Slaan HK se grootste koerant mos by my uit laasweek hier in China, Apple Daily.
Hulle wil weet van veiligheid vir kinders en so aan, elke geval, julle kan selwers hier loer wat toe plaasvind, dit was soort van interresant, soort van:
http://hk.dv.nextmedia.com/actionnews/hit/20140518/18724117/20042410
Gister hele dag in HK gewees, mooie bokkies...maar dis 'n ander storie...

