Die lewe in Afrika

  • 2

Daar is geen twyfel dat Wittes in Afrika het die beste leefstyl ter wêreld nie, gekoppel aan die veiligste veiligheid wat daar is. Vergelyk maar misdaadsyfers tussen Wittes in Afrika, teenoor Wittes in enige ander plek ter wêreld.

Afrika is selfs baie veilig vir besoekers, anders as bv lande soos NZ en OZ en Thailand wat almal hoogs gevaarlik is vir buitelandse besoekers ...

Hier is 'n tipiese lewe van 'n witman in Afrika, dit lyk puik, en dis in Zimbabwe van alle plekke!!

http://www.espncricinfo.com/zimbabwe/content/story/659185.html

Lekka!

Francois Williams

  • 2

Kommentaar

  • Pieter Redelinghuys

    Ag toggie ou Francois,

    As die lewe in Afrika só veilig en wonderlik is, hoekom bly jy nie maar self daar nie. Vat sommer jou Poppie na Zimbabwe toe, en koop vir julle 'n strooihut. Boots die renegaat koloniale uitvaagsels na "who had gone to seed".

    Wat Thailand betref, vertel my asb waar dit onveilig is want ek weet nie van 'n plek in Bangkok of elders nie waar dit onveilig is. Wat Johannesburg, Kaapstad, Durban ens, ens, betref sal ek nie juis na sonsonder of selfs voor sonsopgaan op straat gaan nie - en dan is dit ook nie veilig nie.

    Geniet maar jou exile in die Philippyne. As Westerling het jy 'n bepaalde status daar onder die gewone mense. Iets wat jy beslis nie sal hê onder blanke Suid-Afrikaners nie, miskien nie eers onder die nuwe elite Afrikane nie wat in Armani-pakke rondpronk en prageiendomme in London en Hongkong besit.

    Pieter Redelinghuys

  • francois williams

    Ai tog Pietie ... Mr Heath leef veilg en gelukkig in Zim wat grief dit jou so dat daar miljoene Wittes is wat BAIE gelukkig is in Afrika en elke dag kom daar meer en meer aan wat vlug uit die vervalle Weste uit?

    Te bitter pil om te sluk ...of wat?
    Beur op, moenie verkluim in die koue woestenis van Finland nie ...
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top