5 Mees moorddadige stede ter wêreld ...
2013-04-22 Shaaim, wat gaan word van SA se rassiste nou dat die wêreld uitkom dat SA een van die veiligste plekke is op aarde?
Word Xtene vir die leeus gevoer in die VK???
2013-04-16 Kyk, dis maar vrekmoeilik om enige meegevoel te voel met enige xtentjie ...
Die vrot appel en die stinkboom ...
2013-04-15 Maggie en haar laaitie het nogals dinge in gemeen gehad ...
Kon mens ooit enige prediker vertrou???
2013-04-12 Mense gryp altoos na die bywwel, asof dit die alfa en omega is van alles en almal, maar is dit werklik so?
Maggie Thatcher, die enigste ware man in die VK
2013-04-09Verseker was sy die enigste man in Engeland vir talle jarre.
Predikers ens ...
2013-04-08 Hoe hoger die meneertjie teen die leertjie opklouter in die xtelike patriargie, hoe MINDER kan so 'n persoon vertrou word!!
Vrystaatse helde wat val vir Afrika
2013-04-05 "Dit is dus goed en reg dat Vrystaat sy beste seuns opoffer om te veg vir geregtigheid."
Ooreenkomste tussen VSA, OZ, NZ en Kanada
2013-04-05 "Ek kan ten minste aan een dink vanuit OZ, NZ en Kanada ... Leonard Cohen ... enigiemand anders?"
Eers Ciprus en dan NZ wat spaarrekenings roof?
2013-04-04 "Ek meen, wanneer die bankrot banke van daai bankrot landjie, NZ, hopelik baie binnekort gaan begin om mense se spaarrekenings te roof vir hul laaste spaargeldjies nie!"
6 000 kindertjies in Oz wat wil tjank oor misbruik ...
2013-04-04 "Eintlik is ek verbaas, ek meen, wat is die definisie van ’n maagd in OZ?"
Hahahaha, mal oor die feeks!
2013-04-03 "Heerlik, die vrou het die gierige blankes goed aan die ballas beet!"
