Its a wonderful life...UK

  • 0

Jaak, wat moet mens nou maak van die lewe oor die Lebomboberge veral daar na die EU se kant toe waar dinge broekskeur knyp?

Die Neo-Nazis marsjeer nou weer orals oor Europa, haat is in die lug en dis nie verbasend nie in ag genome die spoed en diepte van die verval daar nie. Dinge wat mense van SA as algemeen aanvaar, soos 'n luilekka lewe, is natuurlik onverstaanbaar vir die mense van die EU.

So lees ons hier hoe wild gaan dit daar : Lees hier.

Jaak, shaaim huh? Trek EU toe en werk jouself dood, dis beter as SA natuurlik, as jy die IK van 'n klierkop klont het...maak gerus spasie vir die nasie...SA het nie sulke idiote nodig nie, gee my eerder die luilekka lewe by die vleispotte!!!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top