Blykbaar is Afrikaners mal oor OZ en trek in hulle duisendtalle soontoe. Die wat nie dadelik kan insluip nie, gaan eers via NZ!! Daarna vlug hulle oor ... shaaim, maar ek lees die volgende in Volksblad, en die liggies gaan aan:
"Tony Kettlewell, die skeidsregter van die geveg tussen Botha en Williams, het glo geweet Botha is geld aangebied om te verloor. Hy het aan Sapa-AP gesê Philip Holiday, een van Botha se helpers, het dit voor die geveg aan hom vertel. "
Hahaha!!
Waar het jy al ooit 'n nie-korrupte Afrikaner gesien??
Geen wonder OZ en NZ is eksie-perfeksie vir hulle nie ...
Francois Williams


Kommentaar
Jy vra waar is 'n nie-korrupte Afrikaner. Wel, soos, jy weet, in Sjina, besig om die Engelse se gat te lek.