Grootste massa-skieters in die laaste 25 jaar
2013-09-17 Ek meen, al die lande waar die skietery plaasvind is WESTERSE lande!! Is ek die enigste een wat NIE verbaas is nie?
Vandag se baba-moord in OZ ietwat abnormaals!
2013-09-17 Elke dag is daar een of ander grustorie in die nuus van babas wat aangerand of vermoor word in OZ en NZ, hierdie is nogals skokkend selfs by OZ en NZ standaarde!!
NZ is die mees gevaarlikste land ter wêreld
2013-09-16 Derduisende toeriste verlaat NZ in 'n sak, oftewel bodybag, om presies te wees tussen Jan 2 000 tot Aug 2008 het 'n ongelooflike 1372 toeriste afgetjop in NZ!!!
Die wonderlike wit ex Saffas in buiteland ...
2013-09-12 Hier is mense wat konstant kots oor hoe wonderlik is lewe in die EU, OZ, NZ en Kanada oa ...
Is NZ veilig vir kinders?
2013-09-12 Elk geval, nie een van NZ of OZ sal plekke wees waar 'n ouer ooit moet oorweeg om hul telgies te laat leef of skoolgaan nie!
Die ware stoffasie van Afrikaners?
2013-09-09 Afrikaners is mos trots op die Hollandse herkoms of hoe?
Foto's: Reis deur Filippynne!!
2013-09-04 Laasweek was my China, Feng en sy gesin hier by ons op Bohol Eiland, kyk self na die foto's ...
Die verworwe en bedorwe Blankes van SA
2013-09-04 Ja, toe trek die Wittes Mamelodi toe ... virre maand ... lekka!
Hoe eerlik is die gemiddelde Kiwi in NZ??
2013-09-02 Hier is mense wat hoog opgee oor watse aardse paradysse is NZ en OZ kastig, Pietie, ek kom alweer op jou battrytjies kom piepie fooitog!
Ekonomiese uitkoms vir plattelandse anties?
2013-09-02 Die internet vergemaklik die hele proses uiteraard, alhoewel daar die gevaar is van kettingmoordenaars en ander pervos wat jou kan aanrand en natuurlik kan vermoor.
Rolf Harris
2013-08-30 Julle onthou nog ou Rolf, die goeie oompie wat so lustig "Waltzing Mathilda" gesing het op die ou SAUK, en mooie prentjies afgejaag het?
Hoeveel jaar om babas pap te slaan???
2013-08-29 Ek wil darem graag dink hier in SA, as jy 'n baba 3 maal met vuiste aanrand, haar verblind en permanente breinskade toedien, dan sal jy laaaaank gaan sit!
Waar die Gode woon in SA ...
2013-08-26 Soos ons almal seer sekerlik teen die tyd ook nou al van bewus is, is Afrika die tuiste van die Mens, en uiteraard ook van die Gode, of hoe?
Die oorweldigende dwelmkultuur van NZ
2013-08-20Tog is mens effe verbaas om te lees dat een van NZ se top poliesmannetjies verkoop ook dwelms so as 'n lekka deeltydse joppie!!
