Afrikanerosaurusse, kniediep innie kak!!

  • 2

Ek lees iewers:

Health Minister Aaron Motsoaledi revealed on Tuesday that the government has plans to eliminate smoking in South Africa altogether.

Hahahaha!!

Nou sal jy die afrikanertjies by die miljoen sien hol vir dwelm kolonies soos NZ en OZ!!

Moes dit laaankal gedoen het!!
HKGK!!!
GEE GAS!!!

Francois Williams

  • 2

Kommentaar

  • Pieter Redelinghuys

    Ag shaaaaaaaim Francois,

     

    Indien jy 50 sigarette per dag gerook het -  het jy dalk 80 kilos minder geweeg,  80 kilos instede van jou 160.

     

    Dan verbeel ek my dat jy net onlangs hierdie week gebraak oor vetsugtigheid onder die Westerse mens!

     

     

    Ag shaaaaaaaim!

     

    Pieter Redelinghuys

     

     

  • Vir die Aussie FW

     

    Never speak more clearly than you can think .

     

    (Jeremy Bernstyein )

     

    Raed-na-Gael

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top