Referendum 1992

  • 3

Na aanleiding van die debat op LitNet oor die Referendum, net die volgende: Wat het toe geword van al die beloftes en wigte en teëwigte?

Hoe slaap De Klerk deesdae?

Miskien kan die "Ja" stemmers bietjie help hiermee.

Groete

Louis

  • 3

Kommentaar

  • Louis.  Jy blaf onder 'n verkeerde boom, my maat.   Daai ja-broers het al lankal afgesterwe.

    Enjee
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top