Mens lees op VB dat die oudste beroep is nou die grootste werkverskaffer op kleiner Amerikaanse dorpies, dis nou natuurlik prossie, of PD vir kort, Proff Dame, iemand wat mans gelukkig moet maak weg van hul eentonige wyfies af, die Joosies van die wêreld maw...
Die internet vergemaklik die hele proses uiteraard, alhoewel daar die gevaar is van kettingmoordenaars en ander pervos wat jou kan aanrand en natuurlik kan vermoor.
Die oplossing daarvoor is seer sekerlik wederhelf wat kan wagstaan terwyl Antie die brood inbring in die sweet van haar aanskyn?
Dit kan selfs die bykomende voordeel het dat dit wederhelf sal verhoed om die arme swart poppies te molesteer op die sylynne, of hoe?
Sover is dit alles boonop Bybels ook en geensins teenstrydig met Afrikaner kultuur of morele waardes nie, of nie.
Herinner my aan my 'n Kanadese vriend wat laasjaar na baie jarre in Asia homself weer tuis begeef het na die bevrore vlaktes van sy tuisland toe.
Wat doen mense daar deur die ewigdurende winters wou ek weet, om hulself op te kikker?
Ten minste drink die Finne en Russe hulself dood ...
Nee, reken hy, hulle ruil vrouens uit ...
Kwaai, reken ek toe, dalk is die Kanadose nou nie helemaal so dig en vervelig soos wat mens algemeen geneig is om van hulle te dink nie?
Nee wat, lig hy my toe in, al wat basies gebeur is dat jy naai 'n vriend se vet, lelike ouwyf, en hy joune, niks opwindends daaraan nie!
Nou ja ...
Francois Williams

