Skoolmeisie vermoor op bus
2013-03-11 Onlangs was 'n Indiese meisie wreed verkrag op 'n bus, toe sy en haar kêrel op 'n privaat bus geklim het, en die mense van India was smoorkwaad.
Nigeria, Deon Maas en mooi swart poppies ...
2013-03-08 Het sopas die boek, Witboy in Africa, van Deon Maas klaar gelees.
SA-tronke stampvol ... nalatenskap van die Weste
2013-03-04 Soos geseg kos dit die Yanks 200 US Dollars per dag per gevangene, maar hulle maak geld daaruit ... miskien moet ons by die Yanks loop leer?
Alreeds Vrydagaand in China
2013-03-01 Nou ja, dis al amper 6uur en ek moet gereed maak vir my een uur joppie teen sewe!
Switsers wat lei aan mal-koei siektes of?
2013-02-28Mmm ... wat gaan aan met Blankes dat hulle NOOIT tevrede en gelukkig is nie?
Ontklee-dansers vir begrafnisse??
2013-02-28 Hierdie is nogals interessant, en mens sien dit dikwels in Taiwan.
Italiaanse komediant dalk Italia President?
2013-02-25 Blykbaar vaar Bebbo Grillo, ja die naam is blykbaar nie 'n grap nie hoor, besonders goed in die Italiaanse prez verkiesing!!
Afrikaners soos Ozzies?
2013-02-20 Blykbaar is Afrikaners mal oor OZ en trek in hulle duisendtalle soontoe.
Die ongelooflike lae vlak vir vroue in die EU
2013-02-20 Dis geen groot nuus dat die Westerlinge deur die jare heen hul vroue laer as honde behandel het nie, eintlik laer as varke.
Verdere vrae aan Jan Rap ivm Italia???
2013-02-18 O gaats vergeet ek amper, julle lewe seker reeds die Dolce Vita sommer hierso in SA seker ...
Verdere vrae aan Varkspek???
2013-02-15 As ek nou die Varknek verstaan dan is dit JA, Italia is korrup MAAR SA is meer korrup, is dit korrek???
Pad vorentoe vir SA
2013-02-15Die EU is inderdaad die probleem. Korrup, en nou bankrot. SA moet WEG van die EU af. Ons moet uitvoer na die res van Afrika toe.
