Uitstekende nuus is dit nie??
Soos ons meer beter klas immigrante uit die res van Afrika trek, en die BBBs - Blanke-Boelskyt-Bendes - Afrika versaak vir die helhole van OZ en NZ en Kaknada, kan SA rustig floreer, sekuur in die wete dat ons groei deur die gifsweer in ons midde uit te druk soos 'n puisie!
Ek lees in VB:
Die grootte van die land se swart middelklas het die afgelope agt jaar meer as verdubbel.
Dié groep is nou groter as die wit middelklas en bestee ook meer geld.
Die getal swart Suid-Afrikaners wat as middelklas-burgers beskou word, het van 1,7 miljoen in 2004 tot 4,2 miljoen in 2012 gestyg, sê die Universiteit van Kaapstad se Unilever-stigting vir strategiese bemarking.
Die land het ’n bevolking van 51,8 miljoen.
“Suid-Afrika se middelklas brei steeds vinnig uit en is invloedryker en magtiger as ooit tevore,” sê prof. John Simpson, ’n direkteur van die instituut, in ’n verklaring.
“Die swart middelklas help om ’n lewendige en stabiele samelewing te skep deur Suid-Afrika se vaardigheidsgrondslag te vergroot, indiensneming te verdiep en die belastinggrondslag te verbreed.”
Die swart middelklas bestee nou jaarliks R400 miljard, toon die studie.

Ditsem!!
Francois Williams