Wedergeborenes en Katolieke mees onbetroubaar

  • 1

Moet seg dat dit het nog altoos gestrook met my eie insigte dat Xtene oor die algemeen gruwelooslik met die waarheid omgaan ... so dit verbaas geensins wat ek op yahoo.com lees nie:

Having faith doesn't necessarily mean you're faithful... to your spouse.

A new survey conducted by Ashley Madison -- a dating website for people already in relationships -- sought to discover the link between religion and infidelity by asking 105,000 of its members about their religious affiliation.

It turns out, one in four members described themselves as "born again" Evangelist Christians. Catholics comprised the next largest group at 22.75 percent, followed by Protestants (22.7 percent).
"People who have faith often use it as an outlet for forgiveness" said Dr. Eric Anderson, a sociologist at the University of Winchester in England, "so they're more likely to cheat and less likely to feel guilty."

Some of the most faithful S.O.s appear to be those with the least faith, considering only 1.4 percent of the philandering members identified as Atheist. But Hinduism really takes the faithful-cake; only 0.3 percent of those surveyed identified as Hindu.

Here's the entire breakdown:
• Evangelist 25.1%
• Protestant 22.7%
• Catholic 22.75%
• Agnostic 2%
• Mormon 1.6%
• Muslim 1.5%
• Jewish 1.4%
• Atheist 1.4%
• Jehovah’s Witness 0.5%
• Hindusim 0.3%

Mmm ... laat mens dink nè? En dan is daai Indiese poppies nog so dem mooi ook!!

Francois Williams

  • 1

Kommentaar

  • Soos Churchill gesê het, jy kry leuens, verdomde leuens en statistiek.  Hoe is die 105 000 verdeel in bogenoemde groepe?  As daar byvoorbeeld net een Spaghettimonsteraanbidder was en hy was toevallig al ontrou dan is 100% Spaghettimonsteraanbidders ontrou of, as die persentasie uitgedruk word as deel van 105 000 dan is minder as 0,001% van hulle ontrou.  Ook hang dit van die eerlikheid van die respondente af; as alle mense maar 'n geneigdheid het om in hierdie opsig oor die tou te trap (ek reken selfs jy wat as as deel van die SwJ's beskou het hier al oortree) dan is bogenoemde syfers eerder 'n aanduiding van die eerlikheid van daardie groepe en nie die geneigdheid tot rondslaap nie.

    Jy moet dink boetie, fokus.  Jy praat weer net omdat praat praat is.

    Jan Rap

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top