Maggie Thatcher, die enigste ware man in die VK

  • 3

Verseker was sy die enigste man in Engeland vir talle jarre.

Veral nou al is sy ook dood!

Die engelse ras is ongetwyfeld die mees ingeteeldste een ter wêreld, en dis van sulke mense af waarvan die Kanadese, Yanks, Ozzies en kiwis natuurlik afstam! Daarby het hul eie spesifieke inteling gevolg boonop, dus kan jy jou indink hoe gaan dit in OZ, NZ en Kanada, plekkies met piepklein bevolkings, rassistiese neigings, waar die inteling basies nou die bevolking verdoem het tot 'n lae vlak.

Die gemiddelde Ozzie, Kiwi of Kanadoos kjent kan skaars sy eie naam skryf, en slegs tel tot 20 wanneer hulle hul skoene uittrek, wat maar min gebeur. Ek het nog net een Ozzie sheila ontmoet en sy het definitief met haar skoene aan geslaap!

Thatcher was natuurlik ook van daai generasie, dig, dom, en baie difficult, maar haar sterk manlike streep was in haar guns te midde van die poefter parlement !! Sy het terstond die Yanks se voorbeeld gevolg, en die Britte gebreek en in moderne salaris-strokie-slawe verander.

Sy het ook natuurlik swak landjies ingeval en geboelie soos Argentina bv.

Vandag is Brittanje op haar kniegies.

Francois Williams

  • 3

Kommentaar

  • Geen kommentaar op wat jy skrywe nie, maar ja, Thatcher is nie meer hier nie en dit is verstommend om te dink hoe sy die toneel oorheers het in haar tyd. Die verbygaan van 'n era. 

  • Daar is so hier en daar iets wat jy sê wat sin maak. Ben Gurion het op 'n stadium gesê Golda Meir is die enigste man in sy kabinet en ek reken Margaret Thatcher het meer mannemoed aan die dag gesê as 'n lang reeks manlike premiers.  Sy wou nie sanksies teen SA instel nie en het nie veel liefde vir die ANC gehad nie. Verfrissend anders as die res van gebreinspoelde Europa. Die vrou het visie gehad; kyk net die gemors wat die Aansee ons in gedompel het.

  • francois williams

    Net die opskiet van 'n muntstuk kan bepaal wie se brein was meer verrot, Maggie of ou Ronnie sinne ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top