Jaak, shaaim huh, lyk my dinge gaan rof in die EU!
Geen wonder die mense is glad nie gelukkig nie, kyk na die foto’s, lyk glad nie mooi nie:
Om te dink dis wit mense wat so lustig land aan die brand steek, betoog, klipgooi, afbrand en soos gepeupel aangaan!!
Mens sak jou kop in skaamte!
Waarheen nou Europa?
Ek voorspel die end gaan nie mooi wees nie, en ek voorspel steeds dat miljoene Europeërs tou gaan staan om Afrika in te kan filtreer ...
Francois Williams


Kommentaar
Francois, jy moenie so met kleur beheb raak nie. As ons weer ons oë uitvee is jy 'n Verwoerd-ondersteuner. Die Turke is nie Wes-Europeërs nie, maar enige nasie wat so sterk oor sy kultuurgoedere voel dat hulle sterk standpunt inneem teen materialiste wat nuwe geboue en supermarkte hoër skat as die historiese erfenis moet ondersteun word. Sê sommer ook vir jou Chinese pêlle hulle moenie net in die dollars vaskyk nie. George