Is die Engelse fokken mal??

  • 9

Ek lees 'n belaglike storie van 2 mans wat valslik van terrorisme beskuldig was: http://www.theguardian.com/uk-news/2013/nov/28/idiots-cleared-threatening-blow-up-plane

The incident began on 24 May this year when an argument at 30,000ft erupted between the two men and a female member of the cabin crew. The Boeing 777, carrying more than 300 passengers, was heading from Lahore, in Pakistan, to Manchester when it was forced to make an emergency landing at Stansted in Essex.
Safdar, supported by Subhani, it was initially claimed, had made threats to kill the crew and passengers. The two men were returning home from the funeral of Safdar's mother.
Nadeem Sufi, captain of the Pakistan International Airlines flight PK709, originally alerted the authorities to the scare. Two RAF Typhoon fighter jets were scrambled and escorted the passenger plane to Stansted.

Kyk ek is seker nou maar eenmaal nie slim genoeg nie, maar hoekom word 2 vegvliegtuie uitgestuur om 'n passasiersvliegtuig te onderskep??

Die Yanks is ook mos lief vir so 'n truuk, maar dit maak my rerig bekommerd, en toe ek die eerste keer van sulke aapstreke lees, het ek daar en dan besluit om NOOIT ooit poot te plaas in die poesplase van die VSA en EU nie, ek meen, wil die fokkien hansworse die hele vliegtuig neerskiet agv 'n nietige insidentjie???

Nee wat, die Wittes wat so snot en trane tjank oor hulle se Weste moet maar so gou moontlik aanfok soontoe, netnou steek hulle die res van ons ook aan met die malmoer siektes ...

Francois Williams

  • 9

Kommentaar

  • “Transracial” is the accepted term for the members of society which this piece covers. A person who is transracial does not identify with the race they were born into. They instead resonate strongly with a different racial or cultural identity.  "Lifestyle Tabloids"  23/11/13

  • Soois, dink nou mooi:  As die Engelse en Amerikaners se immigrasiewette strenger was, en beter toegepas was, was hierdie insidente, naamlik om passasiersvliegtuie te  probeer onderskep met straaljagters, nie eers nodig nie.

  • Jannie, nee maar reg so, dan beter jy jou sak begin pak vir Ingeland jong, want ek dink as ons 'n nuwe regering kry dan gaan ons daai wette inbring waarvan jy so kostelik praat...en dit gaan beteken dat outjies soos jy, wat SA slegseg, baie vinnig 'n nuwe tuiste sal moet vind...omgord maar die lendene solank ou bees...

  • Soois, jy verwar my met iemand anders want ek het nog nooit Suid-Afrika sleggesê nie.  Wat ek wel doen is om my misnoë uit te spreek ten opsigte van die totale onvermoë van die regering (die instel waarvan julle julle so intens beywer het) se totale onvermoë om die land te regeer.  Suid-Afrika is 'n wonderlike geografiese gebied wat dit dubbeld so hartseer maak dat julle hom so opf#k.

  • Soois, hoekom sal ek my sak nou pak vir Engeland; jy weet mos ek sukkel met daardie taal.  As ek waai waar ek nou bly gaan ek Upington toe of iewers elders in die Noord-Kaap, daar skyn die son meeste van die tyd en jou gereedskap en kar roes nie.  Aan die ander kant nou weer, dit gaan seker nie lank wees voor julle negrofilitiese anglofiele daar ook kom oorneem en die plek opf#k nie; ek hoor julle het alreeds met hidrobreking begin (mens moet net vir julle die woord 'werkgeleenthede' noem en ALLES is aanvaarbaar, hidrobreking, hotelle in die wildtuin, teerpaaie deur dieremigrasieroetes, al sulke goed).

  • Wat kerm en klaag jy so oor ons regering? Ten minste het onse regering nie SA opgefok sos die EU regerings die EU opgefok het nie, en die VSA regering die VSA nie, ens ens...die hele Weste is bankrot...ek dink SA staan sterk maar dan benodig ons mense wat skouer teen die wiel kan sit en nie sluipskutter gewys wegkruip en alles slegpraat omtrent SA nie...die ANC het baiie bitter goeie dinge gedoen vir SA...en as hulle ophou daarmee, dan word hulle uitgestem...eenvoudig...

  • Jy sê ek sê Suid-Afrika sleg, ek antwoord ek sê nie die land sleg nie; ek is ontevrede oor jy en jou maatjies ons mooi land so opf#k en jy reageer deur te vra wat kerm ek oor die regering.  Kort jy Ritalin, kan jy nie by die onderwerp bly nie?  Maar so van opfok gepraat, het jy gesien ons het nog 3 plekke gesak op die korrupsielys; ons is nou so iets soos 72ste, min of meer waar BafanaBafana op die sokkerlys is (terloops, die lande waaroor jy so derms uitryg, naamlik Nieu-Seeland, Australië en Kanada, is onder die top 10 van die mins korrupte lande, Nieu-Seeland is nogal 2de, net onder Denemarke wat die mins korrupte land in die wêreld is).  Daar is 'n advertensie oor die radio (nou terwyl die 16 dae van nie-geweld teen vrouens en kinders aan die gang is) dat, as die advertensie verby is, nog twee vrouens verkrag sal wees. Suid-Afrika word nie verniet die 'Rape capitol of the world' genoem nie.

  • 'n Geval van die pot verwyt die ketel dat dit swart is.  

    Volgens http://www.telegraph.co.uk/travel/destinations/africaandindianocean/Angola/8573739/Air-rage-on-flight-over-Angola.html (dead link)
     2011
    On 17 February three middle-aged South Africans (Winifred Moyles, her sister Arma and husband Derrick) were on a charter flight from Cape Town, South Africa to Abuja in Nigeria. Derrick, who was drunk, punched one of the flight attendants after she refused to take up his sexual advances at her. He then joked that he wanted the aircraft to be diverted to Nairobi in Kenya so as to allow him to "buy a new suit" for his birthday party.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top