Rolf Harris

  • 8

Soos ek al dikwels hier uitgespel het, is kindermishandeling, kindiepornografie en kinderverkragting die tuiste van die WIT, Baie Blanke MAN!!

En GEEN hoeveelheid kop-innie-sand of koppie-innie-anus-ontkenning gaan dit weerleg nie...want feite is FEITE!!

Daar is 'n elle-lange lys van hoogs bekendes en beroemdes wat al skuldig was hieraan, wat nog te seg van die minder bekendes?

Julle onthou nog ou Rolf, die goeie oompie wat so lustig "Waltzing Mathilda" gesing het op die ou SAUK, en mooie prentjies afgejaag het?

Ja einste, Ozzie-held en al ... en nou lees ons, net NOG 'n Ozzie-held met van saamgekoekte kak en modder!

Kom ons lees http://www.theguardian.com/uk-news/2013/aug/29/rolf-harris-charged-operation-yewtree:

Rolf Harris has been charged with 13 offences under Operation Yewtree, including nine counts of indecent assault and four counts of making indecent images of a child last year.

The 83-year-old Australian entertainer, who had a long career in British children's TV in the 1960s, 1970s and 1980s, is accused of three counts of indecently assaulting a 14-year-old girl in 1986 and six of indecently assaulting a girl aged between 15 and 16 from 1980 to 1981. He is also charged with four counts of making indecent images of a child between March and July 2012.

Harris, who will appear at Westminster magistrates court on 23 September, was initially interviewed under caution on 29 November last year under the Operation Yewtree investigation into alleged sexual offences by Jimmy Savile and others. He was then arrested on 28 March and bailed pending further inquiries.

The inquiry has been run in three strands – claims involving Savile, those involving Savile and others, and those involving others.

Harris is being dealt with under the "others" strand, meaning the allegations have no link to Savile.

Hahaha ... UK's High Society word hierso oopgevlek tot op die been toe vir die gulsige, gierrige fokken gespuis wat hul is ... ons lees selfs:

The Australian, who painted a portrait of the Queen in 2005 and performed at her Diamond Jubilee concert last year, has been a family favourite for decades.

Born in Perth, Western Australia, in 1930, Harris emigrated to the UK at the age of 21. He enrolled an art school, but, after two years, he dropped out and instead started drawing on children's television programmes.

A successful career in television hosting programmes such as The Rolf Harris Show, Cartoon Time and Animal Hospital followed. That was accompanied by a substantial musical output that comprised 30 studio albums and 48 singles – including Tie Me Kangaroo Down, Sport and Two Little Boys, which went to number one in 1969.

Jep, die Kwien is 'n ou vriend ... go figure ... maar ek is GEENSINS verbaas nie ... en vir die liewe Afrikaners, vat julle kinders en fokkof OZ toe ... daar kan julle met ENIGIETS wegkom!!

He continued to enjoy success in the industry, gaining cult status in recent years and performing at Glastonbury festival several times.

Harris, who has lived in Bray, Berkshire, for more than 50 years, was awarded an MBE in 1968, an OBE in 1977 and a CBE in 2006, and was made Officer of the Order of Australia in the Queen's Birthday Honours list last year.

Hahahahaha!!

Pietie, kom praat nou weer vir OZ en NZ voor toe, kom, hulle is mos SO wonnerlik ...

Francois Williams

  • 8

Kommentaar

  • So what? Een van die goeie dinge van pedofiele is hulle ry stadig verby skole. Die probleem hier is, een of ander ou het geld of 'n naam en iewers is daar iemand wat die moer in is vir om of haarself en bekla dat hulle in hul jeug deur die ou misbruik is.  Wie gaan die samelewing glo. Natuurlik die slagoffer. Die gemeenskap veroordeel jou, en is jy skuldig bevind en word sommer ook gehang. 

  • francois williams

    Charlie, jy praat SNERT ... ek herhaal graag ... kindermishandeling, kindiepornografie en kinderverkragting die tuiste van die WIT, Baie Blanke MAN!! En GEEN hoeveelheid kop-innie-sand of koppie-innie-anus-ontkenning gaan dit weerleg nie...want feite is FEITE!! Daar is 'n elle-lange lys van hoogs bekendes en beroemdes wat al skuldig was hieraan, wat nog te seg van die minder bekendes?

    Jy leef in ontkenning boet, dis hoekom die probleem so 'n pitsweer is vir Blankes ... julle bly dit ontken, dan bly die uitsweersels ontplof in jul gevrete ...
  • francois williams

    Tipiese afrikaners ontken beide Charl en Reusedrol die skaal van die probleem van pedofielie ... en die rede vir die ontkenning?

    Want dis mos 'n WIT ding.
    Hoekom sou die 2 here dan die probleem wil oopvlek???
    Ontkenning is mos VEEL beter ... of hoe ...
  • Is jy "for real" ou tietkop? Vat nou bietjie raad, wat jy in elk geval nie sal doen nie, as jy stilbly sal niemand weet jy is stadig nie. Maak jou mond oop en dit word bevestig. Sterkte ou grootseun.

  • Charl le Roux

    Beeld berig:

     

    "Dinsdag 03 September 2013 JOHANNESBURG. – ’n 18-jarige leerling is ’n opgeskorte vonnis van vyf jaar opgelê nadat hy probeer het om ’n vyfjarige meisie te verkrag.  Mduduzi Lucky Mpila van Barberton in Mpumalanga is Dinsdag in die Nelspruit-streekhof skuldig bevind op aanklag van poging tot verkragting."

     

    Nou gaan Francois ons seker probeer oortuig dat Mpila `n "WIT, Baie Blanke MAN" is, want hy's "kop innie sand en koppie-innie-anus".

     

    Feite is FEITE!

     

    Kry balans, boet.

  • francois williams

    Charl, hahaha!!

    Jou bydra bevestig presies die skaal van die probleem van kindermishandeling in Westerse lande...in NZ kry iemand 3 jaar NADAT hy 'n baba verblind en haar koppie inmekaar geslaan het...in SA kry so 'n doos 5 jaar vir 'n POGING van verkragting...jy is diep in ontkenning...in Afrika duld ons dit nie...
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top