Dis nou al ounuus dat Afrika een van die weinige wêrelddele is wat nie geheel en al bankrot is nie ... heel voor in die tou van die bankrottes rank die VSA en Europe ... hoe dan anders?
Wanneer jy 'n spul gewetenlose, ingeteelde, en bykans ongelooflike spul Wit Westerlinge saamvoeg, het die geskiedenis oor en oor bewys, kry jy een ramp op die volgende ramp ... die Tweede Wêreldoorlog is natuurlik nog vars in die geheugenis, wat toevallig voorgegaan was deur natuurlik WO1, soos ek geseg het, een ramp op die ander ... nou is dit natuurlik 'n finansiële fiasko sonder bodem of enige einde wat die Weste gaan bly teister tot in alle ewigheid, want Karma bly maar 'n kak ding veral wanneer jy hom dubbel en dwars verdien ... dus dreig WO3 reeds vir die bankrot Weste.
Shaaim, alle pretensies het so vinnig by die venster uitgewaai nè ... kyk hoe is Prez Morales se vliegtuig gedwing om te land om deursoek te word!!
Nogals Oostenryk!!
Wel, Oostenryk ruik kak, muishondkak, maar wat kan die EU doen wanneer die Swart Baas in Washington blaf?
Afrika sal moet blitsig saamstaan en soos een man veg teen die Weste.
Wanneer die fokkien robbies een Afrika-land aanval sal ons almal moet inklim en vrekmaak ... dis al wat die Westerling boonop verstaan ongelukkig, jy kannie van ingeteelde, dwelmbenewelde, dronkgat en ongeleerde mense verwag om enigiets meer as moord, leuens en bedrog te verstaan nie ... dis die lewenstyl in Europa en die geloof ... voeg daarby gerus Kanada, NZ en OZ ... almal kop in een mus ... ons in Afrika sal moet saamstaan en die Satan se magte saam-saam beveg ... dus is ek bly om te lees bv MSN:
Large scale investment in its natural gas industry might soon see Tanzania’s people pay a lot less for electricity. The country’s Minister for Finance and Economic Affairs has revealed that the country will be generating electricity from natural gas by 2015, marking a drop of nearly 75% when compared to current prices. Sitting on nearly 4 trillion cubic meters of natural gas, Tanzania took a $1.2 billion loan from China to build processing plants and a pipeline, reports the Tanzania Daily News. Once the gas is being used for power production and industrial processes, it will significantly reduce the country’s power import bill. The Minister added that the goal is for Tanzania to be a middle-income country by 2025.
Middel-inkom land?
Wat beteken dit dan?
Sover ek weet is die hele Europa en VSA minder as GEEN inkomste lande?
Waar trek middel inkomste lande dan reeds??
Francois Williams

