Kommentaar

Shoah en die "Wit Afrikaner Volksmoord"

Wouter Ferns 2014-05-27 Hello Pieter,    Dit is verstommend en het ek geen repsek vir 'n "Boervrou58", wat ek seker is, is 'n bekende persoonlikheid en dan ongelukkig nou vir 'n Cornelius Henn ook. In essensie is die beskuldiging van Henn dat ek 'n "Ho

Shoah en die "Wit Afrikaner Volksmoord"

Wouter Ferns 2014-05-27 Hello FC,    Daarmee is ek in ooreensteming, en sal ek die laaste persoon wees wat die Nazi's en die ou Nasionale Party gelyk stel. Die enigste aspekte daarvan wat ek sal ondersoek is die effek van Nasionalisme, Afrikaner en Duits en die kwess

Konings en andere

Jaco Fourie 2014-05-27 Pienkies Ek kies Nataniël.  Hy het die regte kop vir 'n kroon.

Sonde en die mens

2014-05-27 Beste Kobus,   Dankie vir jou brief, en veral vir die milde kritiek op my skrywe: Redelinghuys wat in prinsiep enigiets wat Gods-wederstrewig is, sal probeer bevorder. Wat gaan deesdae aan met jou?  Word jy 'n ware Christen? Hoop so.  

Die grootste pes op aarde

HANNES NEL 2014-05-27 Ekweetekweetekweetekweet - ja, ou Jan, ons almal weet dat jy reg het in jou ontleding van die omgewing, maar jou voorstelle om dit op te los, weet jy seker ook, sal nooit werk nie. En net om Francois op sy perdjie te kry - 'n mens spel die word met '

Konings en andere

Johannes Comestor 2014-05-27 Pienkes, dit is goed om te weet dat jy 'n LitNet-leser is en periodiek 'n gesonde mening lug.

Praat en handel nie ooreenkomstig nie

2014-05-27 Bravo Jaco, spyker op die kop geslaan!  Besef jou vriend nie (die getroude ene nou) dat jy ook eers DA gestem, selfs 'sendingwerk' vir hulle gedoen het, nie?  Seker nie, anders het hy jou oor jou redes uitgevra eerder as om net ander te veroorde

Konings en andere

enjee 2014-05-27 Pienkes   Dis eintlik vreemd dat oom Jacob nie 'n Ministerie vir Konings, Tradisionele Leiers en ander Niksdoeners ingestel het nie.   Groete   Enjee

FC Boot se "kinderlik-eenvoudige" Uitverkiesingsleer

Johan Lloyd1@telkomsa.net 2014-05-27 Pieter,   Tereg verwag mens van gelowiges om "sagter" op te tree as ateïste en ongelowiges, en beter te kan onderskei tussen goed en kwaad, moreel en immoreel. Hoe sê die Spreuke van Salomo? "n Sagte antwoord keer die grim

Oornag

2014-05-27 Trienie:  Uiters gelukkig  Geen gewroeg.

"Two-faced bastards" en dubbele standaarde

2014-05-27 Dankie vir die positiewe en opbouende repliek.   Hoop jy leef lekker daar in die korrupte, besoedelde lande van die Ooste met jou SA Rande wat nie veel meer kan koop nie, danksy jou juveniele bewondering van die ANC.

Wat 'n verleentheid

2014-05-27 Beste Jaco, konserwatiewes soos ekke sal nie die Afrikaanse weg saam met Dr. Roodt of enige ander taalstryder bewandel nie ... ek vat hande met enigeen - Hindoe, Moslem, Jood, Katoliek, Protestant, Griek, Ingelsman, Rus, Chinees, Japanees ensovoorts, 

Die grootste pes op aarde

2014-05-27 Soois, jy lees weer soos jou gat ou maat, seker weer vol goedkoop oosterse alkohol.  Ek praat van ANTIEKE Grieks, nie die Grieks van die ou wat met die kafee op die hoek nie. Jy wil weet watter land se voorbeeld ons moet volg?  Natuurlik die la

FC Boot se "kinderlik-eenvoudige" Uitverkiesingsleer

2014-05-27 Boot se verduideliking van die eleksieleer is hoegenaamd nie onversoenbaar met Johannes Calvyn se aangehaalde verduidelikings nie. Die kinderlik eenvoudige punt wat Boot tereg maak is dit - God het van voor die grondlegging van die aarde af al bepaal dat

Die grootste pes op aarde

2014-05-27 The skies will vanish like smoke, the earth will wear out like clothing. Those living on it will die like flies;   Yesha-Yahu  (Isaiah) 51 - 6   Duitswester  

Wat 'n verleentheid

Jaco Fourie 2014-05-26 DAN ROODT SE OMMESWAAI Vir die volle berig, lees:  http://praag.co.za/?p=24626   Na die aanvanklike verkiesings teleurstellings-retoriek van Dan Roodt, het hy kans gehad om te besin.  In sy jongste rubriek het hy erken Afrikaners stel

FC Boot se "kinderlik-eenvoudige" Uitverkiesingsleer

2014-05-26 Beste Dirk,   Dankie vir jou saaklike kwotasies uit Johannes Calvyn se "Institutes of the Christian Religion". Interessant genoeg word hierdie teoloog, "the Demon of Geneva", deur die Roomse Kerk genoem, en seker ook

"Verloopte Afrikaners": Spesiaal vir Helmine le Roux

francois williams 2014-05-26 Gelukkig het die meerderheid sg Afrikanerosaurruse reeds weer uitgewyk terug na die ander verloorders in landjeis soos NZ en OZ en Kaknada, en natuurlik sommer baie ook terug na die EU toe...

"Two-faced bastards" en dubbele standaarde

francois williams 2014-05-26 Cey me a fokken river agge toe pleeze...jy is die groot krokodiltraan-tjankbalie hier...die weste was nog altyd moreel totaal korrup, maar jy verseg om dit toe te gee...nou tjank jy so jammerlik agteruit...erken dit net!! Lank leef die ANC...ten minste i

Die grootste pes op aarde

francois williams 2014-05-26 Nou watter lande se voorbeelde moet ons dan nou volg in die verband? Jy seg ons moet Latyns leer, moet ons dus Italië se voorbeeldjie volg van nimmereindigende korrupsie en Camorra? Of Grieks? Moet ons Griekeland se bankkrot voorbeeld volg? Skaak?

VFPlus: 'n Kommentaar sonder titel

Wouter Ferns 2014-05-26 Hallo Jaco,    Ek is heeltemal bereid om te volstaan met wat jy oor die onderwerp geskryf het en kibbel nie in essensie met jou nie en sal na jou verwys wat die onderwerp betref. Ek is tevrede met jou ontleding daarvan.    Baie dan

Edmund Burke: 'n Kort Oorsig

Wouter Ferns 2014-05-26 Hello Cornelius,    Ek het beide verwysings waarna jy verwys het gelees en hou dit in gedagte in die verklaring van die verlede en die verloop en volstaan by wat jy geskryf het. Ek is ongelukkig vas op hierdie stadium na ure weens 'n sperdatum

Oornag

2014-05-26 CM? - Diep gestel en unhappy?

VFPlus: 'n Kommentaar sonder titel

2014-05-26 Dankie Jaco ... ek is egter minder as jy hierin aangesien ek nie kan help om wit Afrikaners se gebreinspoelde agterna drentel by die DA as belaglik te minag nie!

Wat 'n verleentheid

2014-05-26 Dis net in Dirk Rigter se logika  dat Robert Mugabe in sy gemeenskaplikheid met Ingels die Kwien in verleentheid kan stel (spreekwoordelik) ... Dirk Rigter misbruik gewoon sy gemeenskaplikheid in Afrikaans as verskoning om ander te haat ... die feit

Shoah en die "Wit Afrikaner Volksmoord"

FC Boot 2014-05-26 Natuurlik kan 'n mens die menseslagting en metodes wat gebruik is nie vergelyk met die plaasmoorde in Suid-Afrika nie. Maar net so onsinnig as wat dit is, is dit om die NP-regering met die Nazi-regime te vergelyk.

Om vry te wees van sondebewustheid en ander swarighede

2014-05-26 Siestog Dirk Rigter, en daarmee bewys jy seker in jou slimmige en hatige evangelie dat Nelson Mandela jou van jou aparthiedskuld verlos het en dit kwansuis verhewe bo die Evangelie van Jesus Christus staan ... Mag Jesus Christus onse Here, self Sy verloss

Ons Klyntji - A call for contributions

Chantal Pretorius 2014-05-26 Ek like hierdie tydskrif! Kan nie wag om die boek te sien nie!

Shoah en die "Wit Afrikaner Volksmoord"

2014-05-26 Asseblief Wouter, ek betwis nêrens die volksmoord op die Jode nie - inteendeel,  ek het 'n hekel aan enige vorm van anti-Semitiese propaganda! My punt is dat jy verseker ook die volksmoord op die Boervroue en kinders in die konsentrasiekampe, e

Shoah en die "Wit Afrikaner Volksmoord"

2014-05-26 Beste Wouter,   Hoekom op aarde so 'n lang relaas om bloot te kan sê dat Henn praat twak.  As Henn en Boerevrou58 werklik glo dat daar 'n "wit Afrikaner volksmoord" aan die gang is, is dit hulle plig om hierdie toestand

Oor die hardlywige onderwerp: die sesdaeskepping: vir Kobus

Angus 2014-05-26 Beste Kobus,     Jy het nogal die gawe om in jou benoudheid te kan gryp na die dunste grassprietjie en te klou vir lewe en dood. Dit help egter niks nie, want met elke skrywe sink jy al dieper.    Of ek nou foutiewe twak aanha

Oor die hardlywige onderwerp: die sesdaeskepping: vir Kobus

Angus 2014-05-25 Beste Pieter, Bly om van jou te hoor. Ek is so pas terug van 'n lang staptoer in Champagnevallei. Die ou stadsbene wil nie meer so lekker soos vroeër nie.    Ek kry dit darem reg dat klip lelik spartel, en gryp na die dunste ou grashalmp

Edmund Burke: 'n Kort Oorsig

2014-05-25 Beste Wouter, Dankie vir jou besonderse oorsig omtrent Edmund Burke hierbo. Jou beperking van Edmund Burke se beginsels tot die Franse Revolusie, bewys die pad wat jy nog in hierdie kennis nodig het om te loop. Jy vra: Indien jou roet

Skole-navrae

Jowene 2014-05-24 Goeie dag Ek is Gr11 by Weltevrede ini Wes-Kaap. Ek is op soek na borge vir ons skool. Die vensters is stukkend en ini winter is dit baie koud help ons ASAP dankie. kontak  0784492058

Om vry te wees van sondebewustheid en ander swarighede

FC Boot 2014-05-24 Beste Dirk Jy skryf dat Trienie sê: "Tweedens skryf sy oor die leer of dogma van die uitverkiesing (predestinasie): “Dinge is klaar bepaal en vasgelê deur God. Gebeure en dinge van die toekoms (wat die ewigheid betref) is alreed

Die derde graf deur Calvyn van Niekerk

Calvyn van Niekerk 2014-05-24 Ek gun 'n resensent haar eie menings en dis met huiwering dat ek op 'n resensie reageer, maar wanneer ek in die openbaar gevra word of ek 'n ander skrywer se karakter gesteel het, wil die resensent seker 'n antword hê. Nee, ek het nie die naam geste

Tatoeëermerke en "body piercing"

Wouter Ferns 2014-05-23 Hallo,    Mooi tatoeëermerke is van die mooiste wat daar is en ek kan my verkyk daaraan.    Ek moet nou maar hier erken, dat daar is 'n blog wat in stand gehou word op Tumblr en glo ek, ek mag nie 'n skakel na dit plaas nie, a

Wat 'n verleentheid

Jaco Fourie 2014-05-23 Flip Buys van Solidariteit / Afriforum het die volgende oor die verkiesing te se: Lees die volle berig:  http://debat.maroelamedia.co.za/2014/05/14/politieke-balans-bly-dieselfde-vanaf-1994-tot-2014/

VFPlus: 'n Kommentaar sonder titel

Jaco Fourie 2014-05-23 Wouter Ek haal jou vereers aan.  Jou respons aan Cornelius was: "Jou klagte wat Verwoerd betref, is dan dat sy opvolgers gefaal het in hulle visie van die tuislande en met tyd die oorspronklike droom moes afskaal. Iets wat Front Na

Wat 'n verleentheid

Dirk Rigter 2014-05-23 Jan,   Jy's heeltemal reg dat Dan Roodt my in die verleentheid stel. Weet jy hoekom? Oor hy 'n Afrikaans-eerste taal spreker is soos ek en jy en dan 'n karikatuur van ons maak met al die onsmaaklikhede wat hy kwytraak. Kry jy nie ook skaa
Top