Ons almal weet nou al teen die tyd seer sekerlik al dat NZ het die hoogste dwelmmisbruik ter wêreld, of is dit gebruik? Ek meen, dis so algemeen daar soos om graanvlokkies of marmite te eet ... Die enigste ander land wat darem weerstand bied in die resies om die kroon van grootste dwelmkoppe en dwelmslawe is natuurlik OZ, of hoe?
Tog is mens effe verbaas om te lees dat een van NZ se top poliesmannetjies verkoop ook dwelms so as 'n lekka deeltydse joppie!! Te heerlik huh ... geen wonder daai muishondlandjies moet eerlike poliesmanne probeer invoer nie, veral van SA!!
A former senior New Zealand policeman, Mark Franklin, has pleaded guilty to drug charges before the Cook Islands High Court today, Television New Zealand reports.
A one time detective inspector in Northland, Franklin was arrested in 2011 over allegations that he was operating as a local drug dealer, selling cannabis from a bar, in Rarotonga.
Franklin's co-accused included a senior police officer, Inano Matapo and her partner Giovanni Masters, who is the son of the country's deputy Prime Minister.
http://www.stuff.co.nz/world/south-pacific/9064223/Former-top-NZ-cop-guilty-of-drug-offences
Shaaim, hoeveel sg sportmense en ander hogeres van NZ en OZ is al betrap met dwelms of dat hulle misdade pleeg nie?
As dit nou die room van die oes is, dan sidder mens om jou te verbeel die morele standaarde van die hoi polloi ... maar hei, dis sekerlik steeds hoger as bv die morele standaarde van Afrikaners of hoe?
Die dat julle mos almal soontoe neuk ... good riddance vir Afrika, ons het regtig nie wit gemors nodig op ons pragtige vasteland nie ... soeka ...
Francois Williams


Kommentaar
Skokkend, Francois!
In Manenberg verkoop die bendes net Smarties.