Jaco Fourie2014-05-30Cornelius
Jy is welkom om jou eie leuens te glo, maar jy oortuig niemand nie, nie eers vir die intellegentes onder die gekkegrens nie. Jy leef is 'n wereld van onwerklikheid, wat betreuenswaardig is, en hierdie is nie gesê om lelik teenoor
madbrad2014-05-29Guys Im loving the tracks...you need to get a cd to me for my show
http://madbrad.podbean.com
PO BOX 630
PLETTENBERG BAY
6600
SOUTH AFRICA
2014-05-29Op pad Bloemfontein toe hier uit die Transvaal uit is daar 'n bordjie wat sê 'Holfontein' en ek dink daar is ook een op pad Nelspruit toe. Dit kan niks anders as nudistekampe wees nie.
2014-05-29Pienkes, ek het alreeds kommentaar gelewer maar Webvoet sê dis verlore in die kuberruim, ek moet maar weer kommentaar lewer. Ek kan nou nie onthou wat ek alles gesê het nie maar deel daarvan was dat Max du Preez totaal ongeskik sal wees
George B2014-05-29Jaco, dit is seker al weer 'n paar maande gelede dat 'n Afrikaanssprekende Rooms Katolieke priester met 'n praktiese oplossing vorendag gekom het. Aanvanklik word die gewone stakingsprosedures gevolg. As daar na 'n spesifieke tyd nie 'n oplossing is nie w
George B2014-05-29'n Mens wil sommer by die seun en res van die gesin gaan staan en huil en jammer sê dat ons wêreld in so 'n gemors is. Oester, dankie vir die menslikheid wat jy altyd openbaar. Jou vrae kan 'n verskil maak.
Baie lank gelede was ek ook op
George Bekker2014-05-29Eerstens 'poolshoogte'. Dis soos die woordeboeke hom skryf. As onbekende woord verdeel jy hom dadelik in 'pools' en 'hoogte' en dit help steeds niks nie. Sou die 's' in die saamgestelde woord weggelaat word en dit 'poolhoogte' word lui daar amper 'n klokk
Wouter Ferns2014-05-29Hello Jaco, van my kant af, baie dankie dat jy dit uitgelig het, dit is baie waardevol.
Vir die wat ook wil weet. Die inleiding is soos volg:
"Civil rights group, Afriforum has once again called on government to declare
2014-05-29Oester ek stem. Ons behoort meer na mekaar om te sien. In vandag se dae ken baie mense nie eers hul buurmense nie. Ek is self skuldig. Soms moet ons toelaat dat voorgevoelens ons lei, iets daaraan doen as ons dinge 'vermoed'.
2014-05-29Ag asseblief tog Jaco! ... nes Solidariteit, is AfriForum ook maar net nog 'n instrument vir die FW de Klerkstigting - baie berug vir hul geswinde waarheid en onsin soos "wigte en teenwigte" ... onthou; in die Boere se Vryheidstryd teen di
2014-05-29Kobus de Klerk se skoolmeesteragtige, aanstellerige en dweepsieke anderhaat waarin hy so eentonig voorgee dat hy skynbaar oor God beskik, is lankal reeds by afgesaag verby.
Met sy verweer van Trienie Mahne se ewe kamstige sondelose Bybelaanbiddi
Magda Oosthuizen2014-05-29Dagsê, Ek is op soek na Louis Malherbe se Videos. Ek weet jul het dit versprei. Laat weet asb of jul my kan help.
Baie dankie
M Osthuizen
2014-05-29Ek verstaan nie hoekom gay-wees altyd teenoor Afrikaner-wees gejukstaponeer word nie. Gay mense moet juis eienaarskap van hul Afrikaner-identiteit neem en dit verbind tot hul seksualiteit. Beweeg binne die Afrikaner-gemeenskap en veg 'n plek oop vir gay-i
Protea Boekwinkel2014-05-29Baie dankie! Ekstra vraestelle, veral vir begripstoetse is so welkom.
Die skakel na die Graad 8 kwartaaltoets (lees) is egter foutief, en wil nie oopmaak nie. Kan julle dit regstel?
By voorbaat baie dankie,
Ingrid Davis
2014-05-29Mike van Graan! Perhaps this is a blessing in disguise because maybe, just maybe the ANC remembered that Artists are dangerous people so they gave us a dangerous Minister! Is it not the artists that took the message of the ills and atrocities of Aparthe
Reusedwerg2014-05-28Praat jy nou wat tanne het. Ek ken die Kolonie se mense nie. Nie eende van my dam nie. Ek het vir twintig jare in Pietoria gewoon. In 'n nuwe Oostelike voorstad. Toe kom die ekonomiese bloeitydperk en die demokrasie. Toe verander die gebied oornag. Ek moe
2014-05-28Boot,
Ek kry nou weer die nare gevoel dat jy nie weet wat God se Wil is nie en dat jy, as jy 'n kontemporêr van die HERE Jesus op aarde was terwyl HY SY bediening hier volbring het, HY ook onder jou kwistige veroordelende tong sou deurloop.
FC Boot2014-05-28Beste Angus,
Besoek gerus www.factandfaith.co.za en jy sal agterkom dat jou veralgemening oor Christene net so verkeerd is as wat jy reken Kobus de Klerk se opvattings oor die evolusieleer is.
Jaco Fourie2014-05-28Varkspek
Ek het ook, en sal steeds VF+ stem, miskien vir nie dieselfde redes as jy nie.
Net om 'n paar van jou stellings in perspektief te stel wat jy hierbo gemaak het:
1. "Ongelukkig het die VF+ te min geld om 'n behoorlike ve
Jaco Fourie2014-05-28FARM MURDERS HAVE NOTHING TO DO WITH RACE = AFRIFORUM
Lees: https://za.news.yahoo.com/farm-murders-nothing-race-afriforum-060147380.html
Jaco Fourie2014-05-28Jan
Almal weet ek het die DA kranig ondersteun. Noudat ek VF+ gestem het, is hulle van mening ek het afvallig, amper in 'n godsdienstige sin, geword en my probeer terugkry deur die VF+ af te kraak.
Moenie onder enige illusie wees nie.&nb
Moshe Msimanga2014-05-27South Africa is facing a lot challenges especially in the health category. Fracking will add to the health challenges because the process leaks methane gas to underground water streams that so many people in rural areas depend upon. I hope ou
FC Boot2014-05-27Dit is met spyt dat ek opmerk dat Kobus de Klerk alweer op sy manier my by 'n debat betrek, met totaal ongegronde aantygings.
Dit is absoluut absurd om te beweer dat 'n mens sondeloos op aarde kan lewe.As dit so was is Jesus se vermaning aan sy dissipe
Chris Erasmus2014-05-27Ongelukkig is almal demokrate solank dit die demokrate pas. Die demokrate skuil agter 'n Westerse staatsmodel en probeer die kulturele aspek daarvan behou vir eie gewin en gemak. Solank almal kan roem ons leef in 'n demokrasie is almal mos maar gelukkig e
'Alet Erasmus 2014-05-27Ek lees graag en baie boeke, Afrikaans en Engels, maar ek kon die boek nie neersit nie! Wanneer ek besef daar gaan nou iets minder goed gebeur (in die verhaal), dan maak ek vir 'n rukkie die boek toe. Mmaar redeneer dan, &nbs
Wouter Ferns2014-05-27Hello Joe,
Indien jy die vergelyking wil trek, doen dit asseblief meer omsigtig, nog beter, moet dit nie eers doen nie.
Daarom is die brief wat ek geskryf het se oogmerk gewees om die omstandighede en die aanloop duidelik te form
Wouter Ferns2014-05-27Hello Cornelius,
Daar doen dit jy dit weer, stel my gelyk aan 'n "Holocaust-denier" vir die "Volksmoord", waarvan net julle weet.
Soos alreeds aangedui is hierdie nie die manier hoe ek aangedui het ek die