Om die katolieke kerk 'n monsteragtige dinosourus te noem is natuurlik helemaal onvoldoende, dis veel erger.
Maar dis 'n monster waarvoor die meerderheid mense natuurlik vere voel, veral katolieke selwers.
Kyk maar na die geboortesyfers in sg katolieke lande soos Italia en Ierland, minder as nul. Onthou, geen kondome nie ... die ander probleme van die kerk is baie, die afgryslike filosofie teenoor vroue, die perverte wat priesters word opsluit om hul kloue op onskuldige kinders en vroue te kan kry, en 'n legio ander probleme.
Dis duidelik dat die kerk onder sy Blanke Pouse jammerlik gefaal het het en net nog 'n illustrasie is van die algemene korrupsie wat endemies is aan enige Westerse land en organisasie.
Dis tyd vir die Afrika Pous ... yebo ...
Francois Williams


Kommentaar
So jy sal voor Jesus buig as die pous swart is? My fok, dude, dan moes die mense mos lankal plan gesien het, hehehehehehe. Elke wit rassis in China het uiteindelik sy prys.