Hier is mense wat konstant kots oor hoe wonderlik is lewe in die EU, OZ, NZ en Kanada oa ... hulle gaan af watse gawe plekke is die kwansuis, en hulle moedig andere ewe idioties as hulselwers om ook te verhuis na die 'paradys' daar iewers in die buitenste ruimte toe!!
Gelukkig is daar baie dose wat wel fokkof, daarom is dit goed om 'n hout-ogie op diesoortes te hou, so lees ons van 'n ex SA dokter nogals in die VK:
http://www.thesouthafrican.com/news/sa-born-doctor-jailed-sexual-assault-young-old-patients.htm
SOUTH AFRICAN-born doctor Barend Delport has been jailed for six years after sexually assaulting and taking indecent photographs of female patients between the ages of 18 months and 60 years-old.
Delport, 55, tricked his patients into believing he was taking the images of them for “training purposes” or because their symptoms were “the worst he had ever seen”, Kent Police explained.
Other reasons Delport gave patients included; documentation of the healing process, for lecturing purposes and to build a case against midwives at Darent Valley Hospital, Kent Online reported. All these claims were false.
Hahahaha!!
In SA sou hierdie fokkien man die ou gewees het wat die weerlose ousies geviktimiseer het!!
Nou is hy goddank in Ingeland en rand die wit anties daar aan, shaaim huh!
Talking about good riddance!
Delport pleaded guilty to 26 offences; four counts of indecent/sexual assaults on adults and three indecent/sexual assaults on children.
He also pleaded guilty to two counts of possessing indecent images of children, five counts of making indecent images of children and twelve offences of taking indecent images of children.
Lekka ou maat!!
Nou is SA veilig van jou en jou soort!!
Hoeveel neo-nazis, kindermolesteerders en ander versteurders skuil daar nie nog onder die sg bevolking van SA nie? Kan ons hulle nie maar aanpos met 'n noodfonds na die 'paradyse' toe daar in die EU né? Ek meen geestelike versteuring is een van die kenmerke van daai plekke, dus sal ons malletjies meer as welkom wees daar of hoe?
According to Delport’s LinkedIn public profile, he had worked at The Oaks surgery since August 1998.
Up until his arrest, he had been leading Sunday service at Eynsford Baptist Church following the departure of the minister.
“People trusted him with their lives to guide them and give them advice when, all along, he was a paedophile,” a source told the Mail Online.
hahahhaahah!!!!!
Lag jou gat af!! En die ou was somma 'n preacher ook ek sê ... Hoeveel beter kan dit word???
Hahhahaah!!
Lees verder van die streke van SA se trotse wittes oorsee:
Read more on South Africans jailed abroad:
South African expat jailed for money laundering in UK
South African jailed in Australia for paedophilia
South Africans smuggle dagga to UK inside grand piano
SA school principal jailed in UK for drug smuggling
South African jailed for life in UK for fire that killed 6-year-old girl
South African man jailed for R58million fraud in UK
15 years in Thai jail for South African drug mule
South African man’s hell in British prison
Gelukkig kan ons darem lees van WARE Suid-Afrikaners ... so lees ons van die grootste mens wat nog ooit geleef het:
http://www.thesouthafrican.com/news/mandela-film-triumphs-toronto-film-festival.htm
THE first screening of the eagerly-anticipated film documenting the life of Nelson Mandela was followed by a standing ovation lasting almost ten minutes. Audience members were visibly moved by the epic, described by one reviewer as a “deeply respectful portrait of one of the global political stage’s indisputably great leaders.”
David Rooney, writing for The Hollywood Reporter, also praised the efforts of British star Idris Elba, who plays the lead role for the majority of the film. Noting that it “takes a commanding actor to fill the shoes” of a man like Mandela, he goes on to say that charismatic Elba “proves equal to the task.”
Director Justin Chadwick admits that Elba was a “brave choice” because he bears little resemblance to Madiba. However, while watching the actor in character last year, Nelson Mandela had trouble believing that it wasn’t himself he saw on screen. Anant Singh, who produced Long Walk to Freedom and is a friend of the Mandela family, showed the former president a clip of the film at his home during production and says that after viewing it, he asked: “Is that me?”
The country’s marketing agency, Brand South Africa, released a statement congratulating the film-makers after the positive reception they received at the premiere on Saturday. CEO Miller Matola said: “The production of this film that celebrates the life of our national icon is indeed timely, especially as South Africans will celebrate 20 years of democracy in 2014.”
Trots Suid-Afrikaans!!
Viva Afrika!!!
Francois Williams


Kommentaar
Francois Williams
Ai toggie wat sê 'n mens van so'n bitterbek wat die splinter in die oë van 'n ander veral die wit bevolkingsgroep sien en dan vergeet om die balk uit die oë van sy eie bevolkingsgroep te haal soos blyk uit die volgende:
" Polisie soek `stasieverkragter' Wilma Abrahams (links) en Norman Finger (regs) gesels met Jonathan Fourie en Theodore Plaatjies oor die verkragtings by die Sarepta spoorwegstasie. Lindsay King BELLVILLE-SUID
'n ``Goedgemanierde'' en ``baie ordentlike'' bruin man met 'n ligte gelaat word deur die Polisie hier gesoek in verband met verskeie misdade, waaronder minstens een verkragting, in die omgewing van die Sarepta spoorwegstasie.
Die Polisie is oortuig dat die verdagte, wat in die twintig is, 'n bekende gesig in die omgewing van Sarepta, Bellville-Suid en Belhar is en doen 'n beroep op mense om met inligting na vore te kom. Op trein ontmoet Volgens die ondersoekbeampte, speur.insp. Leon Josias, het die verdagte op 26 Februarie om 5.30 nm. 'n 22-jarige vrou van Bonteheuwel op die trein ontmoet.
``Toe sy by Sarepta afklim, het hy haar gevolg en met 'n skerp voorwerp gedreig en in die bosse geforseer. ``Daar het hy haar vasgemaak en verkrag. Toe hy klaar was, het hy 'n harde fluit gegee, waarna 'n vriend van hom uit die bloute verskyn het en haar ook verkrag het,'' het Josias gesê.
Volgens hom is die vrou, wat ernstige snywonde opgedoen het van die toue waarmee sy vasgebind is, daarna aan 'n boom vasgebind, waarna die mans spore gemaak het. Die Polisie hier is daarvan oortuig dat lede van die publiek oor waardevolle inligting beskik rakende dié verkragting. Daar word ook vermoed dat mense wat op die aand van die voorval op die trein was, die verdagte ken.
Om dié rede doen Josias 'n beroep op enigeen wat dié voorval, of die aanloop van gebeure aanskou het, om met inligting na vore te kom. Talle reeds verkrag Die slagoffer was ten tyde van die voorval gekleed in 'n bruin trui en pienk omvouromp. Sy het die verdagte beskryf as ``baie ordentlik'', ``beleef'' en ``goedgemanierd''en mense word gewaarsku om versigtig te wees.
Talle vroue is sedert verlede jaar naby die stasie verkrag. Misdade word veral helder oordag in die bosse by die stasie gepleeg. Mense met inligting, veral oor dié betrokke verkragting, word vriendelik versoek om Josias by 951-6677 te bel. Alle inligting sal vertroulik gehanteer word."
So kan ons dan die die 'tit for tat' speletjie speel maar dit is ongelukkig so dat as jy soos ou verloopte Francois Williams as 'n donkie gebore is, is die kanse dat jy as 'n perd sal doodgaan nul .
So what ou vetseun, wat wil jy nou eintlik vir ons vertel?
Haai Francois
En jy sit wragtag nog steeds in Tjaaina!
Director Justin Chadwick admits that Elba was a “brave choice” because he bears little resemblance to Madiba. However, while watching the actor in character last year [2012?], Nelson Mandela had trouble believing that it wasn’t himself he saw on screen [dis regtig lelik om so met bejaardes te spot]. Anant Singh, who produced Long Walk to Freedom and is a friend of the Mandela family, showed the former president a clip of the film at his home during production and says that after viewing it, he asked: “Is that me?”
Nee wat, 'n mens raak moeg vir sulke gespot onder 'n dekmantel van joernalistiek ...
Ag nee, Perdebytjie,
Die wonderlike ex- wit- saffa Francie Willemse wat sit in die buiteland, egter nie meer in Tjaaina nie - ag, shaaaaiiiim! Tsk,tsk,tsk, Ag, shaaaiiiiiim - maar in die Pynappelpyne. Ek hoor dat hy ook nou gereeld die Katolieke Kerk bywoon, en woelig met sy rosary vroetel terwyl hy sy "hail Marys" opsê. Ag shaaaaiiiim! Tsk,Tsk,.
Huh,Huh,Huh.
Pieter Redelinghuys