EU is bankrot, nou tel sex en dwelms skielik?

  • 1

Noudat die Weste op sy kniegies in die riool rondkruip toetentaal en al bankrot, word sommer skielik dwelms en prssies ook ingereken by die ekonomie, aitsa!!
Hoe meer dagies hoe meer dinge...ek meen, wat is volgende?

In die VSA kan enige Jan Rap en sy maat al hul eie tronke oopmaak, betaal 'n paar maatjies in die polisie en in die hof so onner die tafel en jy het 'n florerende biz daar in die hoofkokkedoor land van die Weste...MAAR ongeag hoe die Weste sy ninja tower-truuks trek met rekenkunde, bly die feit staan soos 'n paal bo die water, die Weste is geheel en al bankrot, maar lees self en skud jou kop in wonder: http://www.ft.com/cms/s/2/65704ba0-e730-11e3-88be-00144feabdc0.html#axzz337j0G2eG

Lyk my ons vat onsself kort...aitsa...die mense wat so kerm en klaag oor misdaad in SA, dis deel van die ekonomie jou stoepiet!!

Francis Williams

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top