Jaak, dat die Weste ’n misdaad paradys is, is nou nie altemit nie ... lyk my daar is GEEN perke nie ...?
Om honderde kinders in te span om miljoene te steel is blykbaar baie kosher, of hoe om jou privaat vliegtuig aan dwelmsmokkelaars uit te leen?
Geen wonder Frankryk was nog altyd moreel bakrot nie, nou ook finansieel!!
A modern-day Fagin masterminded the biggest child pickpocketing ring seen in Paris, with up to 500 young girls threatened with beatings or even rape unless they stole 300 euro ($370) a day, a French court was told on Monday.
Fehim Hamidovic, 60, a Bosnian whose lawyers described him as a "good grandfather", was accused of running a Dickensian gang of Roma girls as young as 12 who were forced to steal from tourists - mainly Asian - or face cigarette burns or even more brutal abuse.
He denied all the charges and appeared nonplussed when the judge asked him how he was able to fund a lavish lifestyle in his Rome villa, possess a Porsche Cayenne and spend much of his time gambling "for never less than 1500 euro a bet" while declaring nothing to the taxman. He had bought a second home for 270,000 euro shortly before his arrest. Investigators estimate that the pickpocket earnings netted him 1.3 million euro in 2009 alone.
The court heard written evidence from two girls, Carla, 14, and Fadida, 11, from the former Yugoslavia, who said they were forced to steal. They were then allegedly responsible for transferring the entire Paris group's earnings to Nice. If the takings were less than 60,000 euro a week, they would be "detained and beaten".
Medical examinations of the two girls showed that they had been subjected to violence, she said.
Nou toe nou!!
Toe Afrikaners, loop leef julle aparthate-wetdream uit in Frankryk!!
Die Gypsies is daar as werktuig vir julle bose drome ...


Kommentaar
Interessante beriggie.
Maar jy's uit voeling uit met wat hier aangaan. As 'n paar sakkerollrtjies in Frankryk jou laat dink die Weste is 'n misdaadparadys sal jy op jou knieë val, jou klere skeur, as op jou kop gooi en aanhoudend bid as jy agterkom wat jou SwJ's hier aanvang.
Net nou die dag het 'n klomp polisiemanne hulle eie stasie se kluis gesteel; uit die muur uitgebreek en wegkarwei. Vandag weer is twee mense in Muldersdrift op plase of kleinhoewes vermoor. Muldersdrift is nogal die area waar die polisie, blykbaar in opdrag van die regering, spesiale aandag gee.
Die SwJ-polisie is maar nie opgewasse nie want misdaad vier steeds hoogty op die plekke waar hulle 'spesiale aandag' aan gee, heelwaarskynlik is die misdaad nog hoër daar as waar hulle nie spesiale aandag aan gee nie want fok weet, daar's niks so gevaarlik as 'n halfopgeleide trigger-happy SwJ met 'n chip op die skouer nie. Van misdaadbekamping gepraat, die 203de renoster is so pas vermink. 203 die jaar en dis maar die begin van April, meer as 2 per dag!
Die president het sommer van die weermagmense Sentraal-Afrikaanse Republiek toe gestuur (niemand kry uit hom uit om watter rede nie) waar 13 doodgeskiet is weens totale onbekwaamheid van die bevelvoerendes lyk dit my.
Onnodig om te sê maar ek sê dit maar volledigheidshalwe; daar was vandag weer padversperrings - brandende bande, klippe, takke, die soort van ding - en klipgooiery soos daar ook more en oormore gaan wees.
Sou dit nie wonderlik wees as ons grootste hoeharrie meisiesakkerollertjies was nie!
Dis korrek, daar het 13 Vrystaatse helde gesneuwel, ter wille van vryheid in Afrika, dis geregverdig ...
Stem, misdaad in SA is veels te hoog, veral as mens in ag neem hoe laag dit is in die res van nie-blanke SA ... dit is juis omdat SA steeds die westerse model volg, die model van misdaad en rampokker paradys wat heers in EU en VSA en OZ ...