Nadat ek oor die korrupsie in Italia geskryf het, lw, uiters oppervlakkig, niks spesifieks nie, lat loods ene Varkspek die volgende antwoord:
"Ja, daar is baie korrupsie - maar kyk tog hoe hulle nogtans presteer met nywerhede en die kunste. Van die beste wyne ter wêreld, die beste motors, supersportmotors, opera, beeldhouwerk en skilderkuns.
So anders as hier in ons geliefde Suid-Afrika waar korrupsie hand aan hand gaan met ernstige onbevoegdheid en die nywerhede en landbou agteruitgaan as gevolg van 'n onbekwame, verwarde regering en vakbonde. Om nie eens te noem al die moorde en verkragtings nie."
Huh?
As ek nou die Varknek verstaan dan is dit JA, Italia is korrup MAAR SA is meer korrup, is dit korrek???
Maar hoe kan dit reg wees? Korrupsie in SA het maar eers 500 jaar terug begin, toe die eerste Westerlinge hierso voet aan wal gestap het, ek meen, korrupsie in Italia kom al derduisende jare oop en bloot al aan, lees swart op wit geskrifte, vanaf die tye van die Romeinse Ryk al aan, en dit loop soos 'n goue draad regdeur die geskiedenis van Italia, sinoniem met Italia en trouens sinoniem met die hele geskiedenis van Europa!!! Die dat ek dit uitspel dat dit dan ook 500 jaar gelede regstreeks van daar af na SA toe uitgevoer was ... en soos 'n Swart plaag op die hele Afrika toegesak het ...
Hoe kan Varknek, op grond van watter feite wil aanneem dat SA meer korrup is as Italia?
Ja, in onlangse geheuenis het SA 'n regering gehad wat net so wêreldwyd berug was vir waansin en paranoia soos bv die ene onder Mussolini, dit was genoem Apartheidsregering, en die mense wat dit gevoer, ook genoem Afrikaners, is op die Swartlysie geplaas van die geskiedenis, net soos wat die mussolinis en neros op die Swartlysie geplaas is.
Maw, Varkspek neig dalk reg, MAAR SA van vandag is 'n helemaal ander proposisie as wat dit was onder die neros en mussolinis van die dag. Net so sal jy meer kunssinnigheid vind in die kleintoontjie van die gemiddelde Afrikaan as wat jy sal vind in die hele kuns samelewing van Italia TESAME!
Hoekom weet Varknek dit nie? Kan hy dit nie insien nie ... of wil hy nie? As Opera so wonderlik is, hoekom het dit nie die wêreld oorgeneem soos wat sg popmusiek gedoen het nie? Vandag se popmusiek is natuurlik die musiek van Afrika ... maar iemand soos Varkspek WIL dit nie weet nie!
En hoekom nie???
Nou kom ons by die kruks ... want ek raai, en korrigeer my waar ek verkeerd raai asb, ek raai dat die mense van Afrika is meer korrup, streng volgens die varknekke van die wêreld nou, hulle is MEER korrup, hulle is MINDER kunssinnig, hulle is MEER onbekwaam en verward en onbevoeg, WANT, en slaat daai drom ... want ... HULLE is nie so Blank soos die Taljaners nie!!!
Dis eenvoudig huh!
SA is KAK, want ons het Swart regering. Italia is GREAT want hulle het Blanke regering. Italia is kunstig want ... bla, bla ... ja, ons ken nou al reeds die argument ...
Eenvoudig, geniaal, maklik om te verstaan ...
Jaaa, soos ek al dikwels geseg het, jy kan die Blankes uit die Bos haal, MAAR jy gaan nooit die bos uit die Blankes kry nie. MAAR hoekom is mense soos die varknekke dan so ongelooflik dom? Miskien het Varknekkie wel 'n punt, jy is dom wanneer jou velkleur BLANK is! Dis geneties, en daar is seker baie redes daarvoor, wat ek volgende keer in ander skrywes sal bespreek.
Al wat my interesseer is hoekom mense soos varknek nognie terug is in die wonderlike plekke van die EU nie?
Ek meen, daar in die heimat kan jy mos lekka loop uitspan, en jou daagliks verlekker tussen die Taljaners en Kaaskoppe en Grieke en Duisters en dies meer? Hoekom wag jy? SA is nie goed genoeg vir jou nie, wat soek jy dan in SA? Ek soek ook nie mense soos die varknekke in my land nie.
Komaan, ek daag jou uit, voeg daad by woord, trek more Italia toe, en maak 50 miljoen mense baie bly!
Trouens maak 1 000 miljoen regdeur Afrika baie bly!
As jy van sulke hogere Westerse stoffasie gemaak is soos wat jy voorgee, waar die probleem daarmee??
Walk the walk ...
Francois Williams


Kommentaar
Waarvoor die tirade? Methinks the joiner doth protest too much ...
Varkspek is heeltemal reg, hoe korrup jy ookal mag dink die Italianers mag wees, produseer hulle uitmuntende goed, klere, vliegtuie, motors, masjiene. Hulle nywerheidsontwerp, kuns, musiek en argitektuur is byna weergaloos vir eeue al. Buitendien, die korrupsie wat daar mag wees is onaanvaarbaar volgens BLANKE (jou woord en jou hoofletters) standaarde maar volgens SA-standaarde is hulle blaamloos, witter as sneeu.
Hier by ons funksioneer meer as die helfte van die dorpsrade nie meer nie - die riool het gaan staan want die pompe is nie onderhou nie, die paaie en strate is vuil want die geld wat daarvoor begroot is het gegaan om die speknekke se nekke nog meer voue te gee en hulle karre, wat nie onderhou word nie, te vervang met duurder karre wat ook nie onderhou word nie en so gaan dit aan. Watervoorsiening is moer toe en as daar water is, is dit bruin.
Italianers gooi ook nie treine wat laat is met klippe of steek hulle aan die brand nie. Hulle versper ook nie strate met klippe en brandende buitebande nie en gooi nie verbygaande motors dan met klippe nie. Hulle steel ook nie so gereeld kopekabels dat die treindienste lamgelê word nie. Net nou die dag hier is busse gestuur om pendelaars op te laai juis omdat treinspoorkabels gesteel is maar die busse moes vlug want hulle is met klippe gegooi.
So kan ek aangaan maar jy kan dit self navors as jy bietjie tyd spandeer eerder as om te kyk watse fout jy in Australië of Nieu-Seeland kan kry.
Oor een ding is jy reg: Ons soek nie verknekke hier nie; ons het genoeg van julle gehad wat die land opgef#k het (en nog steeds besig is om dit te doen). Goddank jy sit in Sjina, bly daar.
Snert!! Tipiese rassistiese een-ogige opgooisel en lui denkprosesse ... of dalk kan jy nie enige naslaanwerk doen nie? Probeer ten minste die nuus naslaan voordat jy sulke twak kwytraak anders klink jy onnosel ...
http://www.bbc.co.uk/news/entertainment-arts-17754129
A one-day strike by workers will close hundreds of museums, art galleries and archaeological sites in Italy. They are angry about government plans to cut funding to the arts as part of its package of austerity measures. Thousands of demonstrators marched in towns and cities all over Italy in support of the anti-austerity action. The biggest union in the country called its members out on a four hour stoppage. In Rome, riot police fired tear gas and charged at a breakaway group of students who threw stones near government buildings. The scenes were repeated elsewhere in Italy too. At Brescia in northern Italy there were violent clashes between protesters and riot police trying to prevent them from taking over the railway station. The police failed. Turin saw what was perhaps the most serious violence. A police officer was seriously injured in clashes outside the local government headquarters there. At least five more police were injured in Milan, though their injuries were less serious. Spanish anti-austerity protesters clash with police. Protesters and riot police square-up in Lisbon.
http://www.euronews.com/2012/11/14/italy-s-anti-austerity-protests-erupt-into-violence/
Here are some pictures: http://www.guardian.co.uk/business/2012/nov/14/eurozone-crisis-general-strikes-protest-day-of-action