Francois Williams


Beenkop Afrikaners en ander rugby praatjies ...

Francois Williams 2013-08-20 Ek het nog nooit so 'n geesdriftige skare gesien by enige rugby wedstryd nie, selfs al stuur jy trokke vol tenkers met brannas en coke in by Loftus gaan dit NOOIT gebeur daar dat mense hulself en die game so sal geniet nie ...

Diefstal in London nou BINNE Heathrow!

Francois Williams 2013-08-20 Vanuit eie ondervinding weet ek dat mens vrees wanneer jy jou bagasie ontvang op Heathrow, want tien teen een is jy reeds besteel!

Die reuse-probleme van Duitsland

Francois Williams 2013-08-12 Duitsland is gepamperlang na WWO2, sy sondes en skulde flink vergewe, en siedaar die plekkie was op koers.

Afrikanerosaurusse, kniediep innie kak!!

Francois Williams 2013-08-08 Moes dit laaankal gedoen het!!

SA se gesondheid ens ...

Francois Williams 2013-08-07 Mens lees dat baie mense in SA is oorgewig, ek ek moet stem.

Die lewe in Afrika

Francois Williams 2013-08-07 Daar is geen twyfel dat Wittes in Afrika het die beste leefstyl ter wêreld nie, gekoppel aan die veiligste veiligheid wat daar is.

NZ, een van die mees besoedelde lande ter wêreld ...

Francois Williams 2013-08-06 En natuurlik die kastige silwerskoon omgewing ... of hoe? Toe nie!!

Hoekom die blitsige verval van die Weste dan??

Francois Williams 2013-07-31 Maar hoekom is enigiemand verbaas? Hoekom is die Weste ALWEER bankrot?

SA het die beste skole!

Francois Williams 2013-07-30 Eintlik moet dit lees VRYSTAAT het die beste skole, net soos wat ons ook die beste rugbyspelers bv het ...

Nuus uit Afrika

Francois Williams 2013-07-29 Dis nou al ounuus dat Afrika een van die weinige wêrelddele is wat nie geheel en al bankrot is nie ... heel voor in die tou van die bankrottes rank die VSA en Europe ... hoe dan anders?

Die Onbeholpenheid van die Witte Weste

Francois Williams 2013-07-26 Groot nuus vandag is die treinongeluk in Spanje, waar die drywer teen amper 200 km per uur gejaag het in 'n 80 sone!!

Die nuwe, WARE Afrikaners ...

Francois Williams 2013-07-25 Stories soos die volgende in VB is 'n riem onder die hart!

Onruste, brande en klipgooi ...

Francois Williams 2013-06-13 Jaak, shaaim huh, lyk my dinge gaan rof in die EU!

SA veg volstoom teen korruptes!!

Francois Williams 2013-06-10 Dit doen mens goed om te weet dat SA so hard veg teen korrupsie, veral na 60 jaar daarvan gedurende Aparthate.

Gupta bohaai ... storm in teekoppie ...

Francois Williams 2013-05-08 Shaaim, mensies in SA kop steeds nie ... die wêreld word al laaankal regeer deur mense met geld ...
Top