Francois WilliamsSêNet-briewe2015-07-10Kyk, ek is nou nie dom genoeg om te seg dat ek myselwers die Bokkiespan kan vat en dan die Koppie loop vat daar in Ingeland later die jaar nie...MAAR, ek is slim genoeg om te seg dat as ek die Vrystaat kon vat WB toe dan sou ek 'n wen wou voorspel!Hier is my […]
Francois WilliamsSêNet-briewe2015-07-01Heynicke Meyer, die nuwerige SA afrigter, het merendeels oor en oor bewys wat hy van rugby weet. Inderwaarheid het hy sy voorganger laat uitstyg in vergelyking. Kyk! Sowat van hardkoppige, muilse vasbeslotehied om jouself oor en oor verkeerd te bewys kan net uit die Boerenasie voortspruit! Toe HM by Pietie oorvat toe weet ek al […]