Ek seg altoos dat Asia is nie vir kabouters nie.
So vele baie bedorwe Afrikanertjies tjank oor die lekka lewe in die vleispotte van SA, maar hulle hettie 'n fokken kloe nie ... wees net dankbaar mense, kyk hier en wees dankbaar:
http://www.theguardian.com/world/video/2013/oct/31/bodysnatchers-bangkok-thailand-emergency-video
Francois Williams


Kommentaar
Dankie Francois... Namaste!