Diefstal in London nou BINNE Heathrow!

  • 0

Vanuit eie ondervinding weet ek dat mens vrees wanneer jy jou bagasie ontvang op Heathrow, want tien teen een is jy reeds besteel!

Dan moet jou nog op die 'tube' wat wemel van skurke en diewe, MAAR nou word derduisende mense se rekenaars en selfone gesteel nog voordat hulle deur immigrasie kan gaan!! En deur wie?? Niemand minder as die polisie van die VK nie!!

Dis korrek, dis egter eers nou met die saak van Dawid Miranda wie se rekenaars en selfone afgevat is deur die polisie daar en hy gedwing was om sy passwoorde aan hul te gee, dat hierdie diefstalle aan die lig kom, interessant hoe die Britse media dit vir solank kon onderdruk huh??

Ons lees hier dat daar sake is soortgelyk wat teruggaan 3 jaar reeds, en intussen is seer sekerlik nog tienduisendes soortgelyk 'regtelik' besteel!!!

http://www.theguardian.com/world/2013/aug/19/david-miranda-detention-outcry-terrorism-laws

The case involves a British citizen of Asian origin who was detained at Heathrow for four and a half hours in November 2010. During his detention he was asked about his salary, voting habits and the trip he had been on, among other matters.

Copies were taken of all his paperwork and credit cards and the police kept his mobile phone, which was only returned to him eight days later and he had to pay for its return himself. He had never previously been arrested or detained and was travelling entirely lawfully, Liberty said.

Naais, die Witte weste, waar misdaad helemaal wettiglik is ... dan huil die Wittes van SA???

Wat kaaind ek sê ... hoekom soeka julle dannie maar London toe nie?

Koebaai ...

Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top