Mense gryp altoos na die bywwel, asof dit die alfa en omega is van alles en almal, maar is dit werklik so?
Was die rigters, regters en predikers in die bywwel werklik die manne van hogere integriteit wat hul voor gee om te probeer mog wees?
Ek weet nie, maar ek TWYFEL uiters sterk ... ek meen, die hele idee van gotsdiens is 'n goeie geldmaakskema, die beste piramiedeskema ooit!!
Jy sit die heeltyd geld in en hoop vir 'n uitkeer in die hiernamaals!! Watter besigheid betaal beter dividende vir die mense wat dit bedryf?
Jy bou die lugkastele en die sg gelowiges verf hulle vir jou ... onverbeterlik!
Die Jode is natuurlik berug vir hul geldmaakneigings. Ok, almal is seker gierig tot 'n sekere mate, maar die Jode het gierigheid gevat tot die volgende vlak, nie eens die Xtene kan opvang nie!!
Ek lees op yahoo:
The Central Consistory of France accepted Rabbi Gilles Bernheim's request for time away at an urgent meeting to discuss fallout from the case. Bernheim, 60, later issued a statement apologizing to France's Jewish community, his family and friends, and saying he could no longer do his job with the necessary "serenity."
"He hopes that the serious events he is blamed for and which mark him, don't obscure all the actions carried out in the name of his various rabbinical functions over the years in the service of the divine," the statement said. "He prays to be heard in his request for forgiveness..."
Hahahaha!!
Vergewe ons, want ons weet presies wat ons doen!!
En ons is net so skuldig soos JULLE, net so gierig, oneerlik, liegagtig en skynheilig ... vergewe ons, want ons is net soos JULLE, presies ...
Francois Williams

