Swak Afrikaner-gene

  • 7

Hoekom is Afrikaner-gene so swak?

As jy gebore is as een en Afrikaans praat dan gaan jy definitief skuldig wees aan enigeen van die volgende, nl, vetsug, dwelmsug en selfsug, en BES moontlik aan aldrie!!

Hoe is dit moontlik, wat het waar fout gegaan?

En dit is nie net die Afrikaner nie!!

Gaan kyk hoe lyk die Ozzie bv!

Hulle gene is so swak dat hulle selfs die Afrikaners laat superieur voel!

Dan praat mens nie van die Britte, Kanadose en Yanks nie!!

Almal uiters swak genes ... maar hoe om die probleem op te los?

Al hierdie bogenoemdes het alreeds inteling getraai ... toe werk dit nie ... Wat van uitteling?

Ek meen, oor die algemeen gesproke sukkel Wit mans om kinders te maak, dit sal dus veel makliker vir die Wit Evas te wees om na mans van ander rasse te kyk vir uitkoms, en terselfdertyd kan daai dik-dooie gene dan ook so uitgeteel word ...

Dit kan werk!!

Francois Williams

  • 7

Kommentaar

  • Francois, hierdie “uitteling” wat jy so aanbeveel. Jy skryf so asof dit iets nuuts is. Is dit nie 'n ding wat al lank op groot skaal uitgetoets is nie?

    Verklaar dit nie dalk jou teenwoordigheid nie? Jy weet so alles van alles, skynbaar ook van die gene. Is jy seker dat jy kwaliteit gene ontvang het?

    George

  • Ek hou van vrouens van ander rasse...hoe bruiner hoe beter!

    Once you had chocs you will never look back!!
    Gene begin in die kop my ou, en dan werk dit deur die lyf...alles begin in die kop...alles...
  • Chris Dippenaar

    Skryf jy wat jy skryf voor of na jy jou riem gepluk het? Ek kan nie mooi uitwerk of dit te veel of te min bloed met suurstof na jou brein is wat die probleem is nie.

  • Francois Williams, mens is wat jy eet?

    Daai jakkals en rot wat as skaaptjops gesmous word in China,
    het dalk jou skryfsels beïnvloed?

    Hans

  • Ek blaas nie my eie beuel nie...geensins nie...jonge juffies staan tou in elk geval om dit namens my te doen...praat met hulle...of met my hand...

  • Hahahaha

    Jy hou nie baie van jouself nie ou perd. Lees bietjie jou skrywe.... Jy sal sien dat jy na jouself verwys.
    Shame
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top