2014-06-03Thomas is natuurlik glad nie oorspronklik in sy verhaling van die Spaghetti Monster nie. Hierdie bespotting is deur die wêreld se eerste sogenaamde Pastafariër, Bobby Henderson, op 'n jeugdige 24 jarige ouderdom in 2005 geparodieer: http://www.
2014-06-03Jaco, sou gewoon 'n wel bewoorde antwoord op my vrae nie eerder as intelligent gelees word as jou kwetsende verwysing na kwansuis my leuens nie? Dit bring my net na nog 'n vraag wat jy hopelik nie ook so sal probeer ontduik nie naamlik; wat eien jy so eie
2014-06-03Beste Angus, jy tik: "Dit lyk my die VSM is die geloof van die toekoms, want die mensdom kan maar net nie ontslae raak van glo in die bonatuurlike en superstisie nie" ... hoe dan so Angus? ... ek't wel net nog net na Noord Korea as 'n tipiese ag
FC Boot2014-06-03Beste Thomas
Uit jou skrywe kom ek agter jy het nog nie geleer om die goed waarna jy verwys in konteks te lees nie. As jy dit reggekry het sal jy minder aanstoot neem.Verwyder nou dadelik die Vlieënde Spaghetti Monster se tentakels van jou voorkop a
2014-06-03Pieter
Baie dankie vir ’n baie goed deurdagte stuk oor die hele konsep van sonde en hoe die Japanese daarmee omgaan. My besoeke aan Japan het my diep onder die indruk gelaat van hierdie mense se fyn inbors en onberispelike eti
2014-06-03Angus
Dis juis die punt wat ek probeer maak. Daar is geen snars verskil in die ligitimiteit (of nie-ligitimiteit) van die VSM geloof en ander gelowe nie omdat almal op dieselfde menslik geskepte basis staan. Ek wil voorstel dat die VSM 'n paar go
2014-06-02 ... en saagsels op die slaghuisvloer
... en 'n melkery daar naby wat ook kaas en jogurt verkoop en hulle het 'n man met 'n strepiesoverall wat met 'n fiets met 'n mandjie voor vleis, toegedraai in bruinpapier en vasgebind met lyn, aflewer by
2014-06-02
Beste Paul,
Dankie vir U interessante bydrae tot hierdie gesprek. Die volgende stelling klink vir my maar heelwat teenstrydig : De overtuiging, beginnend met Aristobulus van Alexandria, dat de Griekse filosofie een imperfecte nabootsi
KOEKIE2014-06-02
EK IS OP SOEK NA 'ROOIES' WAT IN DIE 70's IN TROMPIE GESPEEL HET - SY PA WAS GETROUD MET MY MA, EK SOEK AL JARE LANK 'N KONTAK NOMMER VIR HOM, SY REGTE NAAM IS IVAN (IVANOVICH)SNYMAN. IS DAAR DALK IEMAND WAT MY IN DIE RIGTING VAN DIE OU BENDE LEDE
Angus2014-06-02Die VSM is natuurlik maar net nog 'n geloof, en soos ons weet, is alle gelowe die skepping van die menslike verbeelding.
Die getalle van die Pastafariërs (soos die lidmate van hierdie kerk genoem word) groei daagliks, want die VSM bied
2014-06-02Dagsê almal
Baie dankie vir almal se gewaardeerde kommentaar.
Angus, ek moet bely dat ek gepoog het om by die die 600 woord beperking te hou en besef dat ek baie groot dele van die essensie van die Evangelie
FC Boot2014-06-02Na aanleiding van Dirk Rigter se kommentaar dat:
"nog (NIEMAND)hoegenaamd geantwoord het op die vraag hoe dit moontlik is dat die hierdie godsdiens derduisende en waarskynlik miljoene mense uitgewis / verneder / verdoem / vernietig het
2014-06-02
Beste Dirk,
Dankie vir jou bydrae. Hoogs waardeer. Jy som die prestasies van die Joodse-Christelike geloof pragtig op. Ek kon dit nie beter doen nie. Wonderlik om te weet dat daar Afrikaners is wat soos jy dink.
Hartlike groete,
 
Engela Geyer2014-06-02Baie dankie vir die uitstekende oorsig. Twee aspekte veral interessant : die belangrike werk van TAURUS
en "Breytenbach se skrywerskap is reeds in sy volle omvang in sy debuut gemanifesteer"!
Marko van der Colff2014-06-01Beste Mike & Speedo!
Met 'hanne' en koppe soos julle s'n gaan die kunste veilig wees, glo ek.
Julle gaan nie ophou 'struggle' nie... gaan julle?
Ek was (natuurlik!) bevoordeel deur die ou bedeling, toe die befondsing van (veral) d
Angus2014-06-01Beste FC Boot,
Ek stem saam: daar is Christene en daar is Christene. Daar is Christene wat nie meer in die hel glo nie, daar is Christene wat nie meer in die drie-enige god glo nie, daar is Christene wat nie meer glo dat die hemel en die aarde in ses dae
Angus2014-06-01Beste Thomas,
Dis nie grappies nie, hoor! Die lidmate van die Kerk (let op die hoofletter) tel al drie keer die hoeveelheid Christengelowiges. Daar is selfs 'n VSM-hemel wat onder andere 'n fabriek het wat lenige kaal meisies vervaardig, en natuurlik is
2014-05-31Thomas,
Jy het so baie moeite gedoen om (nogeens) niks te sê nie, behalwe om vir ons uit te wys dat daar eintlik spaghetti tussen jou ore is - plaas nogal dinge omtrent jou heeltemal in perspektief, veral omdat mens gewonder het waaro
Anthony Molyneaux2014-05-30I want to meet the goth from Pofadder.
Great article, William. I like the message.
Too many are blaming the technology, when we are the one's using he damn things!
FC Boot2014-05-30Beste Thomas
Met alle respek, daar het 'n Vlieënde Spaghetti Monster op jou kop geval en jou so deurmekaar gemaak,dat jy sonder moeite die grootste nonsens nog op ooit op LitNet kon neerpen.
Dirk Rigter2014-05-30Thomas,
Vurige kole is jou voorland! Dis nou die aardse (waarskynlik Kobus De Klerk) kole waarmee jy gekasty gaan word. Die interessante deel van hierdie diskoers, soos Pieter Redelinghuys pas uitgewys het, is natuurlik dat nie één
2014-05-30Thomas, dis logies dat die Spaghettimonster nie bestaan nie want hy sal sorg dat jy sy naam reg spel naamlik ‘Spaghettimonster’. Ook sal hy laat verstaan het dat die persoonlike voornaamwoord van ‘n onsydige ding is soos die manlik
2014-05-30... en o ja Thomas - hulle seg mos iewers "great minds think alike" - ek deel spesiaal hierdie paar grotes met jou: http://listverse.com/2010/06/05/10-people-who-give-atheism-a-bad-name/ (hulle laat my ook onteenseglik aan die werf se eie ou gro
2014-05-30Beste Thomas, jy laat my nogals gereeld aan iemand erg desperaat opsoek na 'n ateïstiese Utopia dink ... het jy al ooit van 'n plek genaamd "Noord-Korea" gehoor? ... dis so wetenskaplik gevorderd daar in hul agodsdienstige land dat hu
George B2014-05-30Koos ek het jou storie geniet. Ek wil nie woorde in jou mond lê nie dus haal ek jou liewer aan: “Toe ek hierdie lieflike grassnyer aangeskaf het, toe ek myself verbind het tot ’n verhouding met hierdie masjien, het ek nie geweet ek is ve
2014-05-30
Beste Thomas,
Dankie uit die diepte van my hart vir daardie pragtige woorde van heugelike tyding, woorde van hartverblyding, oor die Evangelie van die Vieënde Spaghetti Monster, en jou briljante uiteensetting daarvan. Hoe wonderlik om uit
2014-05-30... ja, wat meer kon 'n mens dan ooit van 'n selfverhefde, kwansuis sondelose ware gelowige Bybelaanbidder met spirituele intelligensie soos onse werf se dweepsieke en farisese Kobus de Klerk, anders as 'n kinderagtige ou "bluuurpie" verwag?....
George B2014-05-30Thomas skryf weer om mense uit te lok. Hoop jy voel tydelik beter. Amper ter aanvang: “ … oor die bewyse vir al hierdie bewerings en hipoteses dan word jy voortdurend na hulle heilige geskrif “Die Bybel” (let op die hoofletters) v
Leona Compion2014-05-30Ek ken die woord 'poolshoogte' uit my kontak met Nederlands en was onmiddellik opgewonde toe ek lees dat LitNet 'n slag poolshoogte gaan neem van die stand van die Afrikaanse letterkunde - geen probleem met die verbindings -s nie. Eintli