Onwetend gegrief

  • 2

Diegene wat opstandig raak oor ander se menings, weet nie, of besef waarskynlik nie, dat hul eie menings gevestig is deur meningsvormers wat aan dogma gebonde is.

Dogma, of sogenaamde onomstootlike leerstelling, is nie aan beredenering onderworpe nie. Raadpleeg gerus u woordeboeke.

Dogma mag vir enigeen goed lyk, maar dit kan nie beredeneer word nie.

Ontspan.

  • 2

Kommentaar

  • Alles waar wat jy sê; ek wens mense wil dit besef.  Een ding, egter; dogma kan beredeneer word, dié dat daar mense is wat dit verwerp (of bedoel jy die feit dat dit goed lyk kan nie beredeneer word nie?).
    Jan Rap

  • Jan Rap: Kyk gerus na die woordomskrywing van 'dogma', en die betekenis  daarvan. Dit kan net beredeneer word as dit verwerp word.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top