Die Wit Westerse Barbaar en sokker...

  • 5

Sokker, die opper Westerse 'sport' is natuurlik eksie-perfeksie vir die korrupte Westerse mentaliteit. Ek meen, watter anner sport kry jy meer skeef, korrup en vuiler?
Dis helemal ingegroei in die sport om te verneuk om elke hoek en draai.

Geen eerlike speler of span kan ver kom in sokker nie, en dis geen wonder nie, want die hele sport is korrup beginte vanaf die top, waar vet witmans groot berge geld beheer en waar spelers en skeidsregters soos klokslag verneuk, hoe kan enige speler oorleef in so 'n leeukuil van zero morele waardes??

Kyk gerus die WB in Brazilia!!

Ek meen, elke wedstryd is omtrent 'n nuwe laagtepunt van kroek en verneuk, alhoewel die Duitsers vir my steeds die toon aangee met daai vieslike vent Mueller in die voortou!
Skande om te dink sy eie 'leier' die dik Miesies Merkel is sy groot lofsanger!!

Dis net die opskiet van 'n muntstuk wat kan bepaal wie is meer korrup, sy of Miester Mueller?

Nou lees mens boonop dat in vuilgat lande soos die VK bv, wat oorheersend bewoon word deur van die laagste soort van lewensvorm, die ongewaste, dwelm-benewelde en sleggat lui Britte, neem vroueslaan eksponensieel toe na elke wedstryd van Engeland, die feit dat hulle elke wedstryd verloor met hul kapokhaantjie oorbetaalde maar HELEMAL 'overrated' spannetjie, speel glo 'n beduidende rol!!

In die EU trouens is daar primitiewe sokker-stamme wat mekaar te lyf gaan en doodskop slegs omdat jy 'n ander span se trui dra!!

Hoe ver het die Weste nog om te val??

Skande, die bodem is nog nie eens in sig nie... en die korrupsie is 'n tsunami van epiese proporsies REEDS!!

Dankie god vir skoon regering en skoon mense hier in SA!!

  • 5

Kommentaar

  • Pieter Redelinghuys

    Beste Francois,

    Ek het nie jou artikel gelees nie - slegs die laaste refrein: Dankie god vir skoon regering en skoon mense in SA. Nou weet ek dat jy baie dankbaar gaan wees om darem een antwoord op jou brief te kry van iemand op SêNet , en boonop het jy nou ook my nuuskierigheid geprikkel.

    Sedert wanneer het jy in "god" begin glo dat jy "hom" so mooi bedank? Het jou katolieke poppies daar in die Fillipyne jou bekeer tot die christelike geloof, en het jy nou ook n aanbidder van Moeder Maria 

    geword? Rook jy deesdae liewer wierook in die kerk daar tussen al die beelde van die heiliges, en streel jy gereeld jou kraaltjies terwyl jy jou "hail Marys" herhaal? Wat het van jou sg Buddhisme geword?

    Lig ons tog in.

    Groete,

    Pieter Redelinghuys

  • Francois

     
    Ek lees nie meer jou skrywes nie omdat jy beslis elke keer ietsie rook voor jy voor daai rekenaar gaan sit. Net twee dingestjies. 
     
    Afrika is net sulke geesdriftige sokkerspelers en kan mos maar hulle eie ding doen as die spul korrupte wittes hulle nie aanstaan nie. 
     
    Dis goed dat jy Suid-Afrika se regering as skoon beskryf - nou moet jy nog net een ander persoon kry en dan kan julle 'n klub begin. 
     
    Weer eens het ek 'n fout gemaak om jou snert te lees - ek belowe ek sal nie weer nie.
     
    Thomas
  • Soos gewoonlik lees ek jou briewe sonder om my op te klits. Ek kry die arme Suares, die Portugees jammer oorlat hy die ander speler gebyt het. Hy het dit seker gedoen oorlat hy ook wil proe hoe mensvleis smaak, want daar is seker manne daar wat mensvleis op hul spyskaarte het. Die enigste oplossing is om sy tanne te trek. 

  • francois williams

    Pietertjie, die enigste ware Gode was nog altoos Afrikane... en hulle lyk soos Naomi Campbell... wat's dus fout om neer te knieg en aan te bid?

    Kan lekka wees!!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top