Francois Williams


Kenia, nog 'n kak Afrika land ...

Francois Williams 2013-02-15 En ek krap kop? Ek meen, hoe kan Afrika bly groei teen rekordtempo, maar die weste verval teen 'n ewe snelle pas?

Mees korrupte plekke ter aarde ...

Francois Williams 2013-02-13
Wanneer ingeligte mense korrupsie bespreek, dan sal een van die heel eerste plekke onder bespreking uiteraard Italia wees.

Die Afrika Pous??

Francois Williams 2013-02-12 Om die katolieke kerk 'n monsteragtige dinosourus te noem is natuurlik helemaal onvoldoende, dis veel erger.

So called 'stars' without make up?

Francois Williams 2013-02-11 Wie kan seg dat nie een swaar op dwelms is nie?

Mense wat kos mors, en die oplossing?

Francois Williams 2013-02-11 Dis dus geen wonder dat hulle jaarliks kos wegsmyt en mors vir 'n vale!

Jaar van die Slang

Francois Williams 2013-02-11 Ek wil een en ander 'n voorspoedige nuwe jaar toewens!!

Wonderlike Nuwe SA!!

Francois Williams 2013-02-07 Was hierdie slegs moontlik in ons lieflike nuwe SA??

OZ vroue naai vir geld ...

Francois Williams 2013-01-22 ... dat die biesies bewe!!

Seuntjieverkragting en korrupsie in die VK ...

Francois Williams 2013-01-22 Kyk, absoluut NIKS skok of verbaas my wanneer dit kom by die Blankes van die westerse wêreld nie.

Hoe die Wittes werk...

Francois Williams 2013-01-22 Hahaha ... kan net in die EU wees!!

Fokken vuilgoed Franse

Francois Williams 2013-01-17 Hulle bombardeer en moor in Mali, maar die wiel draai

Quantas, kastig die No1 lugredery!!

Francois Williams 2013-01-14 vir julle op die kuiken lopie Perth toe, hoop julle maak dit, dis een moerse eensame vlug ... vasbyt ...

Skrif aan die toiletvloer vir EU?

Francois Williams 2013-01-08 Hoe kry hulle dit reg, elke keer reg met sulke oorgawe???

OZ is kastig 'n model vir SA?

Francois Williams 2013-01-08 As jy OZ toe wil fokkof, wees welkom, maar wees net eerlik asb, ons weet jy is een etterse-wetterse rassis, moenie agter liegstories skuil nie!!

Glo Oester en sy gespuis steeds aan die Wonnerlike OZ??

Francois Williams 2012-12-21 Lank laas gesien ... toe ek laas nog hier was, het verdwaalde drolle soos Oester en sy trawante hoog opgegee oor die wonderlike effektiwiteite van OZ ...
Top