Mens lees dat baie mense in SA is oorgewig, ek ek moet stem.
As blankes om hulself rondkyk in hul omgewing, hoeveel vet wittes sien mens nie rondwaggel nie? Hoeveel sien jy nie wat vet is, rook, suip, en boonop diep dom is nie? Ek meen, as jy oorvreet, rook soos 'n skoorsteen, stink, dikwels dronk word, hoe kan jy as intelligent beskou word??? Die goeie ding is dat die VB reken verreweg meeste mense is tevrede met openbare gesondheidsdienste, ons lees:
Nog ’n bevinding is dat 83,1% van gebruikers van openbare gesondheidsdienste en staatshospitale tevrede was met die sorg wat hulle ontvang het. “Duidelik is die land se openbare gesondheidsdienste nie so sleg soos dikwels berig word nie,” het Shisana gesê.
Nie sleg nie, mens wonder onwillekeurig hoeveel mense in bv die VSA, NZ, OZ en EU is tevrede met hul gesondheidsdienste??
SA is steeds 'n wêreldleier ...
Francois Williams

