Kommentaar

Nog ietsie oor die Springbokke

Pieter 2014-06-18 Die redes hoekom rugby vir ons ouens oorkant 50 nie meer dieselfde is as daardie dae nie?  Na my mening: - Jy was jonk, dis maklik om 'n heldeverering te hê vir iemand wat in sy 20's is en jy is 13  as om so te voel oor  'n twintigj

Moet Duiwelspiek se naam verander?

2014-06-18 Cornelius   Om alle ateïste aan Kim Jong-un te koppel sou net so onsinnig wees as om alle christene aan Kobus de Klerk of Adolf Hitler te koppel. Ek het ook nie enige byl te slyp met christene nie maar beskou alle geloof in onbewese superwesen

Sonde - Quo vadis?

2014-06-18 Rigter se probleem is die kenmerkende insigloosheid.  Nie net verstaan hy glad nie die Woord nie, maar hy is ook nie baie bekwaam waar dit gewone Afrikaans betref nie.   Die eerste sin van die artikel hierbo is die inleidende sin. Daarna volg

Dominique Botha: Valsrivier

2014-06-18 Dankie dat iemand darem die moed het om die gate in Valsrivier op te noem en daar is vele. Tog wen hierdie boek pryse asof die skryfster 'n pistool op die literati gerig hou? Dit maak 'n mens bevrees dat objektiewe literêre beoordeling net nie meer

Nog ietsie oor die Springbokke

FC Boot 2014-06-17 Die wedstryd waarna Dirk verwys was op 18 Julie 1964.Die WP het met 20-11 gewen.

Vir Jaco en Wouter: vergeefs, alles tevergeefs...

Wouter Ferns 2014-06-17 Hello Dirk et al,  "The words of Qohelet son of David, king of Jerusalem.  Merest breath, said Qohelet, merest breath.  All is merest breath. All is mere breath.  What gain is there for man in all this toil that he toils und

Vir Jaco en Wouter: vergeefs, alles tevergeefs...

Jaco Fouriej 2014-06-17 Dirk    Mooi en feitlik opgestel.   Ek stem saam.  Om met die twee here te probeer debatteer, verrig niks tot stigting nie.  Ek debatteer nie met hulle nie, maak net kommentare oor hulle skrywes, hoofsaaklik vir lese

Moet Duiwelspiek se naam verander?

FC Boot 2014-06-17 Beste Thomas Die 'na die beeld' is tog so uit die oude doos. Eintlik staan daar :Gen.1-27."God het toe die mens gemaak.En dié mens het iets van God in hom gehad.God het 'n man en 'n vrou gemaak.'

Eldur Á Himni (vir almal met harte)

2014-06-17 Cornelius Dankie. Die beelde is mooi en bly die skepping onbeskryflik.

Wat 2014 vir Nederland en Europa beteken (Deel 1)

carina van der walt 2014-06-17 Aanvullende nota uit die Wetenskap-bylae van die NRC-Handelsblad (12-06) deur Dirk Vlasblom   Op Saterdag, 14 Junie, is die “Nationale Herdenking Afschaffing van Slavenhandel 1814 – 2014” in Middelburg, Zeeland gevier. Die Ams

Sonde en die mens

2014-06-17 Beste FC Boot, Ek deel Matt 23 met jou. Nes Jesus Christus onse HERE ook nie eens deur die Fariseërs gespaar is nie, leef ons vandag saam met selfverhefde en sogenaamde ware gelowige Bybelaanbidders wat daarmee dweep dat hulle alleen oor God b

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

2014-06-17 Beste Angus,   Waarom het jy dan in die eerste plek 'n kwessie daarvan probeer maak?   Lees jy dalk dat ek iewers na wiskunde as 'n gesproke taal verwys het dat jy toe so ewe in jou onthutstheid my daag om daarin te bid?  

Moet Duiwelspiek se naam verander?

2014-06-17 Beste Thomas,   Sou dit dan reg wees om ewe breedweg 'n omskrywing van ateïste op te stel en almal saam aan die persoon van iemand soos Kim Jong-un te beskryf?   Derhalwe, is Christene ook dan die enigste Godsdienstiges wat jou

Eldur Á Himni (vir almal met harte)

Angus 2014-06-17 Kæri Cornelius,  Það er fallegur vettvangur, ekkert yfirnáttúrulegt um það. Það er bara í Biblíunni að yfirnáttúruleg efni gerist.  kveðjur,  Angus

Sonde - Quo vadis?

Dirk Rigter 2014-06-17 De Klerk skryf hierbo heel eerste: "Sommige gelowiges struikel oor die sonde." Dus impliseer hy dat die ander (sommige) gelowiges nie oor die sonde struikel nie. Eenvoudig gestel: Daar is gelowiges wat sonde doen en daar is gelowiges wat sonder

Sonde - Quo vadis?

Angus 2014-06-17 Ai, ds De Klerk het vandag mooi gepreek!  Net jammer ons kry nie tee en koeksisters na die diens nie.

Vir Jaco en Wouter: vergeefs, alles tevergeefs...

2014-06-17   Beste Dirk,   Een van die beste, insiggewendste,  waarheidsoekende,  skrywes dusver op SêNet.   Sulke bydraes doen eer aan hierdie webwerf.   Groete,   Pieter Redelinghuys

Moet Duiwelspiek se naam verander?

Thomas 2014-06-16 FC Boot   God is na die mens se beeld geskape. Dieselfde geld die satan.    Groetnis uit die regtige wêreld waar die mens alleen vir alles verantwoordelik is.    Thomas

Terblanche Jordaan oor emosionele gevangeneskap

Estelle Neethling 2014-06-16 Dankie Terblanche. Jou essay is kragtig en vol insig. Dit het vir my baie beteken. Die oorlede skrywer, Anthony de Mello, was dit met jou eens oor die emosionele verwoesting wat vrees saai.

Moet Duiwelspiek se naam verander?

FC Boot 2014-06-15 Aitsa Julle manne wat so skertsend en spottend oor die onderwerp praat, nouja 'die duiwel sal julle kom haal'.Duiwelstreke en sulke goed lewe nogal in die volksmond.  Die Diábolos bly maar 'n moeilike karakter, eintlik sien die Jode hom i

Kyk my in die oë: ’n Openhartige en dapper weergawe van bipolêre stoornis

eugene pretorius 2014-06-15 Ek het Desember 2013 die ouderdom van 60 bereik. Ek is in 1979 met bipolere versteuring gediagnoseer daardie jare bekend gestaan as maniese depressie. Dit was nadat ek manies geraak het en niemand geweet het waarom ek so irrasioneel optree nie. Op daardie

Moet Duiwelspiek se naam verander?

2014-06-15 Beste Angus,   Hoe opmerksaam van jou! Die konsep van Die Duiwel speel n baie belangrik rol in die Christenkerk om vrees op lidmate af te dwing, en hulle so in toom te hou, om geloof deur middel van vrees te versterk. So ook m

Moet Duiwelspiek se naam verander?

Thomas 2014-06-14 Cornelius   Onder Christene verstaan ek almal wat hulle met die mitiese Christus-verhaal assosieer en dit as 'n feit aanvaar dat een of ander god die wêreld en alles daarop wonderbaarlik uit niks geskep het. Dan glo Christene ook verder dat h

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

Angus 2014-06-13 Beste Cornelius, Dit lyk my jy kan Pedagogiek (gedruip) agter jou naam skryf.    Ek het nêrens beweer dat Wiskunde nie 'n taal is nie. Lees weer: dit is nie 'n gesproke taal nie. Niemand praat die taal Wiskunde nie.    Jy he

Boodskappers van die lewe

2014-06-13 Wel, wel, wel - Jan Rap. Jy het my nou net iets geleer. Ek lees hier jy kan Bougainvillea in die oond bak vir 10-12 min teen 75 grade. Dan sal die blomme 'n gesonde blink glans hê en ook nie maklik verkrummel. Nou toe nou! My ma het die bl

Terblanche Jordaan oor emosionele gevangeneskap

Elize du Toit 2014-06-13 Mens!! Ruk jy my nou regop ... ek voel ek MOET met jou kon praat.

Boodskappers van die lewe

2014-06-12 Pragtig,Trienie!

Terblanche Jordaan oor emosionele gevangeneskap

Tertia 2014-06-12 Ai Terblanche, hoe kry ek nou déjà vu.  Ek onthou so goed hoe bitter en seer ek was toe ek in die Kaap aangeland het.  Die pad wat jy saam met my gestap het na heling en bevryding.  Jou leiding en goeie raad.  Al die ding

Voortreflike vroomheid

2014-06-12 Trienie:  Vroomheid is reeds vir eeue uiters suksesvol by die vernietiging van  logiese en rasionele denke. CM

Oorspronklike liedjies

2014-06-12 Hello,    My gunsteling is The Mike Flowers Pops,http://tinyurl.com/k3hvgrx se weergawe van Wonderwall met 'n "lounge lizard vibe", wat die indruk skep dat dit die oorspronklike is en Oasis se weergawe die latere weergawe is, dit is

God en films, 'n kort nota

2014-06-12 Hello Trienie,    Baie dankie.    Baie goed gestel van jou kant af, die oorspronklike Bron en stel ek dit op teen die  die woorde wat die priester in "To the Wonder" gebruik:    "There is a love that

Ons kan heelwat by Orania leer

Gerhard 2014-06-12 Dankie Michael. Goeie positiewe artikel.    

President Zuma se kabinet

FC Boot 2014-06-12 Daar is in die pers berig dat 40% van die kabinet aktiewe of ex-kommunistiese partylede is, wat die teenstand teen Tito Mboweni kan verduidelik.

Voertuie en vaartuie

2014-06-12 Ai, my skoonpa wat so 3 weke gelede oorlede is sou nou hierdie artikel baie waardeer het. Skoonma het altyd gesê sy karre is so mooi skoon jy kan daarop eet. Natuurlik het hy ook karre gewissel soos tande. Namens die karliefhebbers sê ek danki

Boodskappers van die lewe

2014-06-12 Dis nou mooi!  Sê my, nou lat dit my lyk jy ken van blomme, hoe lank en teen watter temperatuur moet mens Bougainvillea bak om die blomme (eintlik die skutbalre; al die blomme is wit) te preserveer?

Moet Duiwelspiek se naam verander?

Angus 2014-06-12 Beste Thomas, Dis darem onregverdig van jou om te verwag dat God die duiwel moet vernietig. Watter gogga sal dan die miljoene babas bang maak, en sorg dat hulle gereeld kerk toe gaan? Die Christene sal dan mos amok maak, en doen wat hulle wil. Die duiwel

Sonde en die mens

FC Boot 2014-06-12 Beste Kobus   Ek is nou meer as ooit tevore oortuig dat jy die grootste geloofskwaksalwer op LitNet is. Jy hardloop weg van die waarheid af en daarom skaar jy jouself by dieselfde tipe mense wat  Galileo onder huisarres geplaas het.  

Moet Duiwelspiek se naam verander?

2014-06-12 Dankie vir hierdie brief aangaande die naam "Duiwelspiek" met die resultaat dat dit my aangespoor het om verder oor die onderwerp van die "Duiwel" te lees. Daar is genoeg op Wikipedia en die net oor hierdie onderwerp v

Moet Duiwelspiek se naam verander?

2014-06-12 Gepraat van "christene" se kwansuis geraai oor die Duiwel; die ateïs Kim Jong-Un is glo ook reeds heel gatvol vir weervoorspellers se sogenaamde onwetenskaplike metodes: http://time.com/2862740/this-is-a-really-bad-time-to-be-a-north-korean

Die punt vir Wouter

2014-06-12 ... stert tussen die bene Wouter Ferns? ... hahahahahahah!!! ... as jy by die onderwerp hou en jou moedswillige veronderstellinge soos weereens hierbo omtrent my persoon agterlaat, sal jou belangstelling nie as 'n obsessie met my gereken kan word nie! ...
Top