Te veel Westerse invloed in SA

  • 13

Ek het dit al dikwels doodduidelik gestel, SA het veels te ver wegbeweeg vanaf sy Afrika-wortels af ... en dis nie reg nie.

Intussen het ons verslaaf geraak aan die Westerse dwelms, drank, korrupsie, leuens, geweld en alles wat swak is vir ons.

So lees mens alweer http://www.globalpost.com/dispatch/news/regions/africa/south-africa/130821/south-africa-busts-international-child-pornography-ring
   
Police in South Africa arrested six men suspected of being part of an international child pornography ring, authorities said on Wednesday.
An elementary school principal and award-winning author, two teachers, a lawyer, a dermatologist and a businessman were taken into custody after raids were carried out on 15 properties.
"The initial charge was possession, but we suspect that they're involved in manufacturing, import and export as well as mass-distribution," police spokesman Solomon Makgale told Agence France-Presse.
"The indications are there. They had cameras. They had these external hard drives," he added.
Another 26 people are under investigation, and more arrests are pending in the bust, which ran simultaneously with other arrests overseas.
The ring appears to have connections in the US, Canada, the UK and other European countries.
Police confiscated 672 DVDs, 22 memory sticks, eight laptops, 39 external hard drives and 25 books during their investigation.
Some of the images found showed children "suffering extreme forms of violence" and officers involved in the operation described what they found as "sickening."
South African police are now working with other international law enforcement agencies to find out if any of the children being abused within the child pornography ring are from their countries.
Overseas officers are also investigating the possibility that some of the children have been killed.

Het ons regtig Westerse kultuur nodig in SA???

Francois Williams

  • 13

Kommentaar

  • Jy vra of julle westerse kultuur nodig het in SA?  Natuurlik nie!  Dink net hoeveel goedkoper sou die aanbouiings in Nkandla gewees het as dit van modder was.  Dink ook net hoeveel minder slaggate in die paaie sou wees as die betrokkenes nie met westerse tegnologie gereis het nie soos karre, treine en vliegtuie maar gestap het a la die ou kultuur.  Die hospitale sal ook nie so oorlaai wees as kleintjies sommer by die huis gekry word nie en toordokters sal baie meer werk hê as die grootste gros van hulle pasiënte westerse medisyne en behandeling versaak.  Ook sal meer geld vir kos beskikbaar wees as komberse in plaas van pakke en rokke gedra word.  Ja-nee, dit sal wonderlik wees as julle die westerse kultuur versaak.
    Jan Rap

  • Goed, was jy al by die Groot Zimbabwe, of die piramiedes, of Casablanca, of of??? Jy gorrel...dan moet julle bleekbene ook nie kaalgat op die starnde rondleg soos walvisse gestrand nie...los ons Afrika kultuur asb...

  • Soois, die piramiedes is nie deur Afrikane gebou nie en niemand weet eintlik wie Zimbabwe gebou het nie; daar is stories dat dit Indiërs was - die juiste woord 'shona' is blykbaar die woord vir goud in Gujerati of iets.  Wat die westerse invloede betref:  Of ek dit goed praat of nie is nie ter sake nie; die feit is die Afrikane is gek daarna -  klere, karre, huise, selfone, skootrekenaars, sokker, medisyne, musiekinstrumente, noem maar op.

  • Ok, so Egipte is nie in Afrika nie ... interessant, het dit nooit geweet nie, dankie man vir die vars info ... wat van die piramides in die Soedan?

    En wat van die klipkerke daar in Ethiopia?
     
    Ek meen, Ethiopia was tog die eerste land om in die Bywwel opgenoem te geworre of hoe?
     
    Dan wonner mens of die Indiers rerig duisend jaar terug hier was in SA?
     
    Jy sal maak dat Ghandi in sy graf rondrol...en was dit dus die Indiers wat die goud so diep gemyn het 1000 jaar terug??
     
    Nee maar dis regso...jy dra maar jou Westerse klere en hou by jou Westerse kultuur, moenie nou weer jou pak uittrek en das afhaal nie, en bly weg van die strande en swembaddens af, en o ja, moenie seep gebruik of daagliks was nie, en moenie na popmusiek luister of bietjie gaan disko nie, en moenie sport kyk nie...die Afrikane maak skoon...en moet ookie weer naai nie...dis alles dinge wat uit Afrika kom...
  • Ek dra in elk geval my Westerse klere want ek is 'n Westerling; wat ek vir jou sê is dat die Afrikane so lief is vir die Westerse kultuur, veral die Engelse afdeling van die Westerse kultuur want hulle probeer aldag en heeldag Engels praat, kom selfs by Afrikaanse skole aan met hulle kindertjies en EIS dat die in Engels onderrig moet word.
    Ek het nooit betwis dat Egipte in Afrika is nie; ek het vir jou gesê Afrikane het nie die piramiedes gebou nie, dit was Semiete.  Terloops, as Afrikane Zimbabwe gebou het 100 jaar gelede soos jy beweer, hoekom het hulle van klip toe weer na modder en gras beweeg?
    Jan Rap

  • Ek vra weer, wat van die piramides in die Soedan?

    Ek vra weer wat van Ethiopia?
    Wat van die pragtige ou stede soos Timbuktu met sy serduisende jare oue biblioteke en universiteite??
    Wat van Djenne?
    Djenne is gebou uit modder uit ja, so wat???
    Jy seg jy is 'n Afrikaan, maar jou fokkien koppie tol soos 'n ongewaste Westerling, hoekom skoert jy nie terug Weste toe dannie???
    En moenie weer oraat of skryf nie, want taal en skrif kom ook uit Afrika uit, saam met pop kultuur, so gaan grou jou gat en gooi jouself toe, toe...
  • Soois, jy verwar my met Richard Dawkins of dalk Max du Preez of Harald Pakendorf of dalk prof Piet Croukamp of Pierre de Vos of iemand wat gesê het hulle is Afrikane (ek weet Dawkins het definitief, ek is nie seker van die ander nie maar dit sal my nie verbaas nie).
    Ek het nooit gesê ek is 'n Afrikaan nie; hulle is swartes, net soos die Engelse 'African' 'n swarte beteken.
    Djenne, Timbuktu, waar is dit?  Die meeste weet nie eers waar op die kaart jy daardie plekke moet soek nie, wat nog weet van wonderlike geboue daar?  En dit nogal universiteite en biblioteke wat 'derduisende' jare oud is?  Het jy temperatuur swaer? 
    As die lus jou nou weer beetpak om stront te praat of skryf, gaan sit in 'n tempel en prewel 'mu' tot wat ookal jy rook of drink uitgewerk is.  Daarna kan jy Timbuktu toe four cough (verskoon die Engels) en jou geld gaan terugvra vir die geskiedenissertifikaat wat jy daar gekry het.  Met daardie geld kan jy dan vir jou 'n ordentlike geskiedenisboek koop (let wel, geskiedenis, nie alternatiewe of kreatiewe geskiedenis nie).

  • Jannie, is jy dannie 'n Afrikaan is nie, wat soek jy in Afrika??

    Hoekom het jy nie laankal gefokkerof nie? Skoert en maak eenbiljoen ware Afrikane inniglik bly toe asb...dan het jou lewetjie darem nut gehad...al is dit ook by verstek...
  • Sooisie, om jou eerste vraag te antwoord, naamlik wat ek in Afrika soek as ek dan nie 'n Afrikaan is nie:  Daar is baie wittes in Afrika, geslagte lank al, waarvan ek een is (net so ook is daar baie Afrikane in Europa, Amerika en Kanada).
    En hoekom moet ek skoert as JULLE die land opfok?  Dis JULLE wat moet skoert en gelukkig is jy al klaar weg.  Bly weg, ons, beide wittes en swartes, soek nie daai kniebuig-gene hier nie.

  • Doed, ons Afrikane gaan nêrens heen nie, behalwe om die wêreld oor te vat met ons beskawing nie,.. Jy seg jy soek nie dit  nie, soek nie dat nie...nou wat soek jy dan??

    As jy EU soek in Afrika grawe jy die verkeerde gat vir jou bas...dis al..
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top