Vuilgat Duitsers!

  • 1

Soos feitlik elke Europeester maar, en soos trouens die oorgrote meerderheid Wittes op aarde, kan die Duistere Duitsers ook maar nettie help om te lieg en bedrieg om elke hoek en draai nie!!
Ons het nou al hul verwerplike spelers en taktieke moes aanskou oop en bloot op die speelvelde by die WB byvoorbeeld...

Nou speel hulle volgende vs Algeria, 'n Afrika-land met eerlike mense.

Wat is die wed dat die Duisters ALLES in hul vuil vermoëns gaan doen om te kroek???

Kom ons kyk na die geskiedenis, hierdie is van yahoo:

Algeria shocked West Germany 2-1 in the group stages of the 1982 World Cup, in what was a colossal upset at the time.
But the team didn't make it through to the qualifying rounds after the Germans and Austria played out a mutually advantageous result in their last group match in one of the most infamous World Cup episodes.The build up to Monday's match has focused on whether this is now the opportunity for Algeria to avenge what has become known as the ''Disgrace of Gijon.''

Ons sal dit seker alles in aksie sien vanaand wanneer Algeria Afrika se eer beskerm...

  • 1

Kommentaar

  • Sjoe Francois, gesonde ondersteuning en spangees is een ding, maar die vervloeking van 'n hele nasie vir iets wat moontlik in 1982 gebeur het, is darem rof.

     
    Moet ons dan nie ook die skelm suid-Afrikaanse, of meer nog, die Afrikaner-krieketspeler(s) wat die land en sy mense se naam so gat gemaak het met 'n knoeiwedstryd of twee of tien, se tekenborde om ons nekke hang nie?
     
    Nee wat, vooroordeel pootjie gewoonlik eerder die toedeler, meer as die aanhoorder. 
     
    My geld was op Duitsland.
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top