SA veg volstoom teen korruptes!!

  • 8

Dit doen mens goed om te weet dat SA so hard veg teen korrupsie, veral na 60 jaar daarvan gedurende Aparthate.

Ek lees glads in VB:

Die groep se teenkorrupsie-taakspan bestaan uit die Nasionale Vervolgingsgesag, die Batebeslagleggings-eenheid, die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), die Valke, die Spesiale Ondersoekeenheid, Finansiële Intelligensie-sentrum en die Nasionale Tesourie.

Radebe het gesê in die boekjaar 2012-’13 is 242 mense in 89 hoëprofiel-korrupsiesake ondersoek. Bedrog van meer as R5 miljoen was deel van al dié ondersoeke.

Van die 242 beskuldigdes is 42 skuldig bevind en gevonnis.

Twee mense is onskuldig bevind en aanklagte is teen 14 mense teruggetrek.

Die ondersoek teen 193 mense duur voort.

Die 42 skuldiges sluit in ’n sindikaat wat toegang tot die SAID se stelsel gekry het. ’n SAID-werknemer en ’n konsultant was betrokke.

Ses sindikaatlede het R77 miljoen na hul eie bankrekenings oorgeplaas.

Drie van hulle is tot 24 jaar tronkstraf gevonnis. Die ander drie het opgeskorte vonnisse gekry.

Die meeste van die korrupsie- en bedrogsake is in die spesialis-handelshowe verhoor.

In die 2012-’13-tydperk is 10 941 nuwe sake op die hofrolle geplaas.

Van die 4 000 individue wat skuldig bevind is, was 152 staatsamptenare.

Die teenkorrupsie-taakspan het ook bates van meer as R1 miljard bevries.

Dis sekerlik eweneens waar dat meeste korruptes, veral die wat die grootste bedraes steel, ongelukkig wel Blank is, hoekom wonder mens?

Is dit omdat Blankes van nature gierig, godsdienstig, ongevoelig en gulsig is?

Of is dit bloot omdat hulle in die bevoorregte posisie is om dit te kan doen??

Mens kyk bv wêreldwyd na die tallose honderde triljoene wat wêreldwyd deur die bankiers mafia verduister is, feitlik elke enkele dief is Blank!!

En nie een van hierdie Blankes word deur hul boeties vervolg nie!!

Hoe verklaar mens dit?

Waar is die godsdienstige gedweep nou?

Waar is die kastige morele hogere gronde nou?

Alles vals en tevergeefs ... op die einde van die dag, MOENIE blankes met jou geldsake vertrou nie ... die wêreld leer nou op die harde manier ...

Francois Williams

  • 8

Kommentaar

  • Ek stem saam met jou. Die bleddie slegte rassistiese wittes het die arme mense leer steel. Ongelukkig het die arme mense nie die kennis om soos die wittes te steel nie. 'n Swart ou het eendag vir my genoem dat ons wittes slim steel.  Die wittes steel en sit dan bietjie stil en wag om nog bietjie te steel - nie soos die bobbejaan wat in 'n mielieland is nie. Hy wil alles op die een slag vat en dan word hy gevang.  

    Ek wil nie met jou redeneer of in bekgevegte betrokke raak nie. Ek verwerdig my in elk geval om op jou insetsel te antwoord. Ek wil net by jou hoor of jy dink almal is onnosel? Ons kan lees en kry ook die koerante. Jy hoef nie te knip en plak nie. Wanneer kom jy terug SA toe om al ons onnosel Christen rassistiese wittes te kom bliksem?  As ek niks anders het om te doen nie sal ek op die lughawe gaan wag.  (O voor ek vergeet, ek sal vir jou 'n kiekie stuur want netnou moer jy die verkeerde Christen, rassis witte.)
  • Groot asseblief, Reusedwerg, moer hom goed, ook namens al ons LitNet-lesers, wat hom so lank al moet verduur. George

  • Feit bly staan soos een koei, 99% van die verduisterde, gesteelde, vervalste en geld gewin uit bedrog uit ... is gepleeg deur Blanke ... dis FEITE ... maar ek var WAAROM so???

    En hierop het NIEMAND een antwoord nie?
    Swak....
  • Feit bly staan Francois, groter as 'n koei, eerder die omvang van 'n renoster of 'n seekoei, in hierdie land (die een wat jy so sterk op Blankes se brood smeer) is die Blankes die goeie ouens (erken dit nou maar 'n slag!) en is dit die Swartes wat hulleself aan triljoene help. George

  • As dit die Swartes is wat soveel geld steel, hoe is dit dan dat in hierdie land van SA, hoe is dit dan dat dit die handjievol Blankes is wat skatryk, vet uitgevreet, blink bo en onner stink is?

    Hoe is dit moontlik??
     
    5 Miljoen Blankes het meer geld as 40miljoen Swartes, maar die Swartes steel???
     
    Jy is of tipiese om ingeteelte afrikanerosaurus, of jy leef kniediep in die kak van ontkenning ... trek jou kop uit jou ingewande Georgie, vee die stomende stront uit jou ogies uit dan sal jy die korruptes reg rondom jou sien in hulle wit velle ...
  • Die vieslike manier waarop Francois Williams hom gedra is van so 'n aard dat ek hom net indirek sal aanspreek en my voortaan totaal van hom sal distansieer . Ek kan my nie voorstel dat 'n blanke hom so sal gedra nie. Dit klink rassisties en die enigste rede vir hierdie uitlating is die duidelike rassistiese voorbeeld wat Williams reeds vir 'n lang tyd stel. In die Kaap het ons die afgelope tyd voorbeelde waar riool letterlik rondgegooi word. Williams sal weet wie die skuldiges is en dat hy self skuldig is aan digitale rioolstrooiing. George

  • Haai George,

    smaak my die geheim is uit? Francois 'n blanke? Ek't altyd gedink ... ag toemaar.

     

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top