Hoekom is jy lief vir SA?

  • 0

Elkeen se liefde is privaat, die dinge wat ons ruk en wat SA so verruklik maak!
Maar soms vergeet ons hoe wonderlik is ons eige land, ek meen, 'n profeet word nooit geëer in sy eie land nie en mense word dikwels blasé en voel hul eie is afgesaag, lang-innie-tanne, maar dan moet mens gerus loop loer hoe voel andere oor jou land.
En oor SA voel Buitelanders baie bitterlik ooremosioneel uitstekend blyk dit http://www.telegraph.co.uk/sponsored/travel/luxury-south-africa-holidays/10599707/celebrity-holiday-tips.html:

Soos Ernest Hemingway’s in Green Hills of Africa selwers seg:

“All I wanted to do now was to get back to Africa. We had not left it, yet, but when I would wake in the night I would lie, listening, homesick for it already.”

Salige land...

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top