Hoekom die blitsige verval van die Weste dan??

  • 2

Vir sommige mensies, lees die Wittes selwers, is dit natuurlik misterieus hoedat dit basies net tien jaar geneem het om die hele sg Westerse 'beskawing", of is dit beskaming(!) teen die spoed van witlig te sien val!!

Maar hoekom is enigiemand verbaas? Hoekom is die Weste ALWEER bankrot? Dis tog 'n historiese kondisie dan nie? Hoekom is menseregte alweer teen die toiletvloer? Dit is tog histories dan nie?

Kom ons dink vinnig terug na die Dark Ages, grillerig of hoe, maar dit is steeds Europa, vinnig op pad na die die nuwe Donker Eeue in die hier en NOU!  Toe die base uit Washington brul kon die sg demokratiese regerings van EU dit nie eens oor hul fokken swart harte kry om Morales oor hulle mislike landjies te laat vlieg nie!!

OOstenryk!!
Oostenryk, of ruik?

Ruik kaksleg as jy my vra, het hom laat land op soek na Snowdon, en wat was Snowdon se groot sonde?? En so kan jy aangaan, terwyl ons leer van Hitler op skool, loop talle hitlers alreeds lankal los rond en brul in die EU, in die VSA, Kanada en Oz.

Die sg 'opkoms' van die Weste oor die afgelope 300 jaar was eenvoudig. Na duisende jare waar hulle HULSELF onderling of hul bure verslaaf, vermoor en vermink het, mekaar rot en kaal besteel het, 'ontdek' die Westerling mos toe ander nasies wie hulle na hartelus toe kon plunder, martel, vermink, vermoor, besteel en verslaaf.

Hierdie was skatryk ja, die nasies van Afrika, van Suid- en Noord-Amerika, en Asia was skatryk, maar hoekom was hulle so skatryk ivg met die brandsiek en brandarm Weste?? Dit was omdat daar menseregte was en hulle merendeels vreedsaam kon saamleef sonder om mekaar te besteel en verslaaf, die boustene van die Weste.
Dink jou in toe die hiënas van die Weste, vampiere wat NIKS daarvan gedink het om offisieel en kerklik miljoene vroue lewendig te vermink en te verbrand nie, hul EIE vroue, moeders, susters en eggenote!! Hierdie waansinniges het feesgevier op die onskuldiges. Ontelbare miljoene is voor die voet uitgeroei, brutaal, en nog meer is verslaaf, die Westerse mafia het alles gesteel waarop hulle hul hande kon leg, ALLES sonder enige uitsondering, en die mite is gebore, die mite dat die vuil, ongewaste, onopgevoede, ingeteelde, dierlike Wit Westerling is soort van superieur teenoor ander mense, WANT die Witte is agv sy swak gene, helemaal bereid om laer te daal as enige ander mens in die geskiedenis, om vroue en kinders te vermoor en vermink, hulle te verslaaf, en om te steel sonder enige skaamte, dit was die kenmerke van die sg nuwe Westerse  'beskawing', en baie binnekort het die Hitlers begin opstaan ... en vandag nog is die gemiddelde Witte niks meer as 'n mini hitler nie, vol eiewaan, misplaaste eiewaan van die superioriteit, terwyl die res van die wêreld lekka lag, en JULLE teen die spoed van witlig verbysteek, WANT, vandag is ons terug na 300 jaar gelede in die Weste ... Die Westerling kan slegs hulself verslaaf, mekaar onderdruk, en bedrieg, maw die status quo is herstel met die Weste waar hy hoort, aan die voetenent van die mishoop.

Afrika moet saamstaan en enige Westerling in Afrika uitdryf en hul genadeloos behandel as hulle voete kom plant hier. Ek sien mense soos Malema begin daai rigting beweeg net soos Mugabe wat 'n visionaris is op die gebied. Wanneer die Westerling eers uitgedryf is sal Afrika terug beweeg outomaties na sy goue eeue toe.
Jesus was 'n Afrikaan, hoe dan anders? God selwers is 'n Afrikaan.

Afrika is die verlede en die hede en die hoop van die die toekoms vir die wêreld ... daar is SLEGS Afrika wat die wêreld kan red, al probeer iemand soos Morales bv handjie bysit.

Die Weste is die slang in die Paradys, en ons weet wat het God met die slang gedoen ... dis weer sulke tyd! Of span net 'n hogere heining om die Weste en laat hulle mekaar ongestoord verslaaf en besteel en onderdruk ...

Sela ...

Francois Williams

  • 2

Kommentaar

  • Pieter Redelinghuys

    Beste Francois,

    Dankie vir die uitmundende entertainment (in dubious taste , of course)  wat jy ons daagliks verskaf, veral nou dat jy alweer op dreef gekom het, maar waarom noem jy dan God ( en nogal met n hoofletter gespel) in jou laaste paragraaf?  Ek dag nog altyd dat  jy  'n geswore ateïs is, en godsdiens verfoei,  veral die soort afkomstig van die Midde-Ooste.  Nou praat jy wragtig in die beeldspraak van die Ou Testament!

    Wat gaan aan met jou. Het Kobus jou dalk bekeer?

    Ag shaaaaim! 

    Pieter Redelinghuys

  • francois williams
    Ek HERHAAL, WEEREENS vir Pietie...
     

    en vandag nog is die gemiddelde Witte niks meer as 'n mini hitler nie, vol eiewaan, misplaaste eiewaan van die superioriteit, terwyl die res van die wêreld lekka lag, en JULLE teen die spoed van witlig verbysteek, WANT, vandag is ons terug na 300 jaar gelede in die Weste ... Die Westerling kan slegs hulself verslaaf, mekaar onderdruk, en bedrieg, maw die status quo is herstel met die Weste waar hy hoort, aan die voetenent van die mishoop.

     
    Hierdie bg beskrywing pas jou soos 'n handskoen oumaat ...
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top