Die Onbeholpenheid van die Witte Weste

  • 5

Groot nuus vandag is die treinongeluk in Spanje, waar die drywer teen amper 200 km per uur gejaag het in 'n 80 sone!! Miskien was hy dronk ook?

Kort rukkie gelede in Kanada het 'n trein sommer so op sy eie eis, weggeglip van sy drywers en gevul met plofstowwe reg in die middel van 'n dorpie ontplof, reg langs 'n jol boonop, praat van doller as kopaf!!

Dan was daar verskeie vliegongelukke in die VSA, om nie te praat van die aanhoudende stroom finansiële rampe wat die Westerse wêreld geheel en al oorspoel nie!!

Wat ek nou nie lekka verstaan nie, is dat al hierdie rampe en ongelukke vind algar plaas waar WIT mense in beheer is. WITmense met grade verwerf in WIT universiteite, en kwalifikasies ...   Hoekom is dit dan so??

Die Spaanse trein was boonop gevul met pilgrims op pad na een of ander kerk toe, 'n roete wat baie sg Suid-Afrikaners ook volg! LW, die SG Suid-Afrikaners sluit meeste Wittes in hier in SA. Hulle wat so graag haatspraak uiter teen Afrika, en wat ons moeder kontinent hartstogtelik haat terwyl hulle korsige neo nazi herrenvolk drome wetdream en hande uitstrek vir 'n Wit hemel in die hiernamaals ... tsk, tsk, en nou is hulle dood, shaaim...

Hoe gaan daai Chris de Burgh liedjie, 'the train is dead on time, many souls on the line', en ons weet waarheen gaan hulle ...

Francois Williams

  • 5

Kommentaar

  • Pieter Redelinghuys

    Ag ou Francois,

    Jou afguns en jaloesie vir persone wat in Wes- Europa, Noord-Amerika, Australië en Nieu Seeland woon neem nou al demoniese afmetings aan. Miljoene Afrikane wil nou op hierdie lande afsak en intrek.

    Verander die band op jou speler, en gaan sien tog 'n psigiater.

    Terloops, wat het van jou Phillipynse poppie geword?

    Groetenis,

    Pieter Redelinghuys

  • Pieter ek sien jy en Jan Rap verwerdig julle wragtig om op die persoon se onbenullighede kommentaar te lewer. Ek is nie die slimste mens op die aarde nie, ek gee ook nie voor ek is nie. Wat ek in my menslike bestaan geleer het is om jou bek te hou as jy nie van iets of iemand weet nie. As iemand jou verdink dat jy 'n swaap is hou jou bek voordat jy dit oopmaak en sy vermoede bevestig. Haat is 'n selfvernietegende emosie.

  • francois williams

    Pieter, jy het het slegs paar jaar terug vir my gevra wat is dan kwansuis goed aan Afrika, wel, nou kan ek die vragie lekker omswaai en jou vraag wat is dan kwansuis goed aan die Weste?

    Die Westerlinge vlug in hul miljoen talle nou wêreldwyd, na China, Afrika, en en talle ander sg 3rde wêreldse lande toe...maar waarom???
    Jy het het jouself vasgelieg in jou eie strik van argwaan en grootkoppigheid, nou sit jy vas in DIT huh...
    Poppie is baie naais, ons sit nou juis hier teen die see in die Filippynne...lekka!!
  • francois williams

    Born in Africa ... Dr Alban...

    Fok julle naaiers - Die Antwoord ... en dis my antwoord ...
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top