Kommentaar

My antie Nel

2014-06-03 Ai oester, dis 'n mooi vertelling.

Shinto: Japan se inheemse of etniese geloof. Veral vir Thomas

2014-06-03 Pieter      Baie dankie vir ’n baie goed deurdagte stuk oor die hele konsep van sonde en hoe die Japanese daarmee omgaan. My besoeke aan Japan het my diep onder die indruk gelaat van hierdie mense se fyn inbors en onberispelike eti

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

2014-06-03 Angus   Dis juis die punt wat ek probeer maak. Daar is geen snars verskil in die ligitimiteit (of nie-ligitimiteit) van die VSM geloof en ander gelowe nie omdat almal op dieselfde menslik geskepte basis staan. Ek wil voorstel dat die VSM 'n paar go

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

Angus 2014-06-02 Ek dink Kobus het te veel spaghetti  gevreet; hy kots alweer.

Winkelruik

2014-06-02  ... en saagsels op die slaghuisvloer  ... en 'n melkery daar naby wat ook kaas en jogurt verkoop en hulle het 'n man met 'n strepiesoverall wat met 'n fiets met 'n mandjie voor vleis, toegedraai in bruinpapier en vasgebind met lyn, aflewer by

My antie Nel

2014-06-02 Mooi man, mooi

Is Hy dan nie ’n timmerman nie?

2014-06-02 Jannie, jou artikel is vir my baie spesiaal. Dankie - ek het dit geniet.

Populaire Filosofie en het Nieuwe Testament

2014-06-02 Beste Paul,   Dankie vir U interessante bydrae tot hierdie gesprek. Die volgende stelling klink vir my maar heelwat teenstrydig : De overtuiging, beginnend met Aristobulus van Alexandria, dat de Griekse filosofie een imperfecte nabootsi

ABSA KKNK 2014: Trompie is net uitgepaas

KOEKIE 2014-06-02 EK IS OP SOEK NA 'ROOIES' WAT IN DIE 70's IN TROMPIE GESPEEL HET - SY PA WAS GETROUD MET MY MA, EK SOEK AL JARE LANK 'N KONTAK NOMMER VIR HOM, SY REGTE NAAM IS IVAN (IVANOVICH)SNYMAN.  IS DAAR DALK IEMAND WAT MY IN DIE RIGTING VAN DIE OU BENDE LEDE

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

Angus 2014-06-02 Die VSM is natuurlik maar net nog 'n geloof, en soos ons weet, is alle gelowe die skepping van die menslike verbeelding.    Die getalle van die Pastafariërs (soos die lidmate van hierdie kerk genoem word) groei daagliks, want die VSM bied

Drie dae in die Kruger

2014-06-02 Dankie Varkspek vir positiewe kommentaar. Pieter die leeus was in die Sweni-loop naby Satara.

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

2014-06-02 Dagsê almal     Baie dankie vir almal se gewaardeerde kommentaar.     Angus, ek moet bely dat ek gepoog het om by die die 600 woord beperking te hou en besef dat ek baie groot dele van die essensie van die Evangelie

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

FC Boot 2014-06-02 Na aanleiding van Dirk Rigter se kommentaar dat: "nog (NIEMAND)hoegenaamd geantwoord het op die vraag hoe dit moontlik is dat die hierdie godsdiens derduisende en waarskynlik miljoene mense uitgewis / verneder / verdoem / vernietig het

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

2014-06-02 Beste Dirk,   Dankie vir jou bydrae. Hoogs waardeer. Jy som die prestasies van die Joodse-Christelike geloof pragtig op. Ek kon dit nie beter doen nie. Wonderlik om te weet dat daar Afrikaners is wat soos jy dink.   Hartlike groete,  

Grepe uit die uitgeegeskiedenis van Breyten Breytenbach

Engela Geyer 2014-06-02 Baie dankie vir die uitstekende  oorsig. Twee aspekte  veral interessant : die belangrike werk van TAURUS en "Breytenbach se skrywerskap is reeds in sy volle omvang in sy debuut gemanifesteer"!

All the world's a stage

Marko van der Colff 2014-06-01 Beste Mike & Speedo! Met 'hanne' en koppe soos julle s'n gaan die kunste veilig wees, glo ek.   Julle gaan nie ophou 'struggle' nie... gaan julle?   Ek was (natuurlik!) bevoordeel deur die ou bedeling, toe die befondsing van (veral) d

You’d (still) be lonely without your iPhone

Fran 2014-06-01 Thought-provoking William!

EU is bankrot, nou tel sex en dwelms skielik?

FC Boot 2014-06-01 So van stoepiet gepraat, hoe gaan dit met jou?

Oor die hardlywige onderwerp: die sesdaeskepping: vir Kobus

Angus 2014-06-01 Beste FC Boot, Ek stem saam: daar is Christene en daar is Christene. Daar is Christene wat nie meer in die hel glo nie, daar is Christene wat nie meer in die drie-enige god glo nie, daar is Christene wat nie meer glo dat die hemel en die aarde in ses dae

Sonde en die mens

Angus 2014-06-01 Ga! Kobus het alweer gekots!

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

Angus 2014-06-01 Beste Thomas, Dis nie grappies nie, hoor! Die lidmate van die Kerk (let op die hoofletter) tel al drie keer die hoeveelheid Christengelowiges. Daar is selfs 'n VSM-hemel wat onder andere 'n fabriek het wat lenige kaal meisies vervaardig, en natuurlik is

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

2014-05-31 Thomas,   Jy  het so baie moeite gedoen om (nogeens) niks te sê nie, behalwe om vir ons uit te wys dat daar eintlik spaghetti tussen jou ore is - plaas nogal dinge omtrent jou heeltemal in perspektief, veral omdat mens gewonder het waaro

You’d (still) be lonely without your iPhone

Anthony Molyneaux 2014-05-30 I want to meet the goth from Pofadder. Great article, William. I like the message. Too many are blaming the technology, when we are the one's using he damn things!  

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

FC Boot 2014-05-30 Beste Thomas Met alle respek, daar het 'n Vlieënde Spaghetti Monster op jou kop geval en jou so deurmekaar gemaak,dat jy sonder moeite die grootste nonsens nog op ooit op LitNet kon neerpen.    

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

Dirk Rigter 2014-05-30 Thomas,   Vurige kole is jou voorland! Dis nou die aardse (waarskynlik Kobus De Klerk) kole waarmee jy gekasty gaan word. Die interessante deel van hierdie diskoers, soos Pieter Redelinghuys pas uitgewys het, is natuurlik dat nie één

Die vloek van vakunies

Jaco Fourie 2014-05-30 George Dit kan ook werk.  Enigiets om die bedryf weer aan die gang te kry is prysenswaardig

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

2014-05-30 Thomas, dis logies dat die Spaghettimonster nie bestaan nie want hy sal sorg dat jy sy naam reg spel naamlik ‘Spaghettimonster’.  Ook sal hy laat verstaan het dat die persoonlike voornaamwoord van ‘n onsydige ding is soos die manlik

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

2014-05-30 ... en o ja Thomas - hulle seg mos iewers "great minds think alike" - ek deel spesiaal hierdie paar grotes met jou: http://listverse.com/2010/06/05/10-people-who-give-atheism-a-bad-name/ (hulle laat my ook onteenseglik aan die werf se eie ou gro

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

2014-05-30 Beste Thomas, jy laat my nogals gereeld aan iemand erg desperaat opsoek na 'n  ateïstiese Utopia dink ... het jy al ooit van 'n plek genaamd "Noord-Korea" gehoor? ... dis so wetenskaplik gevorderd daar in hul agodsdienstige land dat hu

Liefdesteleurstelling met my grassnyer

George B 2014-05-30 Koos ek het jou storie geniet. Ek wil nie woorde in jou mond lê nie dus haal ek jou liewer aan: “Toe ek hierdie lieflike grassnyer aangeskaf het, toe ek myself verbind het tot ’n verhouding met hierdie masjien, het ek nie geweet ek is ve

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

2014-05-30 Beste Thomas,   Dankie uit die diepte van my hart vir daardie pragtige woorde van heugelike tyding, woorde van hartverblyding, oor die Evangelie van die Vieënde Spaghetti Monster, en jou briljante uiteensetting daarvan. Hoe wonderlik om uit

Sonde en die mens

2014-05-30 ... ja, wat meer kon 'n mens dan ooit van 'n selfverhefde, kwansuis sondelose ware gelowige Bybelaanbidder met spirituele intelligensie soos onse werf se dweepsieke en farisese Kobus de Klerk, anders as 'n kinderagtige ou "bluuurpie" verwag?....

Die Evangelie volgens die Vlieënde Spaghetti Monster

George B 2014-05-30 Thomas skryf weer om mense uit te lok. Hoop jy voel tydelik beter. Amper ter aanvang: “ … oor die bewyse vir al hierdie bewerings en hipoteses dan word jy voortdurend na hulle heilige geskrif “Die Bybel” (let op die hoofletters) v

Aanlyn kongres: Poolshoogte

Leona Compion 2014-05-30 Ek ken die woord 'poolshoogte' uit my kontak met Nederlands en was onmiddellik opgewonde toe ek lees dat LitNet 'n slag poolshoogte gaan neem van die stand van die Afrikaanse letterkunde  -  geen probleem met die verbindings -s nie.  Eintli

Praat en handel nie ooreenkomstig nie

2014-05-30 Jan Dankie vir die aanwysings.  Ek self is 'n kranige nudis.  Sandybaai, Graafspool, Voëlkop, ens het my gereeld gesien.

Shoah en die "Wit Afrikaner Volksmoord"

2014-05-30 Wouter Jy's welkom

Shoah en die "Wit Afrikaner Volksmoord"

Jaco Fourie 2014-05-30 Cornelius Jy is welkom om jou eie leuens te glo, maar jy oortuig niemand nie, nie eers vir die intellegentes onder die gekkegrens nie.  Jy leef is 'n wereld van onwerklikheid, wat betreuenswaardig is, en hierdie is nie gesê om lelik teenoor

Sonde en die mens

2014-05-30 Kerneels,   Bluuurrpp!

De Wallen: "Ons wil nie onsself beperk nie"

madbrad 2014-05-29 Guys Im loving the tracks...you need to get a cd to me for my show http://madbrad.podbean.com PO BOX 630 PLETTENBERG BAY 6600 SOUTH AFRICA
Top