverhale in Genesis nie letterlik verstaan moet word nie. In hierdie mites is daar 'n simboliese interpretasie wat nie teenstrydig is met wat ons we
Jaco Fourie2014-07-17Jason
Ek hou van Steve se musiek. Ek hou net nie van sy politiek nie. En ja. Ek glo ook hy doen groot skade aan beide Afrikaans en die Afrikaner met sy uitlatings en politieke optredes.
In teenstelling, Bok van Blerk met sy &
Philippe2014-07-17Ek dink mense moet nou maar vir eenmaal besluit wat hulle wil doen. Gaan ons die land maak werk, dan los ons al hierdie liedere. As ons egter wil aangaan om die land in groter gemors te dompel moet ons aanhou om hierdie liedere te sing. Of dit nou "D
George B2014-07-17Beste Tiens, goed om 'persoonlik' van jou te hoor. Jy opper 'n aantal interessante punte wat my aan nog een laat dink. Die hooghartige wyse waarop talle Engelssprekendes teenoor Afrikaners opgetree het. Saam met die bitterheid oor die oorlog (EN 'een eeuw
FC Boot2014-07-17Beste Jason
Soos enige mens in 'n demokratiese land is jy geregtig op jou mening.
Maar so erg soos jy oor die sing van die Stem voel, so erg voel ek oor die dreunsang 'Kill the farmer-Kill the boer' en die staatspresident se propaganda (oorlogslied) li
Tiens Pretorius2014-07-17George,
Ek is nie juis 'n ou vir debatvoering of oor-en-weer korrespondensie nie, maar ek sal nietemin probeer reageer op die punte wat jy aangeraak het.
Cornelius Henn het reeds vertel van party van die prestasies van die ou NP. Die lys kan baie la
2014-07-16Ek reageer graag op Bosch se kommentaar as volg:
Die puntgewysde benadering ... verduidelik nie in diep konkreetheid elke genoemde punt nie
Wat hierdie aspek betref was die voorgeskrewe beperking ten opsigte van die lengt
Wouter Ferns2014-07-16Hallo,
Ek gaan deur my eposse en sien die kommentaar van FC Boot en besluit om dit te ignoreer.
Daar kan net so lank met die regse sluipers en hul geheime impulse redekawel word, hoe kras bogenoemde kommentaar van FC Boot ook
George Bekker2014-07-16Beste Cornelius, ons skryf oor ernstige sake, maar dit was van my kant af ook 'n bietjie “tong in die kies”. Ek waardeer jou reaksie. Soos jy tereg sê is alle kindermolesteerders boewe, maar van die kerk se kant was daar (soms) traagheid
Jaco Fourie2014-07-16Eerstens wil ek Cornelius komplimenteer vir sy besadigde respons op George se brief. In hierdie trant kan net wedersydse respek afgedwing word.
Waar ek met Cornelius en ander godsdiensgelowiges verskil, is my bedoeling nie om sodanige perso
FC Boot2014-07-16Beste George Bekker
Ja wyle Frans Boot was inderdaad my neef.
Nee ek glo nie in 'n ses dag 24 uur skepping en 6000 jaar oue aarde nie.Waar ek wel in glo dat 'n mens so wyd as wat moontlik is moet lees en van alle standpunte moet kennis neem, o
FC Boot2014-07-16Nou toe nou.
Mans lewe kommentaar oor mans se doen en late.
Van die begin van die ontstaan van die mens op aarde is samelewings deur mans gedomineer.Dit is nou eenmaal sou onder die meeste 'primate' dat 'mans' vanweë hul oor die algemeen groter
2014-07-15George B
Volgens die Pous se eie woorde is selibasie 900 jaar na die dood van Christus deur die Roomse Kerk ingevoer. Hierdie toestand van selibasie is de facto contra natura in normale mans en kan dus nie vereenselwig word met die res van Room
Wouter Ferns2014-07-15Pous Francis se onlangse woorde oor hierdie onderwerp:
In his first interview with a female journalist since his election to the spiritual leadership of the world's 1.2 billion baptised Catholics, Pope Francis dodged a string of q
Wouter Ferns 2014-07-15Hello,
Terwyl ek besig is om op te vang met die dag se koerante, staan die volgende uit in die Guardian:
The Church of England ended at a stroke the male domination of its hierarchy as the General Synod voted on Monday t
Angus2014-07-15Beste George B,
Haai! Wat sal Dominee daarvan sê as jy en die pous nou eenders begin dink? Jy behoort mos soos Dominee te dink, a-nee-a!
Groete,
Angus
Wouter Ferns2014-07-15Die taalbulle, bied leesmasjien en woestersous??
Hoe woes is dit nie?
Cormac McCarthy: I can normally tell how intelligent a man is by how stupid he thinks I am ...
Sotlik.
Wouter ferns2014-07-15Hello George,
Soos jy ook kan onthou, het ek geput uit Garry Wills, se "Why Priests", en die besprekings rondom dit.
Garry Wills, het 'n artikel vir die New York Review of Books geskryf en is die argument stof tot n
George Bekker2014-07-15FC, dankie vir jou reaksie en dat jy rustig kommentaar lewer. Ek wil op 'n persoonlike noot begin. Het 'n Frans Boot as kollega by UWK gehad. Eers gedink jy is sy seun (hy het een seun en vyf dogters gehad) maar toe agter gekom jy is nie meer jonk nie. Is
2014-07-15Beste George B,
Ek is oortuig dat Tiens 'n lang lys vir jou kan aanhaal in antwoord op jou laaste vraag.
Gun my asseblief hierdie stuiwer in die armbeurs rakende veral iets soos opvoeding; die regering waarna jy verwys het minstens TIEN
2014-07-15Beste George B,
Ek spreek myself gereeld en sekerlik ook in 'n mate ferm teen enige kritiek deur buitestanders op ander se ritusse en geloof uit - ook teen joune waar jy jouself onnodig besorg het oor die besnydenis en onder meer die Roomses