Kommentaar

Die wit rokkie

2014-08-11 Hierdie is eina-seer sielswoorde uitsonderlik gepen

Die bedryf van ’n aanlyn digkunsakademie

Franco Colin 2014-08-11 Waar kan ek meer inligting kry oor hoe om in te skryf?

Israeli-vraagstuk

2014-08-10 Hello Jaco Ek is heeltemal in ooreenstemming met jou dat die vergrype van fundamentele groepe, en onderdrukking van sekulêre menseregte, heeltemal onaanvaarbaar is. Hamas in hierdie opsig is glad nie onskuldig nie. Ek het egter 'n reuse probleem me

Israeli-vraagstuk

2014-08-10 Hello Wouter Ek het die Richard J. Evans se trilogie van die Tweede Wêreldoorlog gelees waarin daar 'n verwysing was na die Arendt-werk, 'Eichmann in Jerusalem'. Dit was redelik maklik om hierdie werk te volg in sover dit gegaan het oor die geskied

Oor sosiale betrokkenheid

Marianne de Jong 2014-08-09 Ek deel heimlik Hein Willemse se versugting na 'n Afrikaanse literatuur wat werk maak met die soek na  aaneenskakeling met 'n nuwe Suid-Afrikaanse gemeenskap , maar ek vermoed dis 'n mistasting. 'n Paar vrae:  is die term betrokkenheid nie anach

Die kaart van ervaring van Japie Bikeur
2000

Geraldo 2014-08-09 Dankie , dis lieflik om te kan lees oor my mense. 

Priester

George B 2014-08-08 Ook nie 'n wonder al die ateïste waarsku so teen die kerk nie!

Boet en die Bom

2014-08-08 Sandvelder, treffend geskryf. Dankie.

Bome snoei

2014-08-08 Ja - so ironies. Oulik geskryf oester.

Die stommerik-kommentator

2014-08-08 Dolf,   Mens laat die spulletjie so aan hulself oor vir u rukkie en dan borrel dit behoorlik, soos ons mos sien.    Nog 'n tipiese verskynsel by hulle is dat geeneen van hulle die insig het om te begryp waaroor die kommentaar gaan nie e

Sakkie Spangenberg se mening

2014-08-08 Hallo Thomas, Ook Jurie van den Heever het in sy:  Quo Vadis: ‘n Ope brief aan die gereformeerde kerke in die RSA die volgende kommentaar oor Sakkie Spangenberg gelewer wat by die artikel wat jy aangehaal het, aansluit: “Sakkie Spange

Sakkie Spangenberg se mening

Francois Malherbe 2014-08-08 Geagte Pieter   Kind wees is die voorreg van 'n kind. As volwassenes probeer kind wees raak hulle kinderagtig.   Groete   Francois Malherbe

Israeli-vraagstuk

Wouter Ferns 2014-08-07 Hello Chris et al,   Wie stel ook belang in Hannah Arendt?    'n Film van verlede jaar wat uitstaan is Margarethe von Trotta se Hannah Arendt” met Barbara Sukowa as Hannah Arendt.    Soos bespreek met 'n vriend van my,

Vir CM: biljoendollar-bedrywe

George B 2014-08-07 ... en CM ook nie.

Boet en die Bom

George B 2014-08-07 Sandvelder, dankie dat jy wel die verhaal op skrif gestel het en (baie?) mense iets gee om oor te dink. Weet jy wat was die skokkendste vir my? Dat lidmate verbied is om kontak met Boet en Mevrou Boet te maak en dat lidmate toelaat dat kerke met hierd

Israeli-vraagstuk

Wouter Ferns 2014-08-07 Hello,   Andrew Rosenthal, redakteur van die New York Times se redaksionele blad,  'n intelligente, sjarmante man, soos gesien in 'n onderhoud met Charlie Rose, http://tinyurl.com/prz85k3, maak die volgende opmerking in die studente koera

Die stommerik-kommentator

2014-08-07 Dolf, Jy klink darem baie na Kobus se ego. Tot die beledigende en onbeskofte styl word baie oulik nageboots. (amusante onnoselhede; dwaashede; beperkte kennis van feitlik enigiets; dikwels oorloop van eie lof en vir mekaar en te onnosel om die sotlikhe

Israeli-vraagstuk

Wouter Ferns 2014-08-07 Hello,    'n Algemene opmmerking.    Vir baie jare het ek nie 'n TV gehad nie, maar was frustreerd, met al die audio-programme wat die luisteraar van die beelde ontneem wat beskryf word en met dit word die betaalkanaal weer aa

Vlugskrifnotas
(vir ? toekomstige argument)

2014-08-07 Beste Daniel,      Weereens ontgaan dit my nie dat jou opmerkings presies die kommerpunte bevestig wat my artikel aanraak.     Klaarblyklik sien jy jouself as sinoniem met die Afrikaanse bedryf. Is dit ook jou houding teeno

Die stommerik-kommentator

FC Boot 2014-08-07 Wonder hoe 6000 jaar oue aarde en 6 -24 uur skeppingsdae Kobus voel oor.http://www.beeld.com/nuus/2014-08-06-s-skeur-afrika-stadig-in-twee. Een troos ,dit sal nie in ons leeftyd gebeur nie - dit lê ver in die toekoms, so'n 10 miljoen jaar verder.

Israeli-vraagstuk

Jaco Fourie 2014-08-07 Chris. Jy skryf:  " 'n Gay-parade in die middel van Tel Aviv maak nie op hiervoor nie, Jaco". Wat my persoonlike sienswyse beslis beïnvloed is waar enige nasie of godsdiens, wat gays die doodstraf oplê, hetsy dmv, steniging

Die stommerik-kommentator

2014-08-07 Dolf tik die volgende: "Die ergste is dan ook hoe hulle dikwels oorloop van eie lof (en lof vir mekaar) vir hul sogenaamde "wyshede" (lees dwaashede) en te onnosel is om die sotlikheid daarin raak te sien - hulle herinner my nogal

Palestina en Israel

FC Boot 2014-08-07 Elke saak het drie kante ,my kant en jou kant en die waarheid, wat dikwels verskuil lê tussen die twee.So het ek dan ook op die volgende berig afgekom. Wat nou nodig is  om  te verneen hoe die mense van Gaza wat die meeste onder die kon

Vlugskrifnotas
(vir ? toekomstige argument)

2014-08-07 Baie dankie vir die skakels in die vorige kommentaar. Dit is inderdaad baie nuttig vir die leser van Poolshoogte wat die punt ter betrekking (Breytenbach se "Rimbaud-motief" in my artikel), waaroor Daniel Hugo skynbaar hierbo navraag doen, sou w

Israeli-vraagstuk

2014-08-06 Beste Pieter, Jou beskrywing "skuil", beskryf Chris Dippenaar heel goed. Hy spog graag hoe hy onder die vensterbanke van kerke skuil en giggel terwyl daar diens is. Dan skuil hy homself ook boonop gereeld onder ander se loopmae hier op

Israeli-vraagstuk

Jaco Fourie 2014-08-06 For the bleeding hearts.  Indien julle ‘n ander perspektief oor die midde-ooste wil lees, lees die volgende VOLLE BERIG: http://guardianlv.com/2014/08/hamas-winning-the-gaza-public-opinion-war-against-israel/   'n Uittreksel

Vlugskrifnotas
(vir ? toekomstige argument)

Marlene van Niekerk 2014-08-06 1.http://harpers.org/archive/2007/10/rimbauds-journey/ 2. http://books.google.co.za/books?id=50NO9WTSG7wC&pg=PA167&lpg=PA167&dq=rimbaud+in+Breytenbach&source=bl&ots=GI-jzJmnDj&sig=Az3DFj2r5-NZ_KwdNA69JNIe1Z0&hl=en&sa=X&a

Israeli-vraagstuk

2014-08-06 Hello Wouter Jy is reg oor die rolprent waarna ek verwys. http://www.rottentomatoes.com/m/omar/ Ek aanvaar dat jy dalk ook 'Paradise Now' van Hany Abu-Assad al gesien het. Soos baie mense reg oor die wêreld probeer ek ook sin maak van die Is

Israeli-vraagstuk

Wouter Ferns 2014-08-06 Na 'n bietjie gesoek bring die frase "Do you know how they catch monkeys in Africa?", jou by IMDB, wat dit koppel aan "Omar". 

Israel reg vir aanklag by die Internasionale Kriminele Hof Den Haag

Wouter Ferns 2014-08-06 Kennis geneem - geen kommentaar nie en volstaan met die verwysings gebruik in die vorige kommentaar. 

Vlugskrifnotas
(vir ? toekomstige argument)

Daniel Hugo 2014-08-06 Beste Charles-Pierre Ek het beslis uit irritasie gereageer. Oor jou meerderwaardige houding ten opsigte van die Afrikaanse letterkundige bedryf en jou ingenomendheid met jou "internasionale" posisie daarbuite. Ek is heeltemal bewus van die

Israeli-vraagstuk

Jaco Fourie 2014-08-06 Nou toe nou Die Palestyne beweer gedurig hulle is eerste in die land. Die grap gaan daaroor.  Wat dit eintlik sê is die Israeli verteenwoordiger het die Palestynse verteenwoordiger uitoorlê, en die het in die Israeli verteenwoordiger s

Die stommerik-kommentator

2014-08-06 Hallo Kobus,  Dankie vir jou skrywe. Ek het lanklaas op hierdie forum kommentaar gelewer, asook die verskillende skrywes gelees, bloot omdat dit my dikwels nie interesseer nie. Ek het laas week Donderdag en vandag egter die verskillende skrywes

Vryfees 2014: Vir ewig en altyd

Dienie Steenkamp 2014-08-06 Die stuk was aangrypend en het jou laat dink.   Goeie resensie.

Etienne Leroux se Die 18-44-trilogie bied veelvlakkige waarde

Gert 2014-08-06 Ek het dit nou die aand weer gelees...   http://gertrautenbach.blogspot.com/2014/08/18-44.html

Sakkie Spangenberg se mening

2014-08-06 Beste Thomas, Vir geloof om seker en onwankelend te wees moet mens altyd in gedagte hou dat jy moet glo "soos 'n kind". Skakel dus al die hoër fakulteite af soos rede, denke en logika, ignoreer kennis, en staak eenvoudi

Open letter to Chris Ash

2014-08-06 Hallo Pieter Ek is bekend met die noem dit maar professionele geskiedsskrywers in die verband soos Thomas Pakenham en Rayne Kruger, dié dat ek vir die vent vra waar hy nou vandaan kom en sy motief maar bloot is om Browniepunte in te samel. 

Vlugskrifnotas
(vir ? toekomstige argument)

2014-08-06 Beste Daniel,      Ek hoop jy het jou kommentaar uit irritasie geskryf. Want andersins illustreer dit presies die soort atrofie waaroor ek skryf.      Ek sou reken dat elke leser, veral ? sogenaamde deskundige soos jyse

Open letter to Chris Ash

2014-08-06 Beste Jan, Ek sien dat Chris Ash met sy boek oor Kruger al die "demone" in jou laat losbars het. Terloops, wie is hierdie Chris Ash? Ek het sy naam gegoogle en alleen afgekom op 'n Amerikaanse voetbalonderrigter, en oor hierdie skrywer is daar&

Die bedryf van ’n aanlyn digkunsakademie

Alice Hendriks-Boshoff 2014-08-05 Nini Bennet se artikel ivm die bedryf van 'n aanlyn-digkunsakademie, is so insiggewend, interessant en leersaam as wat dit deeglik en omvangryk is. Die CN-dikgunsakademie se kwaliteit van onderrigmateriaal, leiding en terugvoering aan deelnemers en etiese
Top