Is die Engelse fokken mal??
2013-11-29 Ek lees 'n belaglike storie van 2 mans wat valslik van terrorisme beskuldig was ...
Die geboorte datum van Boeddha bepaal
2013-11-28 Hierdie is geweldig interessant, want ons almal wil maar weet van die groot manne en vroue wat voor ons hier was.
Te veel Westerse invloed in SA
2013-11-21 Ek het dit al dikwels doodduidelik gestel, SA het veels te ver wegbeweeg vanaf sy Afrika-wortels af ... en dis nie reg nie.
Delusies van die Duitsers ...
2013-10-31 Toe ek die volgende lees het ek myself amper natgepis van die lag!
Hoekom sweet die die Switsers skielik???
2013-10-31 Nie so vreeslik lank gelede was hier mos sulke hekserige mense wat wegkruip in die bankstate van Luxemburg, wat so graag SA afgekraak het van ‘n kant af, wel, shaaim huh, hoe het die tye nie verander nie, en ek het dit nogals voorspel ook!!
OZ. Die sg 'lucky country' is reeds bankrot ...
2013-10-24 Klink my of elke enkele Ozzie moet honderdeduisende rande betaal om die goewerment se skuld te dek???
Leiers wat geld verkwis op hul eie huise
2013-10-18 Kyk ek haat verkwisters, kyk nou maar die mense wat die publiek se geld vermors op hul eie kwistige kaskenades!!
Tragedie of wonderwerk in Bohol??
2013-10-17 Gister was daar 'n 7.2 skudding in Carmen, op Bohol eiland in die Filippyne. Ek was pas vir langer as 2 maande daar, gelukkig 3 weke terug geskuif.
SA nou feitlik ewe kaksleg as Weste
2013-09-19 Dis tragies hoe SA terugboer, ons volg die weste in feitlik alles, dis rerig tragies ...
